Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Flora Capensis
Flora Capensis [boodskap #121826] So, 09 Desember 2018 14:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Flora Capensis is 'n beroemde botaniese werk oor die plante van Suid-Afrika waarmee William Henry Harvey en Otto Wilhelm Sonder in 1859 begin het. Dit is later voortgesit deur sir William T. Thiselton-Dyer. Die uitgawe van die werk, wat verskeie boekdele beslaan het, is nie voor 1930 voltooi nie.

-> Volumes nº 1-3 deur W.H. Harvey en O.W. Sonder
-> Volumes nº 4-7 deur verskeie botanici, geredigeer deur W.T. Thiselton-Dyer

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Flemming, Leonard
Volgende onderwerp: Florida
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 06:42:47 MGT 2024