Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek Vriende
Soek Vriende [boodskap #24690] So, 11 Julie 1999 00:00
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek het so baie Afrikaanse E-Pos vriende gehad, maar almal van hulle het so
met die tyd opgehou om te skryf. Deesdae is my posbus net vol gemorspos /
Weet nie van jou nie, maar ek sou regtig weer 'n lekker geselsbriefie in my
posbus wil kry. As jy net soos ek op soek is na Afrikaanse E-pos vriende,
kontak my gerus.

Dit sal goed wees om van jou te hoor; vanwaar ookal op die aardbol.

Mooi Bly!
Hein

Hein & Elsje van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
hei...@mjvn.co.za
els...@mjvn.co.za
Cell: 083 310 1963
Home/Tel: 041-733513
Fax: 0838 310 1963
Vorige onderwerp: Re: Soek Vriende
Volgende onderwerp: Herbalife Verspreiders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 13:06:08 MGT 2024