Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Satan
Satan [boodskap #36726] Sa, 18 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Blommetjie  is tans af-lyn  Blommetjie
Boodskappe: 157
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Een van die satans-kinders se eerste eienskappe is
dat hulle spoedig die bestaan van (hulle vader) satan
ontken.

Maar wat sê Die Bybel :

In Eseg. 28 word satan ook genoem "die vors van Tirus."
In Jes.14 word satan ook genoem "die koning van Babel."
Satan was ook voorheen die Gérub 'Lucifer', die engel
van lig en Musiek, wat met sy uitgespreide vlerke oor
God gestaan het.

Weens Lucifer se skoonheid het hy egter hoogmoedig
geraak en God het hom (saam met 'n derde van die engele
wat hom gevolg het) uit die Hemel na die aarde toe gewerp.

Eseg. 28:12. "...Jy was die seëlring van ewereigheid en
volmaak in skoonheid."
13. "Jy was in Eden, die tuin van God ; allerhande
edelgesteentes was jou bedekking : karneool,
topaas en jaspis, chrisoliet, oniks, sardoniks,
saffier, karbonkel en smarag ; en van goud
was die werk van jou kassies en groewe aan
jou ; op die dag toe jy geskape is, is hulle berei."
14. "Jy was 'n gérub met uitgespreide vlerke wat
beskut, en Ek het jou gestel op 'n Heilige berg ;
'n god was jy ; jy het gewandel tussen vurige
gesteentes."
15. "Jy was volkome in jou weë van die dag af dat
jy geskape is, totdat daar ongregtigheid in jou
gevind is."
16. "...Ek het jou tussen die vurige gesteentes uit
vernietig, o gérub wat beskut !"
17. "Hoogmoedig het jou hart geword oor jou
skoonheid ; jy het jou wysheid verderwe weens
jou glans. Ek het jou op die grond gewerp, ..."

Jes. 14:12. "Hoe het jy uit die Hemel geval o môrester, (Lucifer)
seun van die dageraad ! Hoe lê jy teen die aarde
neergeslaan, oorweldiger van die nasies.
13. "En jy het in jou hart gesê : Ek wil opklim in die Hemel,
my troon verhef bo die sterre van God en sit op die
berg van samekoms in die uithoeke van die Noorde."
14. "Ek wil klim bo die hoogtes van die wolke, my gelyk-
stel met die Allerhoogste."

Openb.12:3. "...en daar was 'n groot vuurrooi draak met sewe
koppe en tien horings, en op sy koppe sewe krone ;
4. en sy stert het die derde van die sterre (engele) van die
Hemel meegesleep en hulle op die aarde gegooi. ..."
9. "En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat
genoem word die duiwel en satan, wat die hele wêreld
verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is
saam met hom neergewerp."
12. "...want die duiwel het na julle neergedaal met groot
woede, omdat hy weet dat hy min tyd het."

Luk.10:18. " Toe sê Hy [Christus] vir hulle : Ek het die satan soos
'n bliksem uit die Hemel sien val."

2 Kor.11:14. "En geen wonder nie ! Want die satan self verander
hom in 'n engel van die lig."

Satan het in die begin teen God gerebelleer en was
neergewerp af Aarde toe, waar hy tans die heerser
is van sy rebelle-koninkryk hier op Aarde.

Hierdie tydelike koninkryk van satan op aarde word
in die boek van Daniël mooi met die Beeld van goud,
silwer en koper (en voete van yster en klei) vergelyk.
Daar staan ook dat die Klip / Rots [=Christus] hierdie
sataniese koninkryk sal vernietig aan die einde van dae.

Vandag is satan met sy demoon-engele-mag hier op aarde
aan bewind totdat Christus terug kom om Sy Ewige
Koninkryk permanent te vestig.

