Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket #5
Krieket #5 [boodskap #73441] Do, 13 Februarie 2003 17:00
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) NZ het vir die Windies gewen met 26 lopies
( of dit kan 25 of 24 wees)

2) Holland het teen Indië.

3) Engeland het nie gespeel teen Zim nie.

4) Jonty se pinkie aan sy regterhand is vandag ge-opereer - glo 'n staalpen
ingesit - niemand is seker of hy nog wel later sal kan speel nie.

5) Flower en Olonga se protes kry uiteindelik die media wat dit verdien,
nadat die Warne storie alles oorheers het.

6) SA het vir Kenia met 10 paaltjies gewen.

Annette
Vorige onderwerp: Krietket #4
Volgende onderwerp: Krieket - Jonty uit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:21:45 MGT 2024