Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Krause, Albert Edward Jacobus
Krause, Albert Edward Jacobus [boodskap #122605] So, 23 Desember 2018 09:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Albert Edward Jacobus Krause was 'n staatsprokureur. In September 1856 in Bloemfontein gebore. Word in 1883 Staatsprokureur van die Oranje-Vrystaat. In 1889 word hy regter. In dieselfde jaar bedank hy om Staatsprokureur van Transvaal te word. Op 31 Julie 1900 is hy in Bloemfontein oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kranskop
Volgende onderwerp: Krause, Frederick (Friedrich) Edward Traugott
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:17:22 MGT 2024