Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krietket #4
Krietket #4 [boodskap #73347] Wo, 12 Februarie 2003 05:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister het Kanada vir Bangladesh gewen, en Australië vir Pakistan.
Die wedstryd tussen Engeland en Zimbabwe is gekanselleer.

Indië speel vandag in Paarl - en dit gaan glo vreeslik warm vandag daar
wees.

Ons speel vandag teen Kania in Pottch - so hou asseblief duim vas vir ons.
Annette
Re: Krietket #4 [boodskap #73353 is 'n antwoord op boodskap #73347] Wo, 12 Februarie 2003 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet nie daarop bargain nie.Ons kaptein kan weer 'n afdag hê, en Kenia sal
graag wil wen:)
Jy moet weet daar is niks soos te veel selfvertroue wat 'n span kan laat
verloor nie.

Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e49f9f3.0@news1.mweb.co.za...
> Natuurlik, en ek het nog boonop die luuksheid om van die huis af te werk, so
> ek kan so af toe t.v. toe hardloop om so 5 minute lank te sit en kyk wat
> gaan aan. Ons sal vir seker teen Kenia wen!
>
> E
> "Annette" wrote:
>>
>> Ons speel vandag teen Kania in Pottch - so hou asseblief duim vas vir ons.
>> Annette
>>
>
Re: Krietket #4 [boodskap #73356 is 'n antwoord op boodskap #73347] Wo, 12 Februarie 2003 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Natuurlik, en ek het nog boonop die luuksheid om van die huis af te werk, so
ek kan so af toe t.v. toe hardloop om so 5 minute lank te sit en kyk wat
gaan aan. Ons sal vir seker teen Kenia wen!

E
"Annette" wrote:
>
> Ons speel vandag teen Kania in Pottch - so hou asseblief duim vas vir ons.
> Annette
>
Re: Krietket #4 [boodskap #73357 is 'n antwoord op boodskap #73353] Wo, 12 Februarie 2003 07:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, ek dink hulle het hulle les geleer Sondag. En Kenia is nie so
sterk soos die Windies nie. Maar nou ja, daar het Kanada so goed teen
Bangladesh gewen... so 'n mens weet nooit. Krieket is maar 'n snaakse game.
Eendag wen Australia teen Pakistan - die ander dag verloor hulle teen
Engeland :)))

E

"Annette" skryf in boodskap news:b2ctrs$1bkps3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet nie daarop bargain nie.Ons kaptein kan weer 'n afdag hê, en Kenia sal
> graag wil wen:)
> Jy moet weet daar is niks soos te veel selfvertroue wat 'n span kan laat
> verloor nie.
>
> Annette
Re: Krietket #4 [boodskap #73364 is 'n antwoord op boodskap #73347] Wo, 12 Februarie 2003 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Gister het Kanada vir Bangladesh gewen

So sal almal wat so agter hulle hand
gegiggel het, opstaan en om verskoning
vra?

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Krietket #4 [boodskap #73367 is 'n antwoord op boodskap #73364] Wo, 12 Februarie 2003 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Waar is Bangladesh ?
skryf in boodskap news:3E4A4453.9060900@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Gister het Kanada vir Bangladesh gewen
>
>
> So sal almal wat so agter hulle hand
> gegiggel het, opstaan en om verskoning
> vra?
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Re: Krietket #4 [boodskap #73371 is 'n antwoord op boodskap #73367] Wo, 12 Februarie 2003 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Waar is Bangladesh ?

Noord-oos van Indië. Bangladesh
was deel van Brits-Indië. Toe deel
van Pakistan, totdat dit onafhanklik
van Pakistan geword het.

