Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Engelse, bomme en Moslems
Engelse, bomme en Moslems [boodskap #104360] Vr, 15 Julie 2005 08:57
Frika  is tans af-lyn  Frika
Boodskappe: 53
Geregistreer: Januarie 2008
Karma: 0
Volle Lid
Net na die bom ontploffings in ENgeland is daar deur een of ander
ondergrondse groep aanspraak gemaak dat hulle die bomme geplant het.
Die groep het verder gese dat hulle deel is van Osma "Ek like om mense
se lewens te verwoes" Bin Ladin is.

Nou kom die Suid Afrikaanse moslem gemeenskap en se dat Tony Blair
minute na die bom ontploffings gese het dit is Moslems. Wat moes die
man gese het? Met al die feite op daardie staduim het aangedui dart dit
moslems was en so het verdere ondersoeke dit ook aangetoon.
Vorige onderwerp: Polities Korrek
Volgende onderwerp: Swapo stry....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 18:34:21 MGT 2024