Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Tsjeggies
Tsjeggies [boodskap #145024] Sa, 13 April 2024 06:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tsjeggies
Afbreking: Tsjeg•gies
Uitspraak: /ˈtʃɛxis/


Byvoeglike naamwoord: Tsjeggies
Attributief: Tsjeggiese

Betekenis:
• Van of betreffende die land Tsjeggië (die Tsjeggiese Republiek).

Gebruik:
• Die Tsjeggies mense is vriendelik.

Vertaling:
Engels: Czech
Nederlands: Tsjechisch


Selfstandige naamwoord: Tsjeggies
Meervoud:

Betekenis:
• Wes-Slawiese taal wat hoofsaaklik in die Tsjeggiese Republiek gepraat word.

Gebruik:
• Ek praat ongelukkig nie Tsjeggies nie.

Afkorting:
• Tsjeg.

Verwant:
• Tsjeg
• Tsjeggië

Vertaling:
Engels: Czech
Nederlands: Tsjechisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlagkunde
Volgende onderwerp: verkeerdelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:13:55 MGT 2024