Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goedgesind
goedgesind [boodskap #145033] Sa, 13 April 2024 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
goedgesind
Afbreking: goed•ge•sind
Samestelling: goed + gesind


Byvoeglike naamwoord: goedgesind
Attributief: goedgesinde

Betekenis:
• Met 'n goeie of gunstige gesindheid jeens iets of iemand.

Gebruik:
• 'n Aantal goedgesinde ondernemings het noodvoorraad en finansiële ondersteuning verskaf.

Sinoniem:
• goedgunstig
• goedmoedig
• minsaam
• toegeneë
• vriendelik
• vriendskaplik
• welmenend
• welwillend

Antoniem:
• sleggesind

Afgelei:
• goedgesindes
• goedgesindheid

Vertaling:
Engels: favourable, well-disposed
Nederlands: goedgezind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: idiosie
Volgende onderwerp: opgooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:16:08 MGT 2024