Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spot Check
Re: Spot Check [boodskap #41093 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:3pkpdtg9g186kj694572o6tecn70ott9t8@4ax.com...
> On Tue, 17 Apr 2001 23:16:02 GMT, @home.com wrote:

> Jy lieg alweer.
> Erken jy sarkasme? Stadig van begrip ne?

Danielle, jy kan bly wees ons laat haatspraak in verdienstelike gevalle toe.
Maar toon tog bietjie respek teenoor jou meerderes jong. :-)
Re: Spot Check [boodskap #41094 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 16:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3ADD0709.2B5390F4@home.com...

> Ek dink jy is 'n ou oom met 'n by in sy kappie.
> Jou aksies is nie die van 'n jong dame nie.
> Die profiel wat jy skep is van 'n ouerige effens verwyfde man
> (intelligent, maar met teveel tyd op jou hande).

Hoor wie praat.
Danielle, ek wou eintlik "Maar toon bietjie respek aan jou meerderes" hier
ingeslot het.
Dit was nie vir jou bedoel nie, as jy verstaan wat ek bedoel.

> Ek skat jy is in jou laat sestigerjare.

Nee, ons rekords toon dat dit 'n raak beskrywing van u self is. Of het u
bloot 'n sielsgenoot gesoek?
Re: Spot Check [boodskap #41095 is 'n antwoord op boodskap #41059] Do, 19 April 2001 16:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
John Hamill skryf in boodskap news:8eordtogu6n4lmjuj6127dmpi3j6q0sbbo@4ax.com...

> Mi scusi, but do
> you enjoy belitteling people on newsgroups in general, or do you just
> get a kick out of trying to belittle Afrikaans speaking South
> Africans?

John, dan moet jy weet hoe kyk sy neer op gewone Afrikane.

> You seem to be a very sick individual.
Terminal.

> Body and mind seems to be 100, but soul maybe 12 or 13 tops?

Body 67, mind 100, soul non-existant tops.
Re: Spot Check [boodskap #41096 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3ADE0683.61C564F1@home.com...

> Alle più care immagini di pace e di contentogià s'abbandona l'anima in cosi
bel moment:
e frai I piu dolci palpiti ritorna a respitar.

Ah, uiteindelik nog een van die elf amptelike tale.
Re: Spot Check [boodskap #41097 is 'n antwoord op boodskap #41063] Do, 19 April 2001 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
John Hamill skryf in boodskap news:h03sdtssfeiv4aeog1r442njtusqnefkoq@4ax.com...
> @home.com wrote:

> Maak nie sin. Jy sê iets soos:
> "To the dearrest images of peace and contentogiā he abandons the soul
> in so beautiful moment: and frai The sweetest throb he/she returns to
> respitar. "

No, thats what you get when you gooi english into an online translator to
pretend that you also know Greek. :-)

> Are you a retired housewife?
No, just a tired one.
Re: Spot Check [boodskap #41098 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 16:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3ADE2745.257FE25B@home.com...

> John my dier, hoekom vra jy so baie vrae?

She's callink you an animal, John!
Quick, hit her.
Re: Spot Check [boodskap #41106 is 'n antwoord op boodskap #41062] Do, 19 April 2001 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
HW Gird skryf in boodskap news:9bl1ct$6am$1@ctb-nnrp1.saix.net...

> Kan ons die persoonlike geniepsighede nie maar asseblief uitlos nie ?

Welkom by die Force, Harry.
Jy kan op die strand loop en patroleer.
Re: Spot Check [boodskap #41107 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 16:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:i36sdt8ct4cpoh6la8v64jmnc0rlbeg45o@4ax.com...
> On Wed, 18 Apr 2001 23:38:15 +0200, "HW Gird"
> wrote:

> Oooh, EINA! Hier word ek nou nes 'n kalf-intellektuele oor die
> vingers geraps. En waaroor vra ek jou? Omdat ek op die giftige
> gekots van Kanada se kant reageer?

