Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gesondheid uit die Natuur!
Gesondheid uit die Natuur! [boodskap #22488] Sa, 17 April 1999 00:00
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
So 'n rukkie gelede het ek begin om 'n fantasties reeks kruiemiddels te
bemark wat regtig in elke behoefte van die menslike liggaam voorsien.
Kruie het regtig oor die jare vir homself 'n baie goeie naam opgebou omdat
dit nie net genesing vir die menslike liggaam bring nie, maar ook help om 'n
bonormale gesondheidsvlak te handhaaf.

Die reeks produkte wat ek tans bemark het wel die volgende funksies:
1.) Dit help jou om gewig te verloor asook om jou gewig te handhaaf.
2.) Vir diegene wat weer gewig wil optel, jy hoef nooit weer maer te wees
nie.
3.) Dit help ook om energie in jou liggaam terug te sit & beloof ook om jou
vir die volle gang van die dag aan die gang te hou.
4.) Het jy sinisitus of velprobleme, ek het net die regte produk vir jou.
5.) Ly jy aan stres of is jy 'n gespanne persoon, ek het net die regte
produk vir jou.
6.) Laaste maar nie die minste nie, selfs studente en skoliere kan baatvind
by die hierdie wonderlike reeks produkte want dit verbeter jou konsentrasie
vermoë.

Terloops; dan is daar ook ons wonderlike reeks velprodukte & alles wat
daarmee gepaardgaan (vra maar vir die dames)

Vir enige verdere navrae of om bestellings te plaas, kontak my gerus by Sel:
083 310 1963 of E-Pos: hei...@mjvn.co.za

Groete uit die Baai!
Hein

Hein van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
hei...@mjvn.co.za
Cell: 083 310 1963
Fax: 0838 310 1963
ICQ: 7733122
Vorige onderwerp: Re: Die duiwel en sy ouma
Volgende onderwerp: Soek E-Pos Vriende!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:29:54 MGT 2024