Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Hebreër
Hebreër [boodskap #145035] So, 14 April 2024 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hebreër
Afbreking: He•bre•ër
Uitspraak: /ɦiˈbriːjər/


Selfstandige naamwoord: Hebreër
Meervoud: Hebreërs

Betekenis:
• Lid van 'n Semitiese volk wat van Abraham, Isak en Jakob afstam.

Gebruik:
• Ek is 'n Hebreër, en ek vrees die Here, die God van die hemel, wat die see en die droë land gemaak het. [Jona 1:9]

Sinoniem:
• Jood
• Israeli
• Israeliet

Verwant:
• Hebreeus

Vertaling:
Engels: Hebrew
Nederlands: Hebreeër
Venda: Muhevheru
Xhosa: umHebhere
Zoeloe: umHebheru

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgooi
Volgende onderwerp: hoofslaapkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:28:04 MGT 2024