Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Steenbra, Wit (Lithognathus lithognathus)
Steenbra, Wit [boodskap #123972] Sa, 12 Januarie 2019 16:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Wit Steenbras (Lithognathus lithognathus) is vis wat aan die weskus van Suid-Afrika en van Valsbaai tot by Natal aangetref word. Omtrent 58 duim lank. Sien Brasem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Steenbra, Rooi
Volgende onderwerp: Steenkool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:56:40 MGT 2024