Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Advies vir: Sowjet Republiekse Ekonomiese Gemeenskap
Advies vir: Sowjet Republiekse Ekonomiese Gemeenskap [boodskap #28550] Di, 21 Desember 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regerings van Rusland en Satelliet State, asook elders op
die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Vir die Persone van die Soviet Republieke, asook
elders op die Planeet. En vir die opleiding, ondersteuning en
beskerming van die leiers van die ANC, wanneer hulle in Rusland is. Om
dit vir hulle moontlik te maak om die NSA te bestuur, sodat dit kan
skyn soos goud in die oggend son. Asook in die volgende aspekte: Beleid
en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname aan die
ekonomie, Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en
ontspanning, Publieke administrasie, Energie en water verskaffing,
Mynbou, industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding,
Skep en onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede
beskikbaar aan die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te
handhaaf, Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen individuele
en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer. Behalwe vir die metode wat gebruik is om van
apartheid te groei na 'n veelvolkige multi-kulturele Reenboog Nasie.

Wil graag GATT gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van die Planeet. Veral vir die
beheer van invoere en uitvoere op die Planeet, om gesonde besigheids
verhoudings the ontwikkel op die Planeet. En vir die pragtige
vriendskappe wat otwikkel het tussen Regerings as gevolg hiervan.
Asook ivr die ondersteuning van Regerings in die volgende aspekte:
Beleid en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname aan die
ekonomie, Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en
ontspanning, Publieke administrasie, Energie en water verskaffing,
Mynbou, industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding,
Skep en onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede
beskikbaar aan die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te
handhaaf, Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen individuele
en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die ekonomie in die Sowjet
Republieke te stimuleer. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die
oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry.
Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Stel voor die Regerings van Rusland en Satelliet State hou
samesprekings, om nouer handels betrekkinge met mekaar te verhoog.
Asook met ander Regerings op die Planeet. Veral op die gebiede van
Inligting Tegnologie, Elektroniese Apparate, asook Mynbou en Handel.
Stel voor Rusland ondersteun ekonomiee van die Satelliet State om hulle
gebruike van Inligting Tegnologie asook Elektroniese Apparate te
verhoog, asook om die ekonomie in die gebied in die geheel te stimuleer.

Satelliet State is 'n baie vrugbare afset gebied om elektroniese
apparate te bemark. Asook om Navorsing en Ontwikkeling te verhoog om in
onherbergsame gebiede te myn, tot die voordeel van die hele Planeet.
Ontdekkings op hierdie gebied kan regoor die Soviet Republieke
implementeer word, asook elders op die Planeet, bv. Alaska en Kanada.

Sal voorstel GATT hersien invoere / uitvoere beheer, om ekonomiese
groei in die gebied te stimuleer.

Sal dit inniglik waardeer indien suksesse in die Media, veral die
Internasionale media, bekend gestel word.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Ekonomie in
die gebied sal verhoog. :) Dit sal die gebruik van tegnologie in die
gebied verhoog, tot voordeel van almal. :) Navorsing en ontwikkeling in
die Mynbou gebied kan verhoog word. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

Eendrag maak mag. Firmas en Regerings wat mekaar ondersteun, oorleef
saam in 'n beter wereld.

Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
u Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Advies vir: Sowjet Republiekse Ekonomiese Gemeenskap [boodskap #28551 is 'n antwoord op boodskap #28550] Di, 21 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:

> Asook om Navorsing en Ontwikkeling te verhoog
> om in
> onherbergsame gebiede te myn, tot die voordeel van die hele
> Planeet.

Bg. moet lees:

Asook om Navorsing en Ontwikkeling te verhoog om in yskoue gebiede te
myn, tot die voordeel van die hele Planeet.

Re: Advies vir: Sowjet Republiekse Ekonomiese Gemeenskap [boodskap #28567 is 'n antwoord op boodskap #28550] Wo, 22 Desember 1999 00:00 Na vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
reisiger schreef...
> Wil graag die Regerings van Rusland en Satelliet State, asook elders op
> die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
> vir die toekoms. Vir die Persone van die Soviet Republieke,

Ik denk dat je gelukwensen voor deze laatsten een beetje te laat komen. De
Sovietunie is in 1991 opgeheven.

Groetjes,
Arthur
Vorige onderwerp: ABSA en die Taalkwessie: 'n Antwoord van ABSA!
Volgende onderwerp: Advies vir: Sentrale Pensioen Fonds Inisiatief vir ons Paradys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 21:32:54 MGT 2024