Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek E-Pos Vriende!
Soek E-Pos Vriende! [boodskap #22490] Sa, 17 April 1999 00:00
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
My naam is Hein van Wyk & ek kom van Port Elizabeth Suid-Afrika. Dit sou
wonderlik wees om met Afrikaanse vriende van regoor Suid-Afrika sowel as
oorsee te kommunikeer.

Gooi gerus vir my 'n briefie in die pos / Sal later meer oor myself vertel.

Mooi Bly!
Hein

Hein van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
hei...@mjvn.co.za
Cell: 083 310 1963
Fax: 0838 310 1963
ICQ: 7733122
Vorige onderwerp: Gesondheid uit die Natuur!
Volgende onderwerp: Geleentheid van 'n Leeftyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 17:16:07 MGT 2024