Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Geweeroorlog
Geweeroorlog [boodskap #121931] Do, 13 Desember 2018 06:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Geweeroorlog is die naam gegee aan die veldtog wat voortgespruit het uit die opstand van die Basoeto-stam. Hulle het geweier om hulle gewere te oorhandig aan die Kaapse regering onder wie se gesag hulle sedert 1868 gestaan het. Vyandelikhede het in Desember 1879 begin en etlike jare geduur. Herhaalde pogings is aangewend om die saak te besleg en die Kolonie het meer as £3,000,000 aan die veldtog bestee. Die Kaap het Basoetoland in 1883 aan die Imperiale regering oorgedra.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Gevangenis
Volgende onderwerp: Geysdorp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:30:47 MGT 2024