Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Herbalife Verspreiders
Herbalife Verspreiders [boodskap #24691] So, 11 Julie 1999 00:00
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Die doel van hierdie E-Pos is om met mense in aanraking te kom wat betrokke
is in Herbalife. Indien jy wat vandag hierdie E-Pos lees betrokke is as
Verspreider by Herbalife; vra ek jou om so gou as moontlik met my in
Verbinding te tree? Indien daar diegene is wat nie noodwending betrokke is
by Herbalife nie maar weet van mense wat wel is; wil jy nie so gaaf wees &
my in verbinding bring met hulle nie?

Die oorweging is om 'n Ondersteuningsgroep te begin vir almal wat betrokke
is in Herbalife. E-Pos het homself bewys as 'n wonderlike manier van
kommunikeer & ek glo dat dit ook effektief gebruik word om Herbalife
Verspreiders met mekaar in verbinding te plaas. Dit sou regtig lekker wees
om op hierdie manier mekaar te kan ondersteun & nuwe idees uit te ruil.

Hoop om gou van julle te hoor / Sterkte met die Besigheid.

Mooi Bly!
Hein

Hein & Elsje van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
hei...@mjvn.co.za
els...@mjvn.co.za
Cell: 083 310 1963
Home/Tel: 041-733513
Fax: 0838 310 1963
Vorige onderwerp: Soek Vriende
Volgende onderwerp: Positiewe houding - aan Johan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 13:31:14 MGT 2024