Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nie so opgewonde oor