Nee, daai wit goed is net sneeu jong.
Pasop, jy's op dun ys.
Re: Spot Check [boodskap #41108 is 'n antwoord op boodskap #41069] Do, 19 April 2001 16:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Krokkie skryf in boodskap news:3ade691f$0$226@hades.is.co.za...

> Ek self het 'n ZX Spectrum 48 K by die huis gehad. Het nog die Z80 processor
> hehad.
> Wie kon hom onthou ?

Ek onthou nog daai spesifieke Datsun, ou Krokkie
Maar ek verkies nog steeds my ou Fortran in Cobalt blou.
Re: Spot Check [boodskap #41109 is 'n antwoord op boodskap #41053] Do, 19 April 2001 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Lou skryf in boodskap news:3ADD39A7.263C9CB7@lous.zzn.com...

> soms is 'n humorsin 'n mors op die groep :(

Jislaaik dan het ek nou baie gemors.
Re: Spot Check [boodskap #41111 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Internet Polisie wrote:

> Beeld het nie 'n vreemde aksent nie, wont dot word on Tronsvol gedrok. :-)

Litnet bestaan net in die kuberruimte. Waar is die kuberruimte,
Internetpolisie?Kan die kuberruimte ook vol raak?

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #41112 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Internet Polisie wrote:

> Ek persoonlik het nog altyd gedink dat die Fortran 'n baie beter voertuig
> is.
> Myne was Cobalt blou.
>
> Om Chauvinisties Korrek (CK) te wees moet mens egter na 'n Commodore as 'n
> "dit" verwys, anders land jy in die PK (pekel).

Internetpolisie, ek hou van die kurwes vanjou brein.

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #41113 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Internet Polisie wrote:

> Onthou julle nog die lekker veilige ou sestiger jare?
> Van Kanaal aap tot Gewone aap met 'n eenrigting vlug.

aaaaah, nou weet ek wat jou naam is. DisLou.

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #41114 is 'n antwoord op boodskap #40859] Do, 19 April 2001 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Internet Polisie wrote:

> Body 67, mind 100, soul non-existant tops.


Dankie, Lou. Dit lyk my jy is ook 'n bewonderaar
van die kurwes van mý brein.

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #41116 is 'n antwoord op boodskap #41082] Do, 19 April 2001 18:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Internet Polisie" schreef...
> Arthur Hagen wrote ...
>> Ik heb mijn systeem wel eens zò ingesteld dat ik bijvoorbeeld door
>> "a te toetsen een ä kreeg, maar dat is bijzonder vervelend .
>
> Arthur, mediese navorsing het getoon dat die gemiddelde mens eerder 'n lang
> "aaaahh" moet kry as jy jou sisteem toets? Hulle praat seker skoon twak.

Huh? Oooh! Dan is ek seker nie 'n gemiddelde mens nie :(
Re: Spot Check [boodskap #41117 is 'n antwoord op boodskap #41079] Do, 19 April 2001 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Internet Polisie" schreef...
> Arthur Hagen wrote...
>> Gloudina. Het jy miskien jou nuusleser ingestel op English (American)?
> Arthur, ons rekords toon dat sy eintlik meer ingestel is op English
> (Afro-American)

Ek protesteer! Ek het dit nie sê gesê nie; dis 'n opsetlike miskwoot! U het
my misbruik om 'n punt te skoor teë Gloudina.

Ek oorweeg nou om die Internet Polisie te gaan aanklaag (sodra ek ontdek het
hoe dit in die kuberruimte gereëld is) en aan te dring op dissiplinêre
maatreëls teë die agent wat bostaande "bewysmateriaal" gemanipuleer het
......
Re: Spot Check [boodskap #41119 is 'n antwoord op boodskap #41069] Vr, 20 April 2001 00:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Darth Mel  is tans af-lyn  Darth Mel
Boodskappe: 12
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Krokkie" skryf in boodskap news:3ade691f$0$226@hades.is.co.za...
> Ek onthou ek was in ST9 ('84) toe het ons rekenaar studie by die skool op 'n
> C64 gehad.
> Ek self het 'n ZX Spectrum 48 K by die huis gehad. Het nog die Z80 processor
> hehad.
> Wie kon hom onthou ?
> Krokkie

i started on the zx81... with 16kb of ram... then moved onto the bbc model
b... 32kb ram...

those were fun days... i was also in std 9 in 1984... big brother... woooo
heeeee hooooo.....

