Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Plek plek Nuus
Plek plek Nuus [boodskap #104267] Vr, 08 Julie 2005 13:22 na volgende boodskap
Deneile  is tans af-lyn  Deneile
Boodskappe: 202
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek let op dat ek nie alle headers in die ng aflaai nie, wat haak met my nuus
server? Weet iemand miskien hoekom OE dit doen?

Dankie
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104271 is 'n antwoord op boodskap #104267] Ma, 11 Julie 2005 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie deur watter nuusserver jou ISP werk nie, maar Mweb s'n is baie
verkak......ons sukkel aanmekaar.

"Deneile" skryf in boodskap news:dalumi$2co$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek let op dat ek nie alle headers in die ng aflaai nie, wat haak met my
> nuus server? Weet iemand miskien hoekom OE dit doen?
>
> Dankie
>
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104276 is 'n antwoord op boodskap #104271] Di, 12 Julie 2005 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar's niks fout met julle providers nie, die nuusgroep is besig om 'n stil
dood te sterf... Ek vra verskoning vir my aandeel daarin.

"Suidwester" skryf in boodskap news:sJSdncC4lOHmEU_fRVn-oA@is.co.za...
> Ek weet nie deur watter nuusserver jou ISP werk nie, maar Mweb s'n is baie
> verkak......ons sukkel aanmekaar.
> "Deneile" wrote in message
> news:dalumi$2co$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek let op dat ek nie alle headers in die ng aflaai nie, wat haak met my
>> nuus server? Weet iemand miskien hoekom OE dit doen?
>>
>> Dankie
>>
>
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104280 is 'n antwoord op boodskap #104276] Di, 12 Julie 2005 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Daar's niks fout met julle providers nie, die nuusgroep is besig om 'n stil
> dood te sterf... Ek vra verskoning vir my aandeel daarin.

Watter deel het jy daarin? Dat jy nie teveel
deelgeneem het nie, of dat jy te katterig was
en mense weggejaag het ( die ding wat altyd
voor my kop geslinger was, byvoorbeeld deur
jou.)
Die nuusgroep is stil meestal omdat Annette
nie gereeld dinge pos waarop veral Suidwester
dan onmiddellik reageer nie.
Die aktiewe lede van hierdie nuusgroep is skaars
'n halfdosyn. Dit gaan lyk dit vir my maar op
alle nuusgroepe so. Die Engelse nuusgroep,
as mens na die kruisposte kyk, het ook maar
net omtrent 'n halfdosyn gereelde bydraers.
En ek lees ook nie eintlik wat hulle skryf nie,
want hulle vee nie die vorige poste uit en
haal net die stukkie aan waarop hulle reageer
nie, en ek het nie tyd om onderaan al die
ellelange aanhalings die stukkie te gaan lees
wat nuut geskryf is nie.

Gloudina
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104283 is 'n antwoord op boodskap #104280] Di, 12 Julie 2005 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kom met iets interessants? Nie gedigte nie!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:7YSdnfnflIM7Mk7fRVn-3Q@rogers.com...
>
> "Max" skryf
>
>> Daar's niks fout met julle providers nie, die nuusgroep is besig om 'n stil
>> dood te sterf... Ek vra verskoning vir my aandeel daarin.
>
> Watter deel het jy daarin? Dat jy nie teveel
> deelgeneem het nie, of dat jy te katterig was
> en mense weggejaag het ( die ding wat altyd
> voor my kop geslinger was, byvoorbeeld deur
> jou.)
> Die nuusgroep is stil meestal omdat Annette
> nie gereeld dinge pos waarop veral Suidwester
> dan onmiddellik reageer nie.
> Die aktiewe lede van hierdie nuusgroep is skaars
> 'n halfdosyn. Dit gaan lyk dit vir my maar op
> alle nuusgroepe so. Die Engelse nuusgroep,
> as mens na die kruisposte kyk, het ook maar
> net omtrent 'n halfdosyn gereelde bydraers.
> En ek lees ook nie eintlik wat hulle skryf nie,
> want hulle vee nie die vorige poste uit en
> haal net die stukkie aan waarop hulle reageer
> nie, en ek het nie tyd om onderaan al die
> ellelange aanhalings die stukkie te gaan lees
> wat nuut geskryf is nie.
>
> Gloudina
>
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104284 is 'n antwoord op boodskap #104271] Di, 12 Julie 2005 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Enige maatjie vir 'n praatjie?

