Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Germiston
Germiston [boodskap #121928] Wo, 12 Desember 2018 18:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Germiston is 'n dorp ten ooste van Johannesburg. Dit is 'n leidende goudmyn en nywerheidsentrum. Grootste spoorwegaansluiting in Suid-Afrika. Vervaardigers sluit in ingenieurswese, tekstielgoedere, meubels, chemikalieë, ens. Die meer daar naby word gebruik vir seiljagsport. Vernoem na die geboorteplek naby Glasgow van John Jack (van die Simmer en Jack myn). In vroeër dae was Germiston bekend as Elandsfontein-aansluiting. Gestig in 1887. Die Randse Raffineerdery waar al die goud wat herwin word, behandel word, is daar geleë. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 204,605 (84,419 Blankes, 113,620 Bantoes, 4,256 Kleurlinge en 2,310 Asiate).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: George
Volgende onderwerp: Gevangenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:13:49 MGT 2024