--
Mel invites you to Visit http://AdderleyStreet.co.za
Community site - fresh articles every day, South African news, international
news, on-line novel, erotic story, forums, free email, cool people. :-)
MSN messenger: rrc...@hotmail.com
Re: Spot Check [boodskap #41125 is 'n antwoord op boodskap #40859] Vr, 20 April 2001 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3ADF2654.AA53A395@home.com...
> Internet Polisie wrote:

> Waar is die kuberruimte, Internetpolisie?

Mevrou, klink die volgende ietwat bekend?
"The true subject of the mandala is the meditative human mind, making this
ancient pattern an especially fitting "floor plan" for the shared mental
landscape we call "cyberspace."

Ondersoek bietjie die volgende in diepte: http://www.vios.com/
U sal vind dat die kuberruimte dieselfde vorm het as die aarde: ook plat.
U sal ook vind dat Yahoo eintlik staan vir "Yet Another Hierarchical
Officious Oracle"

> Kan die kuberruimte ook vol raak?
Wel, as daar genoeg Swartgate is kan dit sekerlik vol, ja selfs gatvol raak.
Soos u weet slurp 'n Swartgat jou op voordat jy dit weet.
"Gobble gobble burp"
Re: Spot Check [boodskap #41130 is 'n antwoord op boodskap #40859] Vr, 20 April 2001 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Internet Polisie wrote:

> Mevrou, klink die volgende ietwat bekend?
> "The true subject of the mandala is the meditative human mind, making this
> ancient pattern an especially fitting "floor plan" for the shared mental
> landscape we call "cyberspace."
>

Dierbaarheid, IP, jy is GOED. Ja, dis hoekom die mandala so
sentraal is in die Tibetaanse Buddhisme, wat tantries is. Beide
die kontemplasie van mandalas, en die opbou daarvan. Maar
sodra Buddhiste-monnike 'n groot sand-mandala opgebou het,
maak hulle dit weer ongedaan deur die kleure op te vee en in
'n rivier te gaan gooi. Want alles wat bestaan is onbestendig,
selfs die ego.

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #41132 is 'n antwoord op boodskap #41077] Vr, 20 April 2001 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek dog dan dis hoe die meeste mense Martini kan geniet - on the rocks?

Dis in elk geval die enigste manier om op hierdie nuusgroep te kan
oorleef...

"Internet Polisie" skryf in boodskap news:9bn85a$iqe$4@ctb-nnrp1.saix.net...
> Moet asseblief nie op die kuber snelweg drink nie.
> Netnou land jul met Martini en al op die rotse.
Re: Spot Check [boodskap #41133 is 'n antwoord op boodskap #40859] Vr, 20 April 2001 16:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Internet Polisie wrote:

> U sal vind dat die kuberruimte dieselfde vorm het as die aarde: ook plat.

Jy sal my seker nie glo nie InPo, maar ek is 'n kaartdraende lid
van die "Flat Earth Society." Ek weet nie of daar meer as een
Flat Earth Society in die wereld is nie, maar hierdie een is geskep
hier in Kanada in die sewentigerjare deur Leo Ferrari van die
Universiteit van St. Thomas.
Ek, net soos my guru William Blake, glo dat die aarde plat is.
Die feit dat mens dink dat dit rond is, is maar net 'n funksie van
ons oogballe wat rond is, en die mandala in ons koppe wat die
aarde rond skep.

