Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jy sal die een geniet, Katryn:-) - Bush-912.jpg (0/1)
Jy sal die een geniet, Katryn:-) - Bush-912.jpg (0/1) [boodskap #1569] Ma, 28 Julie 2003 22:42 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet jy gaan die een raam teen jou sitkamer muur:-)

DD
Re: Jy sal die een geniet, Katryn:-) - Bush-912.jpg (0/1) [boodskap #1572 is 'n antwoord op boodskap #1569] Ma, 28 Julie 2003 22:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 Jul 2003 18:49:56 -0400, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>>
>>
>> Ek weet jy gaan die een raam teen jou sitkamer muur:-)
>
> Dis 'n blank. Het niks gekry nie. Maaindjoe, dalk is dit 'n goeie en
> ware foto van hom? :-)))
> E-mail dit gou, seblief DD?
>

Shucks, dan moes ek dit 'n gif gemaak het.
Ek pos dit vir jou en Lorinda
Re: Jy sal die een geniet, Katryn:-) - Bush-912.jpg (0/1) [boodskap #1574 is 'n antwoord op boodskap #1572] Ma, 28 Julie 2003 22:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 00:48:19 +0200, DD wrote:

> On Mon, 28 Jul 2003 18:49:56 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> DD wrote:
>>
>>>
>>>
>>> Ek weet jy gaan die een raam teen jou sitkamer muur:-)
>>
>> Dis 'n blank. Het niks gekry nie. Maaindjoe, dalk is dit 'n goeie en
>> ware foto van hom? :-)))
>> E-mail dit gou, seblief DD?
>>
>
> Shucks, dan moes ek dit 'n gif gemaak het.
> Ek pos dit vir jou en Lorinda
>

Klaar in julle posbusse
Re: Jy sal die een geniet, Katryn:-) - Bush-912.jpg (0/1) [boodskap #1576 is 'n antwoord op boodskap #1574] Ma, 28 Julie 2003 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 29 Jul 2003 00:50:30 +0200, DD wrote:
>
> Klaar in julle posbusse
>

'kay, ek gaan slaap
Sê my môre (vanaand:-) dat julle dit gekry het

Dave Scissorhands
Re: Jy sal die een geniet, Katryn:-) - Bush-912.jpg (0/1) [boodskap #1580 is 'n antwoord op boodskap #1569] Ma, 28 Julie 2003 23:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:bvabiv8c4qlijlfnhs2ta62h17sj3j71i6@4ax.com...
> DD wrote:
>
>
>> 'kay, ek gaan slaap
>> Sê my môre (vanaand:-) dat julle dit gekry het
>>
>> Dave Scissorhands
>
> Lekker slaap, DD. Sweet dreams and mind the bedbugs don't bite.
>

Hulle sal dit nie waag nie!:-)

Lorinda
Re: Jy sal die een geniet, Katryn:-) - Bush-912.jpg (0/1) [boodskap #1598 is 'n antwoord op boodskap #1576] Di, 29 Julie 2003 16:13 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:rhabivoqimemjs6t9uoe097aejn6ps85k6@4ax.com...
> On Tue, 29 Jul 2003 00:50:30 +0200, DD wrote:
>>
>> Klaar in julle posbusse
>>
>
> 'kay, ek gaan slaap
> Sê my môre (vanaand:-) dat julle dit gekry het
>
> Dave Scissorhands
>

Het dit gekry! Dankie hoor, dit het gehelp om my aand te maak.


Lorinda
Vorige onderwerp: Griet skryf 'n sprokie
Volgende onderwerp: Krediet vir Steve
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:01:42 MGT 2024