Dan.2:31. "...- kyk, daar was 'n groot beeld ; hierdie beeld
was hoog, en sy glans was buitengewoon ; dit het
voor u gestaan en sy voorkoms was vreeslik."
34. "...totdat daar sonder toedoen van mensehande 'n
klip losraak wat die beeld getref het aan sy voete
van yster en van klei en dit fyngestamp het."
35. "Toe is tegelykertyd die yster, die klei, die koper,
die silwer en die goud fyngestamp, en dit het soos
kaf geword ... sodat daar geen spoor van gevind is
nie ; maar die klip wat die beeld getref het, het 'n
groot rots geword wat die hele aarde gevul het."
44. "Maar in die dae van dié konings (voete van klei
en yster) sal die God van die Hemel 'n Koninkryk
verwek wat in ewigheid nie vernietig sal word nie ;
en die heerskapy daarvan sal aan geen ander volk
oorgelaat word nie ; dit sal al daardie koninkryke
verbrysel en daar 'n einde aan maak, maar self sal
dit vir ewig bestaan."

In die Nuwe Testament staan daar ook op Tientalle plekke
van Christus se komende Koninkryk ; bv :

Mark.11:10. "Geseënd is die koninkryk wat kom in die Naam
van die Here, die koninkryk van ons vader Dawid!
Hosanna in die hoogste hemele !"

Die Nuwe Testament verduidelik ook baie mooi dat satan tans
die heerser van hierdie aarde is en die satan word ook genoem
"die owerste van hiedrie wêreld" en "die god van die aarde".

In Matt. 4: 8,9 erken satan self dat die koninkryke van die wêreld
aan hom behoort. Christus self weet dat satan die (tydelike) rebelle-
leier (met sy rebelse koninkryk) hier op aarde is, en Hy ontken nie
dat al die koninkryke op aarde aan satan behoort nie :

8. "Weer neem die duiwel Hom saam na 'n baie hoë berg en wys
Hom al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid,
9. en sê vir Hom : Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval
en my aanbid."

Verder sê Christus van die satan :

Joh.12:31. "Nou is dit die oordeel van hierdie wêreld, nou sal die
owerste van hierdie wêreld buitentoe gedryf word."

Joh.14:30. "...want die owerste van hierdie wêreld kom en het aan
My niks nie."

Joh.16:11. "...en van oordeel, omdat die owerste van hierdie wêreld
geoordeel is."

Satan is die "god" van hierdie wêreld :

2 Kor.4:4. "...naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie
wêreld die sinne verblind het, ..."

2 Thes.2:4. "..die teënstander wat hom verhef bo al wat God genoem
word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die
tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is."

1 Joh.5:19. "...Ons weet dat ons uit God is en die hele wêreld in die
mag van die bose lê.

Satan het wel beperkte mag wat hy willekeurig op
mense uitoefen. Dit sien ons ook in Job 1 en 2.

------------------------------------------------------------ --

Vlad wrote in message
news:8v5t0m$jd0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Reenen van Niekerk" wrote in message
> news:3a158b3a.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou " jump jy weer die gun"
>>
>> Wie maak God net n stuk Hulpapparaat. As jy aan God glo moet jy glo dat
> daar
>> ook sleg in die lewe is en om die sleg te oorkom moet jy aan God glo want
>> glo jy nie aan God nie dan word jy net soos die sleg wat in ons samelewing
>> is en die sleg is satan. Satan is magtig en jy kan dit nie wegstry nie en
> hy
>> is orals en al wat magtiger is as satan is God.
> *************************************************
> Waar lees jy dit of waar kom jy aan die gedagte.
> Ek dink julle gee te veel mag aan Satan.
*************************************************
>> Dit is nie dat jy satan gaan aanbid as jy se hy is magtig nie maar jy moet
>> weet wie die vyand is en jy moet nooit jou vyand onderskat nie want sodra
> jy
>> hom onderskat vang hy jou. Al wat gaan keer dat jy onder sy invloed gaan
> val
>> is as jy aan God glo.
>>
> Net so moet jy hom ookn ie oorskat nie en te veel mag en dinge aan hom toe
> dis nie
>
>> Jy sal verbaas wees hoeveel mense satan aanbid en hy teer op die jong
>> mense.Ek het redelik met dit te doen gekry toe ek in die polisie was en op
>> my laaste stasie en dit was in Kraaifontein in Kaapstad was daar 'n hele
> sel
>> van hulle wat gereeld die begrafplaas beskadig het en kerke bekadig het en
>> hulle dienste daar gehou het.Daar was onlangs in Welgelegen en Panorama
> wat
>> beskou word as n gegoede buurt op pleke afgekom waar hulle dienste gehou
>> was.Dus hy is daar en hy is besig met sy goed en jy kan dit nie afmaak
> nie.
>> Al wat verbywend is ,is om te sien hoeveel jong mense deesdae by die kerk
>> aansluit en dit wys jou God werk nog sterk onder die mense en Hy sal
> oorwin
>>
>> Reenen van Niekerk
*********************************************************
> Dit is nie Satan wat doenig is nie, maar die mense wat met sy dinge besig
> is. Satan kan jou nie laat sondig nie, nee hy versoek jou net en as jy
> sondig is jy en moet jy verantwoordlikheid daarvoor neem. Ek basser wat ek
> sê op onder andere die volgende vers wat sê "Hy wat in my is is sterke as hy
> wat in die wêreld is" (soos ek dit onthou).