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #41134 is 'n antwoord op boodskap #40859] Vr, 20 April 2001 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Internet Polisie wrote:

>> Kan die kuberruimte ook vol raak?
> Wel, as daar genoeg Swartgate is kan dit sekerlik vol, ja selfs gatvol raak.
> Soos u weet slurp 'n Swartgat jou op voordat jy dit weet.
>

Ek dink nie kuberruimte het iets te doen met "ruimte" nie,(nog 'n mandala wat
ons brain stem skep,) Die kuberruimte
het tog iets te doen met telefoonlyne en kabel-konneksies en
spasie op groot "servers." So is die ruimte vir kuberruimte
eindig, of oneindig? Sê byvoorbeeld die aarde kom aan die
einde van sy voorraad metale en kan nie meer telefoondrade
en kabels en servers en mainframes skep nie. Beperk dit dan
die kuberruimte van verder uit te brei?

Gloudina
Re: Spot Check [boodskap #41135 is 'n antwoord op boodskap #40859] Vr, 20 April 2001 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
HW Gird  is tans af-lyn  HW Gird
Boodskappe: 49
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
Jammer , Danielle, ek het fouteer met wat ek gesê het.
.
Jy speel op 'n ander hoge vlak wat ek nie ken nie.
Ek sal nie weer reageer op iets wat jy sê nie.

Ek sal my bepaal by dit wat ek in glo :
(Jy hoef dus nie verder te lees nie)

Only you can measure the success and meaning of your
life. Only you can know yourself and only you can have a truly clear
picture of your unlimited value.
Don't let other people determine who you should be and
how you should live. Remember the past, but only take with you in the
present, and into the future, what is good for you. A healthy
self-esteem will give you the courage to stand up for yourself and trust
yourself.

How Do You Measure Success
by Ralph Waldo Emerson

HOW DO YOU MEASURE SUCCESS?
To laugh often and much.
To win the respect of intelligent people and the
affection of children.
To earn the appreciation of honest critics, and to
endure the betrayal of false friends.
To appreciate beauty.
To find the best in others.
To leave the world a bit better, whether by a healthy
child, a garden patch, a redeemed social condition, or a job well done.
To know that even one other life has breathed easier
because you have lived.
This is to have succeeded.

That Man is a Success
by Robert Louis Stevenson

That Man is a Success
Who has lived well,
laughed often and loved much;
Who has gained the respect of intelligent men
and the love of children;
Who has filled his niche
and accomplished his task;
Who leaves the world better than he found it,
Whether by improved poppy, a perfect poem,
or a rescued soul;
Who never lacked appreciation of earth's beauty
or failed to express it.
Who looked for the best in others
and gave the best he had.

This page is part of The Rainbow Garden's Affirmation Handbook
Re: Spot Check [boodskap #41138 is 'n antwoord op boodskap #41086] Vr, 20 April 2001 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
you pay monkeys with p-nuts

--
-------------------------------------
: "If you pay them peanuts you get monkeys" soos ons hier in
Afrika sê.
Re: Spot Check [boodskap #41139 is 'n antwoord op boodskap #41106] Vr, 20 April 2001 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
is Kimberly regtig die gatkant van die aarde?
;->
--
Re: Spot Check [boodskap #41147 is 'n antwoord op boodskap #40859] Sa, 21 April 2001 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:4j81et49aghngt2lgm6gnqtng85rlkn0a1@4ax.com...
> On Fri, 20 Apr 2001 19:46:40 +0200, "HW Gird"
> wrote:
> Dis 'n Usenet nuusgroep hierdie man - ontspan en GENIET dit. As jy
> "ernstig" wil he, stel ek voor dat jy eerder nuusbriewe probeer, of
> selfs persoonlike e-pos.
>
Is dit wat dit is die. Ek het alweer nog 'n groot fout in my lewe gemaak.
Iewers sal ek iemand moet kry om nou hiervoor te blameer.
Re: Spot Check [boodskap #41148 is 'n antwoord op boodskap #40859] Sa, 21 April 2001 07:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:cu1vdts56lsqc3l87l9gb3s03i14lpqub4@4ax.com...
> On Fri, 20 Apr 2001 02:36:15 +0200, "Darth Mel"
> wrote:
>
> I know that this is allready somewhat available on e-books, but
> electronic paper , which is reflective, is in theory , inherently more
> readable than backlighted computer displays. Or as someone also said:
> "The last person to enjoy reading on a stiff tablet was Moses" :-))
>
> Anyway, I believe that the cultural implications of something such as
> "e-paper" could "be Biblical in proportion". :-)
>
> (En nou gaan die IP my DEFINITIEF opsluit omdat ek in hierdie bose
> taal geskryf het, so ek beter begin hardloop!)
>
Dit is nie die probleem nie, hoe kon dit waag om vir Moses hierby in te
sleep. Hy het dit immers net geskryf dit was die priesters wat dit elke
jaar moes lees
Re: Spot Check [boodskap #41165 is 'n antwoord op boodskap #40859] Sa, 21 April 2001 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
poppie  is tans af-lyn  poppie
Boodskappe: 188
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:f1h3etk43qke42ddl6fttbu2mbbcqbatta@4ax.com...
Hoit ou Daniele, dis vir my wat hulle beskryf, so
op n tee!! Wat is snaaks daaran as mens jou
man goed wil behandel!? Die enigste ding wat vir my swaar is
is om in n "low voice" te praat te alle tye, my stem
kan skril raak by tye waneer ek hom met die besem jaag deur die huis.