Net soos die ou "CB" radio uitgesterf het - deesdae is "RSS" en "Blog" die
in dinge en "USEnet" is uit.

:-)

TJ

"Suidwester" skryf in boodskap news:sJSdncC4lOHmEU_fRVn-oA@is.co.za...
> Ek weet nie deur watter nuusserver jou ISP werk nie, maar Mweb s'n is baie
> verkak......ons sukkel aanmekaar.
> "Deneile" wrote in message
> news:dalumi$2co$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek let op dat ek nie alle headers in die ng aflaai nie, wat haak met my
>> nuus server? Weet iemand miskien hoekom OE dit doen?
>>
>> Dankie
>>
>
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104287 is 'n antwoord op boodskap #104283] Di, 12 Julie 2005 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag man!! Ek skryf nooit gedigte nie, jy weet dit mos!:)))
Iets interessants?
Wel. TJ skryf van Blogs, maar vir my is dit een groot tydmors en grootbreg.
Op RSG se webblad moet mens voorspel wie Saterdag gaan wen - die meeste
stemme tot dusver gaan na die Wallabies - uiteindelik begin gesonde logika
seëvier bo blindelingse ondersteuning.
.
Madagaskar wag vir 'n helse invloei en inspuiting van toerisme agv die
tekenprent van dieselfde naam. Ek is self lus om soontoe te gaan vir 'n
week.

Ek hoop nie Dozi is so sloppie met sy nuwe 46664 aanstelling soos wat hy
emails beantwoord nie. Ek sukkel nou al twee weke met epos om by hom te hoor
wat sy rede is hoekom hy nie opgedaag het vir die konsert in New York nie.
Die man is stom. Toe skryf ek maar vir RSG vandag en vra hulle om uit te
vind by hom - hulle blyk mos dik pelle te wees.

Gisteraand praat ek met een van my klante - en ons stem toe saam dat The
Weakest Link een van die programme is wat die arme kinders bedons en bederf
en stout maak, want die kinders leer en sien dat as mens ongeskik is met
ander mense, is dit hoogs vermaaklik.

Van invloed van TV gepraat, ek is juis so verbaas dat ons nie almal deesdae
met 'n uit tand loop , en sodra iemand hom/haar vervies, trek hulle hul
klere uit nie:))))

Almal praat van die stoïsisme van die mense in London.
Ek dink hulle ly aan bomskok, en die gebeure gaan eers tot hulle deurdring
so oor 'n maand of 4 - dan gaan daar 'n hengse klomp mense wees met
sielkundige probleme.

Gister sien ek Die Son kondig aan dat die ANC twee burgermeesters onder hul
gatte geskop het (sic). Ek wonder nou net wie dit is.

