Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die beste manier om vooruit te gaan
Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41066] Do, 19 April 2001 01:11 na volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het vandag weer die hele dag (wel sekerlik nie die HELE dag nie, maar 'n
groot gedeelte van die dag) gespandeer aan soeke na oplossings vir Suid
Afrika se probleme. Ons regering is tans besig om in al die slaggate van die
res van Afrika te trap en dit lok nie baie simpatie nie, omdat ons wit mense
half die gedaante van "told you so" aangeneem het. Dit maak mens kwaad en
mens wil die skape sommer aan die hare optel en bietjie uitskut soos jy 'n
stowwerige mat uitskit na 'n lang ruk van vuilword. Maar dit sal nie help
nie, want hulle regeer die mooi land van ons.

My raad en ek dink dit sluit mooi aan by van my vroeëre "postings" op die
nuusgroep, is dat ons net eenvoudig van die regering met al sy klinkende
lawaai vergeet en lewe soos ons wil. Ons as wit mense moet ten alle koste
eenvoudig die regering ignoreer en vergeet van alles wat hy doen om ons
konstant aan die verlede te herinner. As hulle die verlede onder ons neus
druk, moet ons net eenvoudig ander pad kyk en sê wyk satan. :o)

Hulle sal seker oor 10 jaar of so die boodskap kry. Ek smeek ook ons
liberale vriende in Europa om nie die regering se snert smekinge te verdra
nie, maak nie saak hoeveel prentjies van arme straat kinders hulle aan julle
voorlê onder die vaandel van Apartheids geskiedenis nie. Swart Afrika sal
dit vir ewig en 'n dag doen omdat daar geld gemaak word uit die lewendig hou
van die "suffering" van die "arme" swart mense op hierdie kontinent. Dit is
'n sindroom wat Mbeki hewiglik die bestaan van wil ontken, maar diep in sy
arme swart siel weet hy dit is so. Ek gebruik die woord SWART aspris omdat
dit so "anti" woord geword het wat te min gebruik word.

Weg met die ge alewige polities korrektheid. Na die hel met al die mense wat
so tekere gaan daaroor. Ek het besluit vir elke stuiptrekking van Tutu,
Mbeki, Zuma, et al gee, gee ek 'n katspoeg en stuiptrekking op DIE nuusgroep
wat skrik vir niks. Hulle kan alles in die wêreld oor almal sê, maar as ons
"wittes" iets sê is dit altyd rassisties. Ek is jammer, maar as 'n man 'n
idioot is, is hy 'n idioot, maak nie saak of hy wit, pienk, swart, geel of
groen is nie. So druk jou rassisme reaksies in jou liewe anus op Mbeki en
Yengeni. Ons is moeg vir jou. Miskien moet ek net duidelik dat my "ons" ten
minste 3 mense insluit waarvan ek weet.

Die land moet vooruit en die regering wil net nie doen wat nodig is nie, so
ons moet die leiding (soos maar altyd) neem en alles ignoreer wat die dom
regering wil hê ons moet glo en net eenvoudig lewe asof ons 'n 2de
(praktiese) regering het. Na die hel met die Mbeki regering. Ek is nie eens
lus meer om sy vereiste hoë belastings te betaal nie. Betaal die keiser wat
hom toekom se moer. Die keiser trek almal kaal uit, wit en swart.

Hier is dit feite:

1. Dieswart mense in Suid Afrika het selfs in die hete van Apartheid dit
beter gehad as enige swarte in Afrika. Dis vandag nog so. "SO GET OFF IT,
WILL YOU!"