Poppoe

> THE GOOD WIFE GUIDE
> ======================
>
> This is an actual extract from a Home Economics textbook printed in
> 1961.
>
> QUOTE
>
> Have dinner ready. Plan ahead, even the night before, to have a
> delicious meal ready on time for his him know that you have been
> thinking about him and are concerned about his needs. Most men are
> hungry when they come home and the prospect of a good meal (especially
> his favourite dish) is part of the warm welcome needed.
>
> Prepare yourself. Take 15 minutes to rest so you will be refreshed
> when he arrives. Touch up your make-up, put a ribbon in your hair and
> be fresh looking.
> He has just been with a lot of work weary people. Be a little gay and
> a little more interesting for him. His boring day may need a lift and
> one of your duties is to provide it.
>
> Clear away the clutter. Make one last trip through the main part of
> the house just before your husband arrives. Gather up school books,
> toys, papers etc. and hen run a dust cloth over the tables. During the
> colder months of the year you should prepare and light a fire for him
> to unwind by.
>
> Your husband will feel he has reached a haven of rest and order and it
> will give you a lift too. After all, catering for his comfort will
> provide you with immense personal satisfaction. Minimize all noise. At
> the time of his arrival eliminate all noise of the washer, dryer or
> vacuum. Try to encourage the children to be quiet. Be happy to see
> him.
>
> Greet him with a warm smile and show sincerity in your desire to
> please him.
> Listen to him. You may have a dozen important things to tell him, but
> the moment of his arrival is not the time. Let him talk first,
> remember his topics of conversation are more important than yours.
> Make the evening his.
>
> Never complain if he comes home late or goes out to dinner or other
> places of entertainment without you. Instead, try to understand his
> world of strain and pressure and his very real need to be at home and
> relax.
>
> Try to make sure your home is a place of peace, order and tranquillity
> where your husband can renew himself in body and spirit. Don't greet
> him with complaints and problems. Don't complain if he's late home for
> dinner, or even stays out all night. Count this as minor compared to
> what he might have gone through that day. Make him comfortable. Have
> him lean back in a comfortable chair or have him lie down in the
> bedroom. Have a cool or warm drink ready for him. Arrange the pillow
> and offer to take off his shoes.
>
> Speak in a low, soothing and pleasant voice. Don't ask him questions
> about his actions or question his judgment or integrity. Remember, he
> is the master of the house and as such will always exercise his will
> with fairness and truthfulness.
>
> Once he has had a chance to have his evening meal clear the dishes and
> wash up promptly. If your husband should offer to help decline his
> offer as he may feel obliged to repeat this offer and after a long
> working day he does not need the extra work. Encourage your husband
> to pursue his hobbies and interests and be supportive without seeming
> to encroach. If you have any little hobbies yourself try not to bore
> him speaking of these, as women's interests are often rather trivial
> compared to men's.
>
> At the end of the evening tidy the home ready for the morning and
> again think ahead to his breakfast needs. Your husband's breakfast is
> vital if he is to face the outside world in a positive fashion. Once
> you have both retired to the bedroom prepare yourself for bed as
> promptly as possible. Whilst feminine hygiene is of the utmost
> importance your tired husband does not want to queue
> for the bathroom as he cculd have to do for his train. But remember
> to look your best when going to bed. Try to achieve a look that is
> welcoming without being obvious. If you need to apply face-cream or
> hair-rollers wait until he is asleep as this can be shocking to a man
> last thing at night.
>
> When it comes to the possibility of intimate relations with your
> husband it is important to remember your marriage vows and in
> particular your commitment to obey him. If he feels that he needs to
> sleep immediately then so be it.
> In all things be lead by your husband's wishes, do not pressure him in
> any way to stimulate intimacy. Should your husband suggest congress
> then accede humbly all the while being mindful that a man's
> satisfaction is more important than a woman's.
>
> When he reaches his moment of fulfilment a small moan from yourself is
> encouraging to him and quite sufficient to indicate any enjoyment that
> you may have had. Should your husband suggest any of the more unusual
> practices be obedient and uncomplaining but register any reluctance by
> remaining silent. It is likely that your husband will then fall
> promptly asleep so adjust your clothing, freshen up and apply your
> night time face and hair care products.
> You may then set the alarm so that you can arise shortly before him
> in the morning.
> This will enable you to have his morning cup of tea ready when he
> awakes.
>
> UNQUOTE
>
Re: Spot Check [boodskap #41184 is 'n antwoord op boodskap #40859] So, 22 April 2001 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
"Danielle" skryf in boodskap news:f1h3etk43qke42ddl6fttbu2mbbcqbatta@4ax.com...
> On Sat, 21 Apr 2001 08:43:26 +0200, "WWW" wrote:
>
>> QUOTE
> Be a little gay and
> a little more interesting for him. His boring day may need a lift and
> one of your duties is to provide it.

