Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Polities Korrek
Polities Korrek [boodskap #104358] Vr, 15 Julie 2005 08:52
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
In Suid-Afrika probeer ons tog so om polities korrek te wees en niemand
aanstoot te gee nie. Dit gee my nou 'n behoorlike pyn in die gat.

Neem nou die Londen bom stories as voorbeeld. Ons Radio stasies sal na
daardie lae gemene kriminele verwys as SUSPECTED BOM PLANTERS. Die
Engelse media praat van die bomb planters. Is ons media en veral die
SABC bang dat hulle moontlik die Moslem gemeenskap ontstel as hulle
praat van die bomplanters ?

Ons moet reguit se wat ons wil en nie so skerm om ander seer te maak
nie.
Vorige onderwerp: Plek plek Nuus
Volgende onderwerp: Engelse, bomme en Moslems
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:21:58 MGT 2024