Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die duiwel en sy ouma
Re: Die duiwel en sy ouma [boodskap #22471] Vr, 16 April 1999 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
bent lislerud skryf in boodskap news:7f8sgs$hml$1@romeo.dax.net...

Bent,

Jy doen baie goed. As ek jou reg verstaan, ken jy niemand wat afrikaans
praat nie. Dit is nie 'n maklike manier om 'n taal te leer nie.

Weet iemand van 'n website waar mense wat Afrikaans wil leer hulp kan kry?

Bees
Re: Die duiwel en sy ouma [boodskap #22481 is 'n antwoord op boodskap #22471] Sa, 17 April 1999 00:00 Na vorige boodskap
Inga van Meerbergen-V  is tans af-lyn  Inga van Meerbergen-V
Boodskappe: 20
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hallo Afrikaans studerende vriende,
daar is een webruimte waar mens 'n bietjie Afrikaans kan hoor. Gaan na
http://dictionaries.travlang.com. Daar kry julle die tuisblad waarop julle
'n klomp vertalende woordeboeke sal sien. Ook Afrikaans is daar op.
By http://www.eurotalk.co.uk kan Bent dalk hul kursus Afrikaans op CD-rom
bestel.
Wat vir my ook nogal goed is, is die boekie met klankband van die serie "
Kauderwelsch" Band 23 is Afrikaans Wort für Wort
ISBN3-89416-308-9
Teach yourself : Afrikaans ISBN 0-340-48867-0
Afrikaans op reis ISBN90-74112-09-9(SAI) wat mens kan bestel by die
Suid-Afrikaanse Instituut Keizersgracht 141
1015 CK Amsterdam telefoonnommer: 020-6249318
faksnommer 020-6382596.
Ek bly in Vlaanderen (België) en het begin met hierdie 3 boekies. Nou doen
ek die tweede jaarAfrikaans by Unisa (Universiteit van Suid-Afrika met
afstandsonderrig). Dit is baie interessant maar moeilik en veeleisend.
Enige universiteit wat Neerlandistiek aanbied, behoort ook 'n bietjie
informasie oor Afrikaans te kan gee.
Is daar in Noorwegen nie 'n Suid-Afrikaanse Ambassade of Missie nie? Hulle
sal vir Bent seker kan sê waar daar Afrikaners bly.
Ek wens baie sterkte met die studie van Afrikaans. Ek hoop Bent geniet dit
net soos wat ek dit geniet.
Groete uit Vlaanderen, Inga
Bees heeft geschreven in bericht ...
> bent lislerud wrote in message
> news:7f8sgs$hml$1@romeo.dax.net...
>
> Bent,
>
> Jy doen baie goed. As ek jou reg verstaan, ken jy niemand wat afrikaans
> praat nie. Dit is nie 'n maklike manier om 'n taal te leer nie.
>
> Weet iemand van 'n website waar mense wat Afrikaans wil leer hulp kan kry?
>
> Bees
>
Vorige onderwerp: Re: Interested in Bird Watching? Come to South Africa's Eastern Cape
Volgende onderwerp: Gesondheid uit die Natuur!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 17:29:44 MGT 2024