Die Ruiter oorkant die vlei
Re: Krietket #4 [boodskap #73373 is 'n antwoord op boodskap #73364] Wo, 12 Februarie 2003 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal vandag erken dat die dae van die GROOT wonderwerke nog nie verby is
nie!
skryf in boodskap news:3E4A4453.9060900@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Gister het Kanada vir Bangladesh gewen
>
>
> So sal almal wat so agter hulle hand
> gegiggel het, opstaan en om verskoning
> vra?
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Re: Krietket #4 [boodskap #73388 is 'n antwoord op boodskap #73371] Wo, 12 Februarie 2003 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek weet - dit was sarkasties bedoel...
Ek onthou nog Oos en Wes Pakistan.
skryf in boodskap news:3E4A5374.5040500@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Waar is Bangladesh ?
>
>
> Noord-oos van Indië. Bangladesh
> was deel van Brits-Indië. Toe deel
> van Pakistan, totdat dit onafhanklik
> van Pakistan geword het.
>
> Die Ruiter oorkant die vlei
>
Re: Krietket #4 [boodskap #73390 is 'n antwoord op boodskap #73388] Wo, 12 Februarie 2003 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder net wie die Ladesh is vir wie hulle so bang is?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b2e308$k5k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee ek weet - dit was sarkasties bedoel...
> Ek onthou nog Oos en Wes Pakistan.
> skryf in boodskap news:3E4A5374.5040500@rogers.com...
>>
>> Jonas wrote:
>>
>>> Waar is Bangladesh ?
>>
>>
>> Noord-oos van Indië. Bangladesh
>> was deel van Brits-Indië. Toe deel
>> van Pakistan, totdat dit onafhanklik
>> van Pakistan geword het.
>>
>> Die Ruiter oorkant die vlei
>>
>
Re: Krietket #4 [boodskap #73393 is 'n antwoord op boodskap #73388] Wo, 12 Februarie 2003 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Nee ek weet - dit was sarkasties bedoel...

>>> Waar is Bangladesh ?

O, so nou moet Bangladesh ook deurloop
onder jou hooghartige beterweterigheid,
net soos UNISA destyds, en omtrent elke
onderwerp onder die son.
Só, is dit nie merkwaardig dat dit op
die "agterlike" Indiese subkontinent is
waar hulle die grootste aantal vroulike
eerste ministers en presidente gehad het
nie. As ek reg onthou, het Bangladesh nou
'n vroue-president, of het kort gelede een
gehad.

Gloudina
Re: Krietket #4 [boodskap #73404 is 'n antwoord op boodskap #73393] Do, 13 Februarie 2003 03:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - nee - die sarkasme was eintlik teen Kanada/Kanadese gemik. Hulle
verdien elke stukkie sarkasme wat ek bymekaar kan skraap.
skryf in boodskap news:3E4AA927.6050609@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Nee ek weet - dit was sarkasties bedoel...
>
>>>> Waar is Bangladesh ?
>
> O, so nou moet Bangladesh ook deurloop
> onder jou hooghartige beterweterigheid,
> net soos UNISA destyds, en omtrent elke
> onderwerp onder die son.
> Só, is dit nie merkwaardig dat dit op
> die "agterlike" Indiese subkontinent is
> waar hulle die grootste aantal vroulike
> eerste ministers en presidente gehad het
> nie. As ek reg onthou, het Bangladesh nou
> 'n vroue-president, of het kort gelede een
> gehad.
>
> Gloudina
>
Re: Krietket #4 [boodskap #73405 is 'n antwoord op boodskap #73393] Do, 13 Februarie 2003 04:24 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Antie - jou woorde "jou hooghartige beterweterigheid" maak 'n paar dinge
duidelik. Ek pla jou omdat ek jou hoodhartige en beterweterige posisie
ingeneem het. Jy wil graag die haai wees en die ander "mortal" die goue
vissies en sardyne.

Jammer - ek is nie die inskiklike soort nie. En, ek hou ook nie van die reuk
van sardyne nie - so, ek swem nie daar nie.

skryf in boodskap news:3E4AA927.6050609@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Nee ek weet - dit was sarkasties bedoel...
>
>>>> Waar is Bangladesh ?
>
> O, so nou moet Bangladesh ook deurloop
> onder jou hooghartige beterweterigheid,
> net soos UNISA destyds, en omtrent elke
> onderwerp onder die son.
> Só, is dit nie merkwaardig dat dit op
> die "agterlike" Indiese subkontinent is
> waar hulle die grootste aantal vroulike
> eerste ministers en presidente gehad het
> nie. As ek reg onthou, het Bangladesh nou
> 'n vroue-president, of het kort gelede een
> gehad.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Nog krieket #4
Volgende onderwerp: Krieket #5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:17:15 MGT 2024