Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Danger Point
Danger Point [boodskap #121555] So, 02 Desember 2018 07:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Danger Point is 'n landpunt aan die suidkus van die Kaap naby Kaap Agulhas. Toneel van die seeramp van die Birkenhead in 1852. Die naam Danger Point kom van die verraderlike rif en rotse onder die wateroppervlak wat dit uiters gevaarlik vir skepe maak wat naby die kus vaar. Bartolomeus Dias het Danger Point oorspronklik Ponte de Sao Brandao genoem toe hy dit op 16 Mei 1488 besoek het. Daar is nou 'n vuurtoring.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dalton
Volgende onderwerp: Daniell, Samuel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 19:14:43 MGT 2024