2. Ons kultuur ('n westerse kultuur alhoewel die weste dit ontken omdat
hulle buite die ervarings sfeer staan en opnies lig) verskil van die Afrika
bos kultuur. Die swart mense hang aan manerismes aan wat geen plek het buite
die bos nie. Gloudina (jammer ek noem jou by die naam) jy is ook nou 'n
uitgetredene wat nie eintlik meer opinies oor die stand van sake hier kan
lig nie, want maak nie saak hoe in voeling jy dink jy is nie, jy is net
eenvoudig buite voeling. Ons Nederlandse vriende ook. Julle opinies is egter
belangrik vanwee juis daai ongegondheid, omdat dit mens net kan wys hoe
mense wat "bugger all" van die situasie hier weet dink hulle weet als.

3. Westerlinge van oorsee het die swartes "bemagtig" sonder om
verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar omdat dit lekker is om "morele
hoogheer" te wees sonder die verantwoordelikheid. Is dit regtig die moeite
werd om mense te "bemagtig", maar in die proses verseker jy hulle ondergang
asook die wat moontlik kon help. Jammer Gloudina, maar dit is waar. Ek noem
jou by die naam omdat jy die swart mense so gierig verdedig. Ek bedoel nie
lelik nie en sal graag jou opinie hier wil sien. Dis als wonderlik om die
swart mense van Afrika te wil sien groei en vooruitgaan, maar sover as wat
ek kan sien is daar nie 'n sneeubal se kans in 'n vuurwarm hel nie. Want
sien net soos jy nie dit Nederlanders kan skat op grond van een individu
nie, kan jy nie die swart mense op individuele basis skat nie. As jy dit wel
doen, is dit maklik om die waarheid te versin. Want daar is regtig waardige
swart mense in ons gemeenskap wat ontwaak het uit die sluimernis van Afrika,
maar as nasie of gemeenskap of eenheid (wat hulle ook nie heeltemal is nie)
is daar GEEN hoop nie. Al wat die westerse "bemagtiging" bewerkstellig het
is om 'n arrogansie by swart mense soos Mugabe te kweek dat hy/sy die
antwoord is op al die gebede van die swart mense wat vooruitgang wil hê.
Arrogansie wat enige hulp weier in die vals denke dat hy alles kan oplos.
Almal weet teen die tyd dat Mugabe siniel is en verdien om by die
Internasionale Hof verhoor te word en vir die res van sy lewe aan 'n kateter
in een of ander gestig te verdwyn. Hy gaan so wrintie waar vir nog 'n termyn
staan as president. Die IDIOOT!

Ek wens net ons vriende in die WESTE wil wakker skrik uit hul sluimering en
skoon heiligheid en besef dat ons wittes hier westerse kultuur progressiewe
gedagtes koester en bevorder en dat hulle die wit mense hier verraai deur
die swart mense verkeerdelik te bemagtig sonder dat hulle weet wat om met
daai mag te maak. En moet seblief nie dink Mbeki of simpel Mugabe gaan met
my saamstem nie. Hoe kan die drol vir die wind sê hy stink nie?

Ek is bombasties omdat ons met die gebakte pere sit nadat die weste ons
uitverkoop het aan oorwegend ombeholpe kommuniste. Afrika is nie donker
sonder rede nie.

Ek daag weer die swart mense wat sê dit gaan so sleg in Suid Afrika om enige
land uit te sonder in Afrika waar hulle beter af sal wees as hier. Noem een
land. Hoor ek 'n doodse stilte? Ja, ek is trots daarop om Afrikaner te wees.
Ek is toevallig wit, maar as die swart mense wit was sou dit niks aan die
situasie verander het nie. Die probleem lê by hulle kultuur en manier van
doen. Dit strook nie met ons "wittes" se manier van doen nie. Nie dat ek
dink alles wat ons doen is so goed nie, maar as die swart mense met ons op
ons eie turf in die wêreld arena wil deelneem, moet hulle volgens ons reels
speel, nie volgens die boendoe reels nie, want dit is logies hulle gaan
nêrens kom met daai aardighede nie. Dis alles oulik in die bos vir toeriste
om na te kyk, maar buite die bos, beteken die swart jultuur grootliks niks.
Neem wat goed is en hou dit na aan die hart. Gooi weg wat sleg is en vergeet
dit.

