Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Nuwe SA paspoort
Nuwe SA paspoort [boodskap #17741] Ma, 21 September 1998 00:00 na volgende boodskap
Theo de Jager  is tans af-lyn  Theo de Jager
Boodskappe: 3
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hallo daar almal,

Kan iemand my dalk vertel hoe ek 'n nuwe Suid-Afrikaanse paspoort kan kry?
Ek sit hier in die VSA, en my ou paspoort raak volgende jaar ongeldig. Sal
ek dalk by die SA konsulaat in New York 'n nuwe een kan kry?

Dankie,

Theo
Re: Nuwe SA paspoort [boodskap #17742 is 'n antwoord op boodskap #17741] Ma, 21 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shaun  is tans af-lyn  Shaun
Boodskappe: 12
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ou Theo, jy sal moet spring, my maat. Normaalweg neem dit tussen 8 en 10 weke
om 'n nuwe paspoort te kry. Dis nou in SA. As jy in die VSA gaan aansoek doen,
gaan dit so in die omgewing van 6 maande neem. Dis nou wat die beamptes in
Centurion (die ou Verwoerdburg) my gesê het. Voorspoed.

Lodewicus Theodorus De Jager wrote:

> Hallo daar almal,
>
> Kan iemand my dalk vertel hoe ek 'n nuwe Suid-Afrikaanse paspoort kan kry?
> Ek sit hier in die VSA, en my ou paspoort raak volgende jaar ongeldig. Sal
> ek dalk by die SA konsulaat in New York 'n nuwe een kan kry?
>
> Dankie,
>
> Theo
Re: Nuwe SA paspoort [boodskap #17778 is 'n antwoord op boodskap #17741] Di, 22 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Colin Beazley  is tans af-lyn  Colin Beazley
Boodskappe: 5
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ja ou pel, jy gaan moet wikkel. Jy moet onthou dat die nuwe Suid Afrika geld
nie meer net in Suid Afrika nie.
Ek het in London so 4 maande gewag vir my paspoort.
Maak maar asof jy iemand belankriks in binnelandse sake ken - miskien help
dit!

Groete

Colin

Lodewicus Theodorus De Jager wrote in message ...
> Hallo daar almal,
>
> Kan iemand my dalk vertel hoe ek 'n nuwe Suid-Afrikaanse paspoort kan kry?
> Ek sit hier in die VSA, en my ou paspoort raak volgende jaar ongeldig. Sal
> ek dalk by die SA konsulaat in New York 'n nuwe een kan kry?
>
> Dankie,
>
> Theo
>
Re: Nuwe SA paspoort [boodskap #17827 is 'n antwoord op boodskap #17741] Do, 24 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Sep 1998 15:27:22 -0400, Shaun wrote:

om 'n nuwe paspoort te kry. Dis nou in SA. As jy in die VSA gaan aansoek doen,[/color]
> gaan dit so in die omgewing van 6 maande neem. Dis nou wat die beamptes in
> Centurion (die ou Verwoerdburg) my gesê het. Voorspoed.>>

Maar jy kan intussen n tydelike reisdokument kry - ten minste in SA.
Re: Nuwe SA paspoort [boodskap #17859 is 'n antwoord op boodskap #17741] Vr, 25 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Edwin  is tans af-lyn  Edwin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ja-nee, ek wag nou al 4 maande, my vrou moes maar sonder my vertrek... :(

Colin wrote in message ...
> Ja ou pel, jy gaan moet wikkel. Jy moet onthou dat die nuwe Suid Afrika geld
> nie meer net in Suid Afrika nie.
> Ek het in London so 4 maande gewag vir my paspoort.
> Maak maar asof jy iemand belankriks in binnelandse sake ken - miskien help
> dit!
>
> Groete
>
> Colin
>
>
>
> Lodewicus Theodorus De Jager wrote in message ...
>> Hallo daar almal,
>>
>> Kan iemand my dalk vertel hoe ek 'n nuwe Suid-Afrikaanse paspoort kan kry?
>> Ek sit hier in die VSA, en my ou paspoort raak volgende jaar ongeldig. Sal
>> ek dalk by die SA konsulaat in New York 'n nuwe een kan kry?
>>
>> Dankie,
>>
>> Theo
>>
>
Vorige onderwerp: boerewors hier vêr in die ooste
Volgende onderwerp: Soek 'n Suid Afrikaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 05:19:36 MGT 2024