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:V_udnT5XgPdaV07fRVn-gA@is.co.za...
> Kom met iets interessants? Nie gedigte nie!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:7YSdnfnflIM7Mk7fRVn-3Q@rogers.com...
>>
>> "Max" skryf
>>
>>> Daar's niks fout met julle providers nie, die nuusgroep is besig om 'n stil
>>> dood te sterf... Ek vra verskoning vir my aandeel daarin.
>>
>> Watter deel het jy daarin? Dat jy nie teveel
>> deelgeneem het nie, of dat jy te katterig was
>> en mense weggejaag het ( die ding wat altyd
>> voor my kop geslinger was, byvoorbeeld deur
>> jou.)
>> Die nuusgroep is stil meestal omdat Annette
>> nie gereeld dinge pos waarop veral Suidwester
>> dan onmiddellik reageer nie.
>> Die aktiewe lede van hierdie nuusgroep is skaars
>> 'n halfdosyn. Dit gaan lyk dit vir my maar op
>> alle nuusgroepe so. Die Engelse nuusgroep,
>> as mens na die kruisposte kyk, het ook maar
>> net omtrent 'n halfdosyn gereelde bydraers.
>> En ek lees ook nie eintlik wat hulle skryf nie,
>> want hulle vee nie die vorige poste uit en
>> haal net die stukkie aan waarop hulle reageer
>> nie, en ek het nie tyd om onderaan al die
>> ellelange aanhalings die stukkie te gaan lees
>> wat nuut geskryf is nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104288 is 'n antwoord op boodskap #104287] Di, 12 Julie 2005 18:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Wel. TJ skryf van Blogs, maar vir my is dit een groot tydmors en
grootbreg.

Hulle het nou al op CNN gereelde blog-joernaliste wat vertel
wie wat en waaroor praat op die Net. Nog 'n teken dat koerant
en TV joernalisme nie meer die enigste spelers op die baan is
nie.

Gloudina
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104289 is 'n antwoord op boodskap #104287] Di, 12 Julie 2005 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Madagaskar wag vir 'n helse invloei en inspuiting van toerisme agv die
> tekenprent van dieselfde naam. Ek is self lus om soontoe te gaan vir 'n
> week.

Ja, ek moes al vir my vyf- en vier-jarige kleinkinders
wys waar Madagascar is in die atlas. Die vierjaaroud
kan nog nie eintlik lees nie, maar as hy die woord
Madagascar sien, dan lees hy hom onmiddellik.

Gloudina
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104292 is 'n antwoord op boodskap #104283] Wo, 13 Julie 2005 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:V_udnT5XgPdaV07fRVn-gA@is.co.za...
> Kom met iets interessants? Nie gedigte nie!

Miskien is dit so stil omdat die Springbokke so sleg verloor het... 5 drieë
teen nul. Na al die grootbek praat in die vorige week deur die kaptein, is
dit nou tjoepstil. Wanneer tog gaan die Suid-Afrikaners leer om eers hulle
monde so groot oop te rek ná die wedstryd en nie voor die tyd te spog oor
hoe goed hulle is nie? Dan sal die vernedering darem nie so erg wees nie...
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104293 is 'n antwoord op boodskap #104292] Wo, 13 Julie 2005 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien as hulle geleer het om weer reg rugby te speel? Is die bek nie net
alles wat hulle het om mee te speel nie? SA sit met die probleem dat hy
afrigters het wat se koppe in sekere provinsies vasslaan en dan kan hulle
nie breër dink nie. Op die oomblik speel die Bokke mog-et-treffe rugby en
as die ander span nie foute maak nie, is die Bokke verlore. Presies net
soos die WP rugby speel die afgelope klomp jare en net so lekker verloor!
'n Beter resep vir jou gat sien, kan daar sekerlik in rugby nie wees nie....

"Bobby" skryf in boodskap news:3y0Be.38958$oJ.14408@news-server.bigpond.net.au...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:V_udnT5XgPdaV07fRVn-gA@is.co.za...
>> Kom met iets interessants? Nie gedigte nie!
>
> Miskien is dit so stil omdat die Springbokke so sleg verloor het... 5
> drieë
> teen nul. Na al die grootbek praat in die vorige week deur die kaptein,
> is
> dit nou tjoepstil. Wanneer tog gaan die Suid-Afrikaners leer om eers
> hulle
> monde so groot oop te rek ná die wedstryd en nie voor die tyd te spog oor
> hoe goed hulle is nie? Dan sal die vernedering darem nie so erg wees
> nie...
>
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104294 is 'n antwoord op boodskap #104287] Wo, 13 Julie 2005 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:db0nlf$h1g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag man!! Ek skryf nooit gedigte nie, jy weet dit mos!:)))
-----As die ou dier in Kanada net jou voorbeeld wil volg!