Dit tel Nie vir die mense wat Hom nie het nie.

> Al die gevalle waar Jesus na die satan of duiwel verwys het het hy met sy
> dissipels of met die wetgeleerdes gepraat, m.a.w. mense wat sy genade ken of
> veronderstel was om dit te ken. Dan ook net as Hy hulle as 'n groep
> aangespreek het. Wanneer hy met individue gepraat het of met ongelowiges
> het hy altyd die "lig" voorgehou en dan gesê wat hulle moet doen en nie wat
> hulle nie moet doen nie. Hy konsentreer dus op die positiewe en nie die
> negatiewe
>
> Ek
Re: Satan [boodskap #36792 is 'n antwoord op boodskap #36726] So, 19 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dankie Blommetjie, maar soos jy ook vir Elaine gesê het " Jy mors jou asem"
Daar is niemand so blind soos hy wat nie WIL sien nie. Daar kom 'n dag en dis
naby dat almal wat so spot met God, sy Gebod en sy Woord en alles so verdraai om
hulle te pas, voor die einste God sal staan en dan moet elkeen rekenskap gee.
Almal sal rekenskap moet gee, ja, ook die ware gelowiges, nie Christene nie,
nee, die Kinders van God (want daar is 'n verskil)........'elkeen na wat hy
gedoen het, of dit goed was of kwaad'
"......en daar sal geween wees en kners van tande"
Groetnis
Christo

Blommetjie wrote:

