Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Kroonstad
Kroonstad [boodskap #122617] So, 23 Desember 2018 10:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kroonstad is 'n dorp aan die Valsrivier in die Noord-Vrystaat. Daar is twee verduidelikings vir die naam; 'n sinspeling op die Russiese vesting, Kronstadt, naby Leningrad, wat in die nuus was ten tye van stigting in 1859; en dat dit vernoem is na 'n perd genaamd Kroon, wat aan 'n plaaslike amptenaar behoort het. Tydens die jaar 1900 was dit verskeie maande lank die hoofstad van die O.V.S. Republikeinse Regering. 'n Toonaangewende mielie- en boerderysentrum en het aansienlik uitgebrei danksy die groei van die Vrystaatse Goudveld. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 47,250 (16,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kromdraai
Volgende onderwerp: Krosidoliet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:33:22 MGT 2024