> Op RSG se webblad moet mens voorspel wie Saterdag gaan wen - die meeste
> stemme tot dusver gaan na die Wallabies - uiteindelik begin gesonde logika
> seëvier bo blindelingse ondersteuning.
-----Die Bokke sal dit nie maklik regkry nie. Hulle sal moet verander van
'n plannelose na 'n span met 'n afgemete, doelgerigte benadering tot die
spel. Dalk is ons gelukkig en beleef die Aussies 'n af dag?
>
> Ek hoop nie Dozi is so sloppie met sy nuwe 46664 aanstelling soos wat hy
> emails beantwoord nie. Ek sukkel nou al twee weke met epos om by hom te
> hoor
> wat sy rede is hoekom hy nie opgedaag het vir die konsert in New York nie.
> Die man is stom. Toe skryf ek maar vir RSG vandag en vra hulle om uit te
> vind by hom - hulle blyk mos dik pelle te wees. -----Dalk het dit met skaamte te doen? Stilte is ook 'n antwoord!
>
> Gisteraand praat ek met een van my klante - en ons stem toe saam dat The
> Weakest Link een van die programme is wat die arme kinders bedons en
> bederf
> en stout maak, want die kinders leer en sien dat as mens ongeskik is met
> ander mense, is dit hoogs vermaaklik.
-----Dis mos maar die pleb se droom? Om so te kan reageer op iemand wat
ons te na kom? Die probleem is egter, dat die eerste uitdeler gewoonlik
die sterkere een is en as jy in die werklike lewe so gaan reageer, gaan hy
een stap verder en bliksem jou!
>
> Van invloed van TV gepraat, ek is juis so verbaas dat ons nie almal
> deesdae
> met 'n uit tand loop , en sodra iemand hom/haar vervies, trek hulle hul
> klere uit nie:)))) -----He-he! Dis juis wat TV is. Ontvlugting.
>
> Almal praat van die stoïsisme van die mense in London.
> Ek dink hulle ly aan bomskok, en die gebeure gaan eers tot hulle deurdring
> so oor 'n maand of 4 - dan gaan daar 'n hengse klomp mense wees met
> sielkundige probleme.
-----Dit sal nie so lank vat nie. Dalk 3 -4 weke, maar ek dink nie dit
gaan gebeur nie. Klink vir my die spul daar in London is so verveeld dat
hierdie ding vir hulle opwinding was?
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104295 is 'n antwoord op boodskap #104280] Wo, 13 Julie 2005 15:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
antie, jy kom so 'in touch' en 'Holier than thou' voor..... laat my weet
wanneeer jy beplan om 'n poging aan te wend om oor water te loop. Maybe sal
ek daar probeer wees,

but then, why bother? Ek het dit nie nodig nie.

DanielJan

"@rogers.com" wrote in message
news:7YSdnfnflIM7Mk7fRVn-3Q@rogers.com...
>
> "Max" skryf
>
>> Daar's niks fout met julle providers nie, die nuusgroep is besig om 'n stil
>> dood te sterf... Ek vra verskoning vir my aandeel daarin.
>
> Watter deel het jy daarin? Dat jy nie teveel
> deelgeneem het nie, of dat jy te katterig was
> en mense weggejaag het ( die ding wat altyd
> voor my kop geslinger was, byvoorbeeld deur
> jou.)
> Die nuusgroep is stil meestal omdat Annette
> nie gereeld dinge pos waarop veral Suidwester
> dan onmiddellik reageer nie.
> Die aktiewe lede van hierdie nuusgroep is skaars
> 'n halfdosyn. Dit gaan lyk dit vir my maar op
> alle nuusgroepe so. Die Engelse nuusgroep,
> as mens na die kruisposte kyk, het ook maar
> net omtrent 'n halfdosyn gereelde bydraers.
> En ek lees ook nie eintlik wat hulle skryf nie,
> want hulle vee nie die vorige poste uit en
> haal net die stukkie aan waarop hulle reageer
> nie, en ek het nie tyd om onderaan al die
> ellelange aanhalings die stukkie te gaan lees
> wat nuut geskryf is nie.
>
> Gloudina
>
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104296 is 'n antwoord op boodskap #104295] Wo, 13 Julie 2005 16:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DanielJan" skryf

laat my weet
> wanneeer jy beplan om 'n poging aan te wend om oor water te loop. Maybe sal
> ek daar probeer wees,

Gaan jy jou prokureur saambring?