Ja-nee, as mens "gay" is, sal dinge beslis interessant word...

> and light a fire for him
> to unwind by.

Enige vrou/dame wat haar sout werd is, sal definitief nie haar man laat
ontspan as sy 'n vuurtjie aansteek nie... Gespanne is die reaksie, ontspan
kom mos agterna...

> Greet him with a warm smile and show sincerity in your desire to
> please him.

As jy net 'n glimlag dra, sal hy sekerlik gelukkig voel...

> Speak in a low, soothing and pleasant voice.

'n Lae stemtoon sal die meeste mans vinnig die pad laat vat...

> When it comes to the possibility of intimate relations with your
> husband it is important to remember your marriage vows and in
> particular your commitment to obey him.

In die meeste gevalle bly dit maar altyd net 'n "possibility"...

Ag, ja - die goeie ou dae...
Re: Spot Check [boodskap #41199 is 'n antwoord op boodskap #40859] Ma, 23 April 2001 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Internet Polisie wrote:
>
>>> Kan die kuberruimte ook vol raak?
>> Wel, as daar genoeg Swartgate is kan dit sekerlik vol, ja selfs gatvol raak.
>> Soos u weet slurp 'n Swartgat jou op voordat jy dit weet.
>>
>
> Ek dink nie kuberruimte het iets te doen met "ruimte" nie,(nog 'n mandala wat
> ons brain stem skep,) Die kuberruimte
> het tog iets te doen met telefoonlyne en kabel-konneksies en
> spasie op groot "servers." So is die ruimte vir kuberruimte
> eindig, of oneindig? Sê byvoorbeeld die aarde kom aan die
> einde van sy voorraad metale en kan nie meer telefoondrade
> en kabels en servers en mainframes skep nie. Beperk dit dan
> die kuberruimte van verder uit te brei?

Nee wat - ons sal net die netwerke en servers vinniger maak, die storage
meer effektief en sal natuurlik al hoe meer fibre kabels gebruik - wat
tog uit een van die mees beskikbare materiale op aarde gemaak word :).
Die kuberruimte is so groot soos ons verbeeldingskrag - as ons teen 'n
muur kom sal ons net iets nuuts "invent" :)
Re: Spot Check [boodskap #41214 is 'n antwoord op boodskap #40859] Ma, 23 April 2001 19:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Danielle skryf in boodskap news:cu1vdts56lsqc3l87l9gb3s03i14lpqub4@4ax.com...

> Even though it can be fun to reminisce, I am curious and excited about
> the future and the next big invention, causing a revolution in
> computer technology

Danielle,

The computer wars will fizzle out to a draw.
Hulle skep nou goed wat niemand eintlik wil he nie, soos WAP en daai.

Ek weet dis bietjie ounuus, maar hier is die nuwe rewolusie. Hulle sê dit
gaan die uitvinding van die PC na 'n storm in 'n teekoppie laat lyk.
http://abcnews.go.com/sections/scitech/DailyNews/it010307.ht ml

Verkoop julle aandele in die ou tradisionele motormaatskappye.
Re: Spot Check [boodskap #41215 is 'n antwoord op boodskap #40859] Ma, 23 April 2001 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3AE06737.2E4D483A@home.com...
> Internet Polisie wrote

> Jy sal my seker nie glo nie InPo, maar ek is 'n kaartdraende lid
> van die "Flat Earth Society."

Ek is diep diep teleurgesteld in jou.

> Ek weet nie of daar meer as een Flat Earth Society in die wereld is nie,
Dit laat my bietjie twyfel of jy ernstig is, omdat dit lyk of jy dit nie
eers bietjie nagevors het nie.

> Ek, net soos my guru William Blake, glo dat die aarde plat is.
Sou hy nie vandag anders gedink het nie?

Maar nou weet ek tenmiste waar kom die uitdrukking " die vier uithoeke van
die aarde" vandaan, alhoewel julle dink daars 5.
Re: Spot Check [boodskap #41216 is 'n antwoord op boodskap #40859] Ma, 23 April 2001 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Tobie skryf in boodskap news:9bv7k7$lp$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Stuur vir jou so paar blare

Ek het fokolhie gekry. Gebruik PayPal volgende keer.
Re: Spot Check [boodskap #41217 is 'n antwoord op boodskap #40859] Ma, 23 April 2001 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3ADF2725.3EA5027E@home.com...

> Internetpolisie, ek hou van die kurwes vanjou brein.

Weet jy nie waar ek 'n nuwe patrolliehond kan kry nie?
My karma just drove over my dogma.
Re: Spot Check [boodskap #41218 is 'n antwoord op boodskap #40859] Ma, 23 April 2001 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3AE0684A.9F524852@home.com...

> Ek dink nie kuberruimte het iets te doen met "ruimte" nie,(nog 'n mandala
wat
ons brain stem skep,) Die kuberruimte
het tog iets te doen met telefoonlyne en kabel-konneksies en
spasie op groot "servers."

Ja maar al die drade en goed skep ook 'n ruimte.
Hulle wil ook alles gratis deur elektriese toevoerkabels verbind.
Die probleem is die "geraas" rondom kragstasies.

> So is die ruimte vir kuberruimte eindig, of oneindig? Sê byvoorbeeld die
aarde kom aan die
einde van sy voorraad metale en kan nie meer telefoondrade
en kabels en servers en mainframes skep nie. Beperk dit dan
die kuberruimte van verder uit te brei?

Wat van satteliet / radio seine?
Anyways, lank voor al die metale op is, het hulle al lewe begin skep op die
planeet Europa.
Dis die volgende stop vir die mens et al.
Van Mars na die Aarde na Europa.
Verbeel jou.
Re: Spot Check [boodskap #41221 is 'n antwoord op boodskap #40859] Ma, 23 April 2001 23:05 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Internet Polisie wrote:

> My karma just drove over my dogma.

Wel, dogma is nou nie iets waaroor jy hoefte huil nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Die beste manier om vooruit te gaan
Volgende onderwerp: "Woord en Sin" deur J.C. STEYN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 18:14:16 MGT 2024