Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkeerdelik
verkeerdelik [boodskap #145025] Sa, 13 April 2024 07:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18866
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkeerdelik
Afbreking: ver•keer•de•lik
Samestelling: verkeerd + -elik


Byvoeglike naamwoord: verkeerdelik
Attributief: verkeerdelike
Partitief: verkeerdeliks

Betekenis:
• Wat verkeerd en nie reg is nie. Op die verkeerde wyse, of by vergissing.

Gebruik:
• Die politikus beweer dat hy verkeerdelik aangehaal is.

Sinoniem:
• foutiewelik
• onjuis
• onregmatig
• ten onregte
• verkeerd
• wederregtelik

Vertaling:
Engels: wrongly, wrongfully, mistakenly, incorrectly, erroneously
Nederlands: verkeerdelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Tsjeggies
Volgende onderwerp: gasstoof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:20:18 MGT 2024