Tant Hessie van Riviersonderend
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104303 is 'n antwoord op boodskap #104293] Do, 14 Julie 2005 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle noem dit 50% rugby.....

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:CoOdnWmYqNyaKUnfRVn-3g@is.co.za...
> Miskien as hulle geleer het om weer reg rugby te speel? Is die bek nie net
> alles wat hulle het om mee te speel nie? SA sit met die probleem dat hy
> afrigters het wat se koppe in sekere provinsies vasslaan en dan kan hulle
> nie breër dink nie. Op die oomblik speel die Bokke mog-et-treffe rugby en
> as die ander span nie foute maak nie, is die Bokke verlore. Presies net
> soos die WP rugby speel die afgelope klomp jare en net so lekker verloor!
> 'n Beter resep vir jou gat sien, kan daar sekerlik in rugby nie wees nie....
> "Bobby" wrote in message
> news:3y0Be.38958$oJ.14408@news-server.bigpond.net.au...
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:V_udnT5XgPdaV07fRVn-gA@is.co.za...
>>> Kom met iets interessants? Nie gedigte nie!
>>
>> Miskien is dit so stil omdat die Springbokke so sleg verloor het... 5 drieë
>> teen nul. Na al die grootbek praat in die vorige week deur die kaptein, is
>> dit nou tjoepstil. Wanneer tog gaan die Suid-Afrikaners leer om eers hulle
>> monde so groot oop te rek ná die wedstryd en nie voor die tyd te spog oor
>> hoe goed hulle is nie? Dan sal die vernedering darem nie so erg wees
>> nie...
>>
>
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104314 is 'n antwoord op boodskap #104303] Do, 14 Julie 2005 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:db51v3$455$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle noem dit 50% rugby.....
50% van wat? Dit lyk vir my 100% kak!!
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104335 is 'n antwoord op boodskap #104296] Do, 14 Julie 2005 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Nee, prokureur kom nie saam nie, hy sê hy het al sulke gevalle tevore
gesien, en is nogal gatvol vir jou in any case.

Ek ook.

DanielJan.

"@rogers.com" skryf in boodskap news:xpSdnd7SOoZB3EjfRVn-hw@rogers.com...
>
> "DanielJan" skryf
>
> laat my weet
>> wanneeer jy beplan om 'n poging aan te wend om oor water te loop. Maybe sal
>> ek daar probeer wees,
>
> Gaan jy jou prokureur saambring?
>
> Tant Hessie van Riviersonderend
>
Re: Plek plek Nuus [boodskap #104340 is 'n antwoord op boodskap #104335] Do, 14 Julie 2005 20:19 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DanielJan" skryf

> Nee, prokureur kom nie saam nie, hy sê hy het al sulke gevalle tevore
> gesien, en is nogal gatvol vir jou in any case.

Ek dink jy moet van prokureur verander. Hy het nie die
regte instelling teenoor sy werk nie. 'n Goeie prokureur
sal nooit "gatvol" word vir iemand nie. Soos 'n goeie
dokter, sosiale werker en sielkundige sal hy alleen
sy funksie vervul - deur sy klant by te staan met kennis
en met sy teenwoordigheid. Dis dié dat mense altyd
van "my prokureur" praat soos hulle praat van "my
dokter." Dis nogal interessant om vir twee van
my kleinkinders, vyf en vier jaar onderskeidelik,
te vertel wat hulle pa doen.

Gloudina
Vorige onderwerp: Rhodesië herstel finasiëel
Volgende onderwerp: Polities Korrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 17:42:47 MGT 2024