Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Griet skryf 'n sprokie
Griet skryf 'n sprokie [boodskap #81271] Ma, 28 Julie 2003 17:34 na volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Die boek het in 1992 verskyn. Nie te lank daarna nie het 'n soort
parodie/satire daarop verskyn, geskryf vanuit die man se oogpunt. Ek het die
boek gelees en interessant, hoewel soms ietwat smaakloos en dikwels baie
eksplisiet gevind. Maar nou ek om die dood nie die titel of die skrywer
onthou nie. Ek dink die titel het 'n man se naam in gehad, en die skrywer
het 'n skuilnaam gebruik. As iemand weet waarvan ek praat - kan jy dalk
asseblief die titel en skrywer noem? Die hoofkarakter se naam was Mot, en ek
het 'n gedagte die titel het ook dalk "Mot" in gehad.
Dis net een van daardie goed wat jy probeer onthou maar toetentaal net nie
kan oproep nie.
Dankie!
Kwarantyn
Re: Griet skryf 'n sprokie [boodskap #81272 is 'n antwoord op boodskap #81271] Ma, 28 Julie 2003 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sekere teken van ouderdom:))
Ek kan jou nie help met die onthouding nie, maar ek sien Saterdag daar is 'n
nuwe "Griet" boek op die rak.
Annette

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:q8dVa.6980$Dn1.6419@newssvr16.news.prodigy.com...
> Die boek het in 1992 verskyn. Nie te lank daarna nie het 'n soort
> parodie/satire daarop verskyn, geskryf vanuit die man se oogpunt. Ek het die
> boek gelees en interessant, hoewel soms ietwat smaakloos en dikwels baie
> eksplisiet gevind. Maar nou ek om die dood nie die titel of die skrywer
> onthou nie. Ek dink die titel het 'n man se naam in gehad, en die skrywer
> het 'n skuilnaam gebruik. As iemand weet waarvan ek praat - kan jy dalk
> asseblief die titel en skrywer noem? Die hoofkarakter se naam was Mot, en ek
> het 'n gedagte die titel het ook dalk "Mot" in gehad.
> Dis net een van daardie goed wat jy probeer onthou maar toetentaal net nie
> kan oproep nie.
> Dankie!
> Kwarantyn
>
Re: Griet skryf 'n sprokie [boodskap #81274 is 'n antwoord op boodskap #81271] Ma, 28 Julie 2003 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ja, die boek se naam is 'Mot op Griet'

Die skrywer is 'n ene Mot wat een of ander frustreerde skrywer van Pretoria
is/was. Ek het Mot persoonlik geken maar sy ware naam kan ek nie ken nie
(johan, maar weet nie meer Johan wie nie) Ons het hom almal Mot genoem.
Noudat ek daaraan dink, die bliksem skuld my nog geld :)

Hy het ook 'n ander boekie geskryf, "Babatyd" wat nogal 'n mooi storietjie
was oor 'n baba se eerste gewaarwordinge van die lewe.

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:q8dVa.6980$Dn1.6419@newssvr16.news.prodigy.com...
> Die boek het in 1992 verskyn. Nie te lank daarna nie het 'n soort
> parodie/satire daarop verskyn, geskryf vanuit die man se oogpunt. Ek het die
> boek gelees en interessant, hoewel soms ietwat smaakloos en dikwels baie
> eksplisiet gevind. Maar nou ek om die dood nie die titel of die skrywer
> onthou nie. Ek dink die titel het 'n man se naam in gehad, en die skrywer
> het 'n skuilnaam gebruik. As iemand weet waarvan ek praat - kan jy dalk
> asseblief die titel en skrywer noem? Die hoofkarakter se naam was Mot, en ek
> het 'n gedagte die titel het ook dalk "Mot" in gehad.
> Dis net een van daardie goed wat jy probeer onthou maar toetentaal net nie
> kan oproep nie.
> Dankie!
> Kwarantyn
>
Re: Griet skryf 'n sprokie [boodskap #81276 is 'n antwoord op boodskap #81274] Ma, 28 Julie 2003 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie!

