Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dalton
Dalton [boodskap #121554] So, 02 Desember 2018 07:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dalton is 'n dorp naby New Hanover, Natal. Dalton is in 1850 gestig. Dit het plaasgevind nadat Henry Boast van North Dalton in Yorkshire, Engeland die emigrasie na die destydse Natal georganiseer het. Die spoorlyn het die dorp gedurende 1900 bereik. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 760 (180 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dalindyebo
Volgende onderwerp: Danger Point
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:17:21 MGT 2024