Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Nog krieket #4
Nog krieket #4 [boodskap #73380] Wo, 12 Februarie 2003 16:03
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) Ons het vir Kenia vandag gewen.

2) Nederland moet 205 lopies kry om Indië te wen.

3) Alan Donald het nie vandag gespeel nie, omdat hy so swak teen die Windies
gevaar het. Charl Langeveldt het in sy plek gespeel, maar ek weet nie of hy
enige sukses behaal het nie.

4) Jonty Rhodes het blykbaar vandag sy hand gebreek, en dit is nie seker of
hy aan die volgende wedstryd sal kan deelneem nie.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Vorige onderwerp: krieket - moeilikheid?
Volgende onderwerp: Krietket #4
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 21:08:42 MGT 2024