"Fransie" skryf in boodskap news:bg3oop$e49$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, die boek se naam is 'Mot op Griet'
>
> Die skrywer is 'n ene Mot wat een of ander frustreerde skrywer van Pretoria
> is/was. Ek het Mot persoonlik geken maar sy ware naam kan ek nie ken nie
> (johan, maar weet nie meer Johan wie nie) Ons het hom almal Mot genoem.
> Noudat ek daaraan dink, die bliksem skuld my nog geld :)
>
> Hy het ook 'n ander boekie geskryf, "Babatyd" wat nogal 'n mooi storietjie
> was oor 'n baba se eerste gewaarwordinge van die lewe.
Re: Griet skryf 'n sprokie [boodskap #81338 is 'n antwoord op boodskap #81272] Di, 29 Julie 2003 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg... die ouderdom kom met allerhande kwale. Gelukkig het ek nie
probleme met onthouding nie... :;)))) net onthou raak soms problematies.

Ek het nie te veel gdink van Griet of Mot nie. Albei gelees. Is die ander
Griet boek (e??) dalk beter as die eerste? As daar minder sensasie rondom
Griet was sou dit dalk veel minder aandag getrek het.

Kwarantyn

"Annette" skryf in boodskap news:bg3u8i$kspde$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Sekere teken van ouderdom:))
> Ek kan jou nie help met die onthouding nie, maar ek sien Saterdag daar is 'n
> nuwe "Griet" boek op die rak.
> Annette
>
> "Kwarantyn" wrote in message
> news:q8dVa.6980$Dn1.6419@newssvr16.news.prodigy.com...
>> Die boek het in 1992 verskyn. Nie te lank daarna nie het 'n soort
>> parodie/satire daarop verskyn, geskryf vanuit die man se oogpunt. Ek het
> die
>> boek gelees en interessant, hoewel soms ietwat smaakloos en dikwels baie
>> eksplisiet gevind. Maar nou ek om die dood nie die titel of die skrywer
>> onthou nie. Ek dink die titel het 'n man se naam in gehad, en die skrywer
>> het 'n skuilnaam gebruik. As iemand weet waarvan ek praat - kan jy dalk
>> asseblief die titel en skrywer noem? Die hoofkarakter se naam was Mot,
en
> ek
>> het 'n gedagte die titel het ook dalk "Mot" in gehad.
>> Dis net een van daardie goed wat jy probeer onthou maar toetentaal net nie
>> kan oproep nie.
>> Dankie!
>> Kwarantyn
>>
>
Re: Griet skryf 'n sprokie [boodskap #81339 is 'n antwoord op boodskap #81338] Di, 29 Julie 2003 11:10 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weet nie - ek het nie eers die eerste Griet gelees nie - dis die natuurlike
rebelsheid in my wat maak dat ek soms nie 'n boek of plaat koop, of fliek
gaan kyk, wat te veel opgehemel word nie.
Annette

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:CBsVa.106$oh7.7229565@newssvr15.news.prodigy.com...
> Jy's reg... die ouderdom kom met allerhande kwale. Gelukkig het ek nie
> probleme met onthouding nie... :;)))) net onthou raak soms problematies.
>
> Ek het nie te veel gdink van Griet of Mot nie. Albei gelees. Is die ander
> Griet boek (e??) dalk beter as die eerste? As daar minder sensasie rondom
> Griet was sou dit dalk veel minder aandag getrek het.
>
> Kwarantyn
>
> "Annette" wrote in message
> news:bg3u8i$kspde$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Sekere teken van ouderdom:))
>> Ek kan jou nie help met die onthouding nie, maar ek sien Saterdag daar
is
> 'n
>> nuwe "Griet" boek op die rak.
>> Annette
>>
>> "Kwarantyn" wrote in message
>> news:q8dVa.6980$Dn1.6419@newssvr16.news.prodigy.com...
>>> Die boek het in 1992 verskyn. Nie te lank daarna nie het 'n soort
>>> parodie/satire daarop verskyn, geskryf vanuit die man se oogpunt. Ek
het
>> die
>>> boek gelees en interessant, hoewel soms ietwat smaakloos en dikwels baie
>>> eksplisiet gevind. Maar nou ek om die dood nie die titel of die skrywer
>>> onthou nie. Ek dink die titel het 'n man se naam in gehad, en die
> skrywer
>>> het 'n skuilnaam gebruik. As iemand weet waarvan ek praat - kan jy dalk
>>> asseblief die titel en skrywer noem? Die hoofkarakter se naam was Mot,
> en
>> ek
>>> het 'n gedagte die titel het ook dalk "Mot" in gehad.
>>> Dis net een van daardie goed wat jy probeer onthou maar toetentaal net
> nie
>>> kan oproep nie.
>>> Dankie!
>>> Kwarantyn
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Bob
Volgende onderwerp: Jy sal die een geniet, Katryn:-) - Bush-912.jpg (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 15:07:02 MGT 2024