> Een van die satans-kinders se eerste eienskappe is
> dat hulle spoedig die bestaan van (hulle vader) satan
> ontken.
>
> Maar wat sê Die Bybel :
>
> In Eseg. 28 word satan ook genoem "die vors van Tirus."
> In Jes.14 word satan ook genoem "die koning van Babel."
> Satan was ook voorheen die Gérub 'Lucifer', die engel
> van lig en Musiek, wat met sy uitgespreide vlerke oor
> God gestaan het.
>
> Weens Lucifer se skoonheid het hy egter hoogmoedig
> geraak en God het hom (saam met 'n derde van die engele
> wat hom gevolg het) uit die Hemel na die aarde toe gewerp.
>
> Eseg. 28:12. "...Jy was die seëlring van ewereigheid en
> volmaak in skoonheid."
> 13. "Jy was in Eden, die tuin van God ; allerhande
> edelgesteentes was jou bedekking : karneool,
> topaas en jaspis, chrisoliet, oniks, sardoniks,
> saffier, karbonkel en smarag ; en van goud
> was die werk van jou kassies en groewe aan
> jou ; op die dag toe jy geskape is, is hulle berei."
> 14. "Jy was 'n gérub met uitgespreide vlerke wat
> beskut, en Ek het jou gestel op 'n Heilige berg ;
> 'n god was jy ; jy het gewandel tussen vurige
> gesteentes."
> 15. "Jy was volkome in jou weë van die dag af dat
> jy geskape is, totdat daar ongregtigheid in jou
> gevind is."
> 16. "...Ek het jou tussen die vurige gesteentes uit
> vernietig, o gérub wat beskut !"
> 17. "Hoogmoedig het jou hart geword oor jou
> skoonheid ; jy het jou wysheid verderwe weens
> jou glans. Ek het jou op die grond gewerp, ..."
>
> Jes. 14:12. "Hoe het jy uit die Hemel geval o môrester, (Lucifer)
> seun van die dageraad ! Hoe lê jy teen die aarde
> neergeslaan, oorweldiger van die nasies.
> 13. "En jy het in jou hart gesê : Ek wil opklim in die Hemel,
> my troon verhef bo die sterre van God en sit op die
> berg van samekoms in die uithoeke van die Noorde."
> 14. "Ek wil klim bo die hoogtes van die wolke, my gelyk-
> stel met die Allerhoogste."
>
> Openb.12:3. "...en daar was 'n groot vuurrooi draak met sewe
> koppe en tien horings, en op sy koppe sewe krone ;
> 4. en sy stert het die derde van die sterre (engele) van die
> Hemel meegesleep en hulle op die aarde gegooi. ..."
> 9. "En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat
> genoem word die duiwel en satan, wat die hele wêreld
> verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is
> saam met hom neergewerp."
> 12. "...want die duiwel het na julle neergedaal met groot
> woede, omdat hy weet dat hy min tyd het."
>
> Luk.10:18. " Toe sê Hy [Christus] vir hulle : Ek het die satan soos
> 'n bliksem uit die Hemel sien val."
>
> 2 Kor.11:14. "En geen wonder nie ! Want die satan self verander
> hom in 'n engel van die lig."
>
> Satan het in die begin teen God gerebelleer en was
> neergewerp af Aarde toe, waar hy tans die heerser
> is van sy rebelle-koninkryk hier op Aarde.
>
> Hierdie tydelike koninkryk van satan op aarde word
> in die boek van Daniël mooi met die Beeld van goud,
> silwer en koper (en voete van yster en klei) vergelyk.
> Daar staan ook dat die Klip / Rots [=Christus] hierdie
> sataniese koninkryk sal vernietig aan die einde van dae.
>
> Vandag is satan met sy demoon-engele-mag hier op aarde
> aan bewind totdat Christus terug kom om Sy Ewige
> Koninkryk permanent te vestig.
>
> Dan.2:31. "...- kyk, daar was 'n groot beeld ; hierdie beeld
> was hoog, en sy glans was buitengewoon ; dit het
> voor u gestaan en sy voorkoms was vreeslik."
> 34. "...totdat daar sonder toedoen van mensehande 'n
> klip losraak wat die beeld getref het aan sy voete
> van yster en van klei en dit fyngestamp het."
> 35. "Toe is tegelykertyd die yster, die klei, die koper,
> die silwer en die goud fyngestamp, en dit het soos
> kaf geword ... sodat daar geen spoor van gevind is
> nie ; maar die klip wat die beeld getref het, het 'n
> groot rots geword wat die hele aarde gevul het."
> 44. "Maar in die dae van dié konings (voete van klei
> en yster) sal die God van die Hemel 'n Koninkryk
> verwek wat in ewigheid nie vernietig sal word nie ;
> en die heerskapy daarvan sal aan geen ander volk
> oorgelaat word nie ; dit sal al daardie koninkryke
> verbrysel en daar 'n einde aan maak, maar self sal
> dit vir ewig bestaan."
>
> In die Nuwe Testament staan daar ook op Tientalle plekke
> van Christus se komende Koninkryk ; bv :
>
> Mark.11:10. "Geseënd is die koninkryk wat kom in die Naam
> van die Here, die koninkryk van ons vader Dawid!
> Hosanna in die hoogste hemele !"
>
> Die Nuwe Testament verduidelik ook baie mooi dat satan tans
> die heerser van hierdie aarde is en die satan word ook genoem
