Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Morija
Morija [boodskap #123037] Sa, 29 Desember 2018 14:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Morija is 'n Frans-Protestantse sendingstasie in Lesotho, in 1833 gestig, en skilderagtig geleë in die weste. Dit was die toneel van gevegte in 1858 tydens die oorlog tussen die Oranje-Vrystaat en die Basoeto's. Naam is afgelei uit die Bybel, die Engelse weergawe is Moriah. Daar naby is Matsieng, setel van die opperhoof van Basoetoland. Morija is bekend vir sy uitstekende sendingpers wat sy klante van die Republiek en elders lok.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Morice, George Thomas
Volgende onderwerp: Moroko
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:01:03 MGT 2024