Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Krosidoliet (Blou asbes)
Krosidoliet [boodskap #122618] So, 23 Desember 2018 10:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Krosidoliet (Blou asbes) is 'n tipe siersteen aangetref in Griekwaland-Wes en ander dele van Suid-Afrika, verbind met asbes waaraan dit geologies verwant is. Dit het 'n goudbruin tint en is gewild vir versierings.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kroonstad
Volgende onderwerp: Kruger-Miljoene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 23:56:07 MGT 2024