Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bob
Bob [boodskap #81296] Di, 29 Julie 2003 05:27 na volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Bob Hope is oorlede op 'n ouderdom van 100 jaar. Dit was 'n ongelooflike
lang lewe.

http://www.cnn.com/2003/SHOWBIZ/TV/07/28/obit.hope/index.htm l
Re: Bob [boodskap #81297 is 'n antwoord op boodskap #81296] Di, 29 Julie 2003 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy was inderdaad 'n geseënde mens.
Annette

"Henri" skryf in boodskap news:VAnVa.95780$JA5.2104379@news.xtra.co.nz...
> Bob Hope is oorlede op 'n ouderdom van 100 jaar. Dit was 'n ongelooflike
> lang lewe.
>
> http://www.cnn.com/2003/SHOWBIZ/TV/07/28/obit.hope/index.htm l
>
Re: Bob [boodskap #81314 is 'n antwoord op boodskap #81297] Di, 29 Julie 2003 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Is dit 'n seën om 100 jaar oud te word?

"Annette" skryf in boodskap news:bg520j$kgcsa$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Hy was inderdaad 'n geseënde mens.
> Annette
>
>
> "Henri" wrote in message
> news:VAnVa.95780$JA5.2104379@news.xtra.co.nz...
>> Bob Hope is oorlede op 'n ouderdom van 100 jaar. Dit was 'n ongelooflike
>> lang lewe.
>>
>> http://www.cnn.com/2003/SHOWBIZ/TV/07/28/obit.hope/index.htm l
>>
>
Re: Bob [boodskap #81315 is 'n antwoord op boodskap #81314] Di, 29 Julie 2003 08:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is 'n seën om die vermoë te hê om ander mense te kan laat lag.
Om 100 jaar oud te kan word is 'n voorreg - dan stuur die koningin vir jou
'n telegram:)

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bg5b69$996$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit 'n seën om 100 jaar oud te word?
> "Annette" wrote in message
> news:bg520j$kgcsa$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Hy was inderdaad 'n gesêende mens.
>> Annette
>>
>>
>> "Henri" wrote in message
>> news:VAnVa.95780$JA5.2104379@news.xtra.co.nz...
>>> Bob Hope is oorlede op 'n ouderdom van 100 jaar. Dit was 'n ongelooflike
>>> lang lewe.
>>>
>>> http://www.cnn.com/2003/SHOWBIZ/TV/07/28/obit.hope/index.htm l
>>>
>>
>
Re: Bob [boodskap #81333 is 'n antwoord op boodskap #81315] Di, 29 Julie 2003 10:52 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek die ou bene hier aan ons kus kyk dan is dit definitief nie 'n seën
nie. Maar dat hy mense kon laat lag, die is waar.

"Annette" skryf in boodskap news:bg5dd5$l35d8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Dit is 'n seën om die vermoë te hê om ander mense te kan laat lag.
> Om 100 jaar oud te kan word is 'n voorreg - dan stuur die koningin vir jou
> 'n telegram:)
>
> Annette
>
>
> "Jonas" skryf in boodskap news:bg5b69$996$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is dit 'n seën om 100 jaar oud te word?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg520j$kgcsa$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Hy was inderdaad 'n gesêende mens.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Henri" skryf in boodskap news:VAnVa.95780$JA5.2104379@news.xtra.co.nz...
>>>> Bob Hope is oorlede op 'n ouderdom van 100 jaar. Dit was 'n ongelooflike
>>>> lang lewe.
>>>>
>>>> http://www.cnn.com/2003/SHOWBIZ/TV/07/28/obit.hope/index.htm l
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Doodstraf - praat weer
Volgende onderwerp: Griet skryf 'n sprokie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 10:30:27 MGT 2024