> "die owerste van hiedrie wêreld" en "die god van die aarde".
>
> In Matt. 4: 8,9 erken satan self dat die koninkryke van die wêreld
> aan hom behoort. Christus self weet dat satan die (tydelike) rebelle-
> leier (met sy rebelse koninkryk) hier op aarde is, en Hy ontken nie
> dat al die koninkryke op aarde aan satan behoort nie :
>
> 8. "Weer neem die duiwel Hom saam na 'n baie hoë berg en wys
> Hom al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid,
> 9. en sê vir Hom : Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval
> en my aanbid."
>
> Verder sê Christus van die satan :
>
> Joh.12:31. "Nou is dit die oordeel van hierdie wêreld, nou sal die
> owerste van hierdie wêreld buitentoe gedryf word."
>
> Joh.14:30. "...want die owerste van hierdie wêreld kom en het aan
> My niks nie."
>
> Joh.16:11. "...en van oordeel, omdat die owerste van hierdie wêreld
> geoordeel is."
>
> Satan is die "god" van hierdie wêreld :
>
> 2 Kor.4:4. "...naamlik die ongelowiges in wie die god van hierdie
> wêreld die sinne verblind het, ..."
>
> 2 Thes.2:4. "..die teënstander wat hom verhef bo al wat God genoem
> word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die
> tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is."
>
> 1 Joh.5:19. "...Ons weet dat ons uit God is en die hele wêreld in die
> mag van die bose lê.
>
> Satan het wel beperkte mag wat hy willekeurig op
> mense uitoefen. Dit sien ons ook in Job 1 en 2.
>
> ------------------------------------------------------------ --
>
> Vlad wrote in message
> news:8v5t0m$jd0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> "Reenen van Niekerk" wrote in message
>> news:3a158b3a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou " jump jy weer die gun"
>>>
>>> Wie maak God net n stuk Hulpapparaat. As jy aan God glo moet jy glo dat
>> daar
>>> ook sleg in die lewe is en om die sleg te oorkom moet jy aan God glo
> want
>>> glo jy nie aan God nie dan word jy net soos die sleg wat in ons
> samelewing
>>> is en die sleg is satan. Satan is magtig en jy kan dit nie wegstry nie
> en
>> hy
>>> is orals en al wat magtiger is as satan is God.
>>
> *************************************************
>> Waar lees jy dit of waar kom jy aan die gedagte.
>> Ek dink julle gee te veel mag aan Satan.
> *************************************************
>>> Dit is nie dat jy satan gaan aanbid as jy se hy is magtig nie maar jy
> moet
>>> weet wie die vyand is en jy moet nooit jou vyand onderskat nie want
> sodra
>> jy
>>> hom onderskat vang hy jou. Al wat gaan keer dat jy onder sy invloed gaan
>> val
>>> is as jy aan God glo.
>>>
>> Net so moet jy hom ookn ie oorskat nie en te veel mag en dinge aan hom toe
>> dis nie
>>
>>> Jy sal verbaas wees hoeveel mense satan aanbid en hy teer op die jong
>>> mense.Ek het redelik met dit te doen gekry toe ek in die polisie was en
> op
>>> my laaste stasie en dit was in Kraaifontein in Kaapstad was daar n hele
>> sel
>>> van hulle wat gereeld die begrafplaas beskadig het en kerke bekadig het
> en
>>> hulle dienste daar gehou het.Daar was onlangs in Welgelegen en Panorama
>> wat
>>> beskou word as n gegoede buurt op pleke afgekom waar hulle dienste gehou
>>> was.Dus hy is daar en hy is besig met sy goed en jy kan dit nie afmaak
>> nie.
>>> Al wat verbywend is ,is om te sien hoeveel jong mense deesdae by die
> kerk
>>> aansluit en dit wys jou God werk nog sterk onder die mense en Hy sal
>> oorwin
>>>
>>> Reenen van Niekerk
> *********************************************************
>> Dit is nie Satan wat doenig is nie, maar die mense wat met sy dinge besig
>> is. Satan kan jou nie laat sondig nie, nee hy versoek jou net en as jy
>> sondig is jy en moet jy verantwoordlikheid daarvoor neem. Ek basser wat
> ek
>> sê op onder andere die volgende vers wat sê "Hy wat in my is is sterke as
> hy
>> wat in die wêreld is" (soos ek dit onthou).
>
> Dit tel Nie vir die mense wat Hom nie het nie.
>
>> Al die gevalle waar Jesus na die satan of duiwel verwys het het hy met sy
>> dissipels of met die wetgeleerdes gepraat, m.a.w. mense wat sy genade ken
> of
>> veronderstel was om dit te ken. Dan ook net as Hy hulle as 'n groep
>> aangespreek het. Wanneer hy met individue gepraat het of met ongelowiges
>> het hy altyd die "lig" voorgehou en dan gesê wat hulle moet doen en nie
> wat
>> hulle nie moet doen nie. Hy konsentreer dus op die positiewe en nie die
>> negatiewe
>>
>> Ek
Vorige onderwerp: Man as HOOF...
Volgende onderwerp: Satan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 17:39:03 MGT 2024