Aan Afrika en sy swart mense..... LEARN FROM THE PAST, DO NOT LIVE IN IT!!!!
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41153 is 'n antwoord op boodskap #41066] Sa, 21 April 2001 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Logic wrote:

> Dieswart mense in Suid Afrika het selfs in die hete van Apartheid dit
> beter gehad as enige swarte in Afrika.

Ok, Logic. Hier is feite wat jou stelling hierbo teenspreek.Een van ons seuns
wou 'n MBA gaan loop wat net een jaar
duur. Daar is drie goeie plekke in die wereld om dit te doen.
Een is in Frankryk, een is hier twee uur se ry van ons af in
Kingston, Ontario en die ander is die Universiteit van Kaapstad.
UCT is so streng wat die aansoeke betref, dat iemand hier
in Quebec City vir hom persoonlik wou ondervra. Die persoon
('n UCT professor wat daar was vir 'n konferensie) vertel toe vir
hom dat die enigste swart studente wat hulle het, van buite SA
kom uit ander swart lande. Die professor sê die sendingskole in
meeste swart lande, wat met regeringshulp nog daar werk, lewer
uitstekende studente. Maar die swart studente in SA is so ondermyn
deur die baie jare van Bantoe-Onderwys dat hulle net nie kan byhou
in 'n elite program (waar omtrent een derde van die studente van
buite SA kom nie.) So daar is een area waar die swart mense binne
SA 'n agterstand het teen ander dele van Afrika.

Gloudina

>
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41154 is 'n antwoord op boodskap #41066] Sa, 21 April 2001 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Logic wrote:

> Dit maak mens kwaad en
> mens wil die skape sommer aan die hare optel en bietjie uitskut soos jy 'n
> stowwerige mat uitskit na 'n lang ruk van vuilword.

My liewe land, Logic, help my nou om vir jou teverstaan. SKUD is "to shake"
en SKUT is "a
pound where you keep animals" of anders is dit
iemand wat skiet. So as jy die skape nou aan die
hare wil optel en uitskut, wat bedoel jy? En wat
bedoel jy met die stowwerige mat wat jy wil
uitskit. Daar is iets verkeerd met my ou kop, of
anders is daar iets verkeerd met jou hantering van
en respek vir Afrikaans. Vertel vir my ook, hoekom
is jou skuilnaam Engels? Is jy ook 'n hanskakie, soos
ou Frikkie Potgieter?

Gloudina
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41157 is 'n antwoord op boodskap #41066] Sa, 21 April 2001 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Logic wrote:

> Almal weet teen die tyd dat Mugabe siniel is en verdien om by die
> Internasionale Hof verhoor te word

Ja, nee jong. Net soos ou P.W. Botha. Ek sit en wag nog virdie dag dat hulle vir
ou PW gryp, soos hulle vir Milosevic nou
onlangs gegryp het. Die ANC-regering is net te bangbroek
daarvoor, te bang om op die Afrikaners se tone te trap. Min
weet hulle dat 'n hele klomp Afrikaners sou juig as die ou
bullebak voor die Internasionale Hoogsgeregshof gedaag gaan
word. Maar hulle luister na mense soos Tutu, wat as gevolg van
sy godsdienstige oortuigings nou maar aanmekaar vergiffenis
pleit.

Gloudina

>
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41159 is 'n antwoord op boodskap #41066] Sa, 21 April 2001 19:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Logic wrote:

> Ek is bombasties omdat ons met die gebakte pere sit nadat die weste ons
> uitverkoop het aan oorwegend ombeholpe kommuniste.

Nouja, dis jy self wat sê jy is bombasties. Maar is jy verkoue enjou neus is
toe dat jy sê "ombeholpe"?

Gloudina
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41171 is 'n antwoord op boodskap #41066] So, 22 April 2001 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3AE1DF61.2EAE3D01@home.com...
> Daar is drie goeie plekke in die wereld om dit te doen.
> Een is in Frankryk, een is hier twee uur se ry van ons af in
> Kingston, Ontario en die ander is die Universiteit van Kaapstad.
>
> Gloudina

Gloudina op grond waarvan baseer jy die stelling. So ver ek weet word
beide RAU en Stellenbosch en soms selfs Potch se MBA beter geag as UCT s'n.
Ek het egter nie 'n studie hiervan gemaak nie en mag dalk verkeerd wees. Ek
praat van wat ek in die wandelgange hoor
>
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41185 is 'n antwoord op boodskap #41066] So, 22 April 2001 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

WWW wrote:

> Gloudina op grond waarvan baseer jy die stelling. So ver ek weet word
> beide RAU en Stellenbosch en soms selfs Potch se MBA beter geag as UCT s'n.
> Ek het egter nie 'n studie hiervan gemaak nie en mag dalk verkeerd wees. Ek
> praat van wat ek in die wandelgange hoor

Is hulle almal eenjarig? Daar is baie goeie MBA.s regoor die
wereld, maar hulle is gewoonlik nie eenjarig nie. In alle geval,
hierdie was maar net die buzz onder oorsese studente wat 'n
plek soek om 'n MBA te doen deur medium van Engels. Goed
een-derde van die klas in my seun se jaar was van die buiteland-
veral van die VSA en Engeland.

Gloudina
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41187 is 'n antwoord op boodskap #41066] So, 22 April 2001 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek vra om verskoning vir die spelfoute Gloudina. Ek dink die hele sin het sy
betekenis goed uitgedruk en was dit dus nie nodig om my soms vreesaanjaende
spelling uit te lig nie.

Dit is in alle geval swak nuusgroep etiket, maar nou dat ek dit weet sal ek
die woorde nie verkeerdelik gebruik nie, dankie. :o) Oor my Engelse naam op
die nuusgroep, is dit maar net 'n pragmatiese rede. Ek neem deel aan engelse
nuusgroepe ook en my naam daar was nog altyd Logic. Ek wil nie twee name
uitdink nie. My regte naam is nie van belang nie.

Dankie
Logic

skryf in boodskap news:3AE1E0F2.9DA003FC@home.com...
> Logic wrote:
>
>> Dit maak mens kwaad en
>> mens wil die skape sommer aan die hare optel en bietjie uitskut soos jy 'n
>> stowwerige mat uitskit na 'n lang ruk van vuilword.
>
> My liewe land, Logic, help my nou om vir jou teverstaan. SKUD is "to shake"
> en SKUT is "a
> pound where you keep animals" of anders is dit
> iemand wat skiet. So as jy die skape nou aan die
> hare wil optel en uitskut, wat bedoel jy? En wat
> bedoel jy met die stowwerige mat wat jy wil
> uitskit. Daar is iets verkeerd met my ou kop, of
> anders is daar iets verkeerd met jou hantering van
> en respek vir Afrikaans. Vertel vir my ook, hoekom
> is jou skuilnaam Engels? Is jy ook 'n hanskakie, soos
> ou Frikkie Potgieter?
>
> Gloudina
>
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41188 is 'n antwoord op boodskap #41066] So, 22 April 2001 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die probleem is dat PW Botha nie 'n misdaad teen die mensdom gepleeg het
nie. Die ander rede hoekom hy nie uitgelewer word nie, is omdat die res van
die wêreld saamstem. Dit was miskien nie baie mooi nie, maar om hom tronk
toe te stuur is nie nodig nie.

Ons Euro Afrikaners het nie nodig om die land te regeer om 'n lewe in Afrika
te maak nie. Die wêreld is geglobaliseerd genoeg vir ons (en ons het Suid
Afrika goed genoeg ontwikkel) om met 'n glimlag die beheer aan die inheemse
mense terug te gee met 'n heelwat laer kans vir mislukking.

Ja, ons het probleme met die regering (nie omdat hulle swart is nie maar)
omdat hulle die klassieke Afrika bos kultuur en manier van doen so nou en
dan laat deurskyn.

Die inheemse mense van die land misgis hulle lelik as hulle dink die Euro
Afrikaners is bang vir vervolging. Ons het vrede gemaak met die idee dat ons
nie weer die regering sal beheer nie, maar ons vriende oorsee sal ons
beskerm. Ek dwaal nou van die punt af. Om nou oor Mugabe te praat. Mugabe
verdien ook nie om voor die Internasionale hof gedaag te word nie. Hy
verdien wel 'n goeie paar klappe en iemand wat hom subtiel kan oorreed dat
hy nou maar kan aftree. Ja, ek het gesê hy verdien dit, maar as ek daaroor
dink, sal dit nie gebeur nie, want die Europeers en die weste voel eintlik
nie baie vir Afrika nie. Dis myle weg en soos 'n klein gatvlieg wat pla, nie
veel meer nie.

:o)

Logic

skryf in boodskap news:3AE1E2D2.88FE8F78@home.com...
> Logic wrote:
>
>> Almal weet teen die tyd dat Mugabe siniel is en verdien om by die
>> Internasionale Hof verhoor te word
>
> Ja, nee jong. Net soos ou P.W. Botha. Ek sit en wag nog virdie dag dat hulle vir
> ou PW gryp, soos hulle vir Milosevic nou
> onlangs gegryp het. Die ANC-regering is net te bangbroek
> daarvoor, te bang om op die Afrikaners se tone te trap. Min
> weet hulle dat 'n hele klomp Afrikaners sou juig as die ou
> bullebak voor die Internasionale Hoogsgeregshof gedaag gaan
> word. Maar hulle luister na mense soos Tutu, wat as gevolg van
> sy godsdienstige oortuigings nou maar aanmekaar vergiffenis
> pleit.
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41189 is 'n antwoord op boodskap #41066] So, 22 April 2001 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar gaan jy weer met die spelling. ;o)

Ai!

Ek kan baie dinge oor myself erken, en om bombasties te wees maak nie my
woorde minder waar nie, doen dit?

Baai
Logic

skryf in boodskap news:3AE1E441.D10FD2B@home.com...
Logic wrote:

> Ek is bombasties omdat ons met die gebakte pere sit nadat die weste ons
> uitverkoop het aan oorwegend ombeholpe kommuniste.

Nouja, dis jy self wat sê jy is bombasties. Maar is jy verkoue enjou neus
is
toe dat jy sê "ombeholpe"?

Gloudina
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41190 is 'n antwoord op boodskap #41066] So, 22 April 2001 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Logic wrote:

> Dit is in alle geval swak nuusgroep etiket,

Luister, Logic, hierdie verskoning van "swak nuusgroepetiket" maak nie by my
hond haaraf nie. Die swak
spelling en die baie typos kom omtrent 99 persent
voor by die mense wat sit en kla oor die ANC en oor
hoe die ANC se beleide Afrikaans se toekoms
benadeel. So dis my beleid: al die joggies wat so sit
en kritiseer, word teruggekritiseer oor die toestand
van hulle Afrikaans.

Gloudina
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41191 is 'n antwoord op boodskap #41066] So, 22 April 2001 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Logic wrote:

> Die probleem is dat PW Botha nie 'n misdaad teen die mensdom gepleeg het
> nie.

Hoe is hy beter as Milosevic en Pinochet en daardieou in Roemenië ( ek kan nie
sy naam nou onthou nie)
wat hulle sommer so in die straat doodgeskiet het.

Gloudina
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41196 is 'n antwoord op boodskap #41066] Ma, 23 April 2001 04:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirkie  is tans af-lyn  Dirkie
Boodskappe: 103
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Om jou vraag te beantwoord sal ek eers bietjie navrae moet doen. Sal jou sê
sodra ek gehoor het

skryf in boodskap news:3AE2CB70.978259CB@home.com...
> WWW wrote:
>
>> Gloudina op grond waarvan baseer jy die stelling. So ver ek weet word
>> beide RAU en Stellenbosch en soms selfs Potch se MBA beter geag as UCT s'n.
>> Ek het egter nie 'n studie hiervan gemaak nie en mag dalk verkeerd wees. Ek
>> praat van wat ek in die wandelgange hoor
>
> Is hulle almal eenjarig? Daar is baie goeie MBA.s regoor die
> wereld, maar hulle is gewoonlik nie eenjarig nie. In alle geval,
> hierdie was maar net die buzz onder oorsese studente wat 'n
> plek soek om 'n MBA te doen deur medium van Engels. Goed
> een-derde van die klas in my seun se jaar was van die buiteland-
> veral van die VSA en Engeland.
>
> Gloudina
>
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41201 is 'n antwoord op boodskap #41066] Ma, 23 April 2001 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Eenjarige MBA - ongelukkig is MBA's nou soos Ingenieures - die goed is
so verksillend dat die 'graad' sonder die naam van die universiteit
daaraan geheg nie veel beteken nie.

@home.com wrote:
>
> WWW wrote:
>
>> Gloudina op grond waarvan baseer jy die stelling. So ver ek weet word
>> beide RAU en Stellenbosch en soms selfs Potch se MBA beter geag as UCT s'n.
>> Ek het egter nie 'n studie hiervan gemaak nie en mag dalk verkeerd wees. Ek
>> praat van wat ek in die wandelgange hoor
>
> Is hulle almal eenjarig? Daar is baie goeie MBA.s regoor die
> wereld, maar hulle is gewoonlik nie eenjarig nie. In alle geval,
> hierdie was maar net die buzz onder oorsese studente wat 'n
> plek soek om 'n MBA te doen deur medium van Engels. Goed
> een-derde van die klas in my seun se jaar was van die buiteland-
> veral van die VSA en Engeland.
>
> Gloudina
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41202 is 'n antwoord op boodskap #41066] Ma, 23 April 2001 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
OHOPOHO!!! Nou maak jy selfs politiek uit mense se spelfoute - tut tut
tut - niemand wil meer op jou politieke innuendos (hooooo! - groot
woord) reageer nie nou soek jy nuwes in spel foute???

@home.com wrote:
>
> Logic wrote:
>
>> Dit is in alle geval swak nuusgroep etiket,
>
> Luister, Logic, hierdie verskoning van "swak nuusgroepetiket" maak nie by my
> hond haaraf nie. Die swak
> spelling en die baie typos kom omtrent 99 persent
> voor by die mense wat sit en kla oor die ANC en oor
> hoe die ANC se beleide Afrikaans se toekoms
> benadeel. So dis my beleid: al die joggies wat so sit
> en kritiseer, word teruggekritiseer oor die toestand
> van hulle Afrikaans.
>
> Gloudina
Re: Die beste manier om vooruit te gaan [boodskap #41203 is 'n antwoord op boodskap #41189] Ma, 23 April 2001 06:08 Na vorige boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Logic wrote:
>
> Daar gaan jy weer met die spelling. ;o)

Een van die ou nuusgroep waarhede - as jy die argument begin verloor
spellcheck die ander ou!!!

Fluister saggies sodat Gloudina nie kan hoor nie - die ou dier is mos
doof - Die laaste uitweg is natuurlik om die ander party 'n Nazi te
noem. Watch nou mooi - volgende sal sy die uitweg gebruik. Dit is soos
'n joker - daar is geen verdediging teen die gevreesde nazi troef nie :D
Vorige onderwerp: Paul Kruger
Volgende onderwerp: Spot Check
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 13:31:27 MGT 2024