Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Florida
Florida [boodskap #121827] So, 09 Desember 2018 14:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Florida is 'n dorpsgebied aan die Witwatersrand, deel van die munisipaliteit van Roodepoort-Maraisburg. Bekend vir sy aantreklike meer wat ontstaan het in 'n natuurlike vlei. Gilwell, die landgoed waar die Suid-Afrikaanse Padvinderbeweging sy saamtrekke hou, is daar naby geleë.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Flora Capensis
Volgende onderwerp: Florisbad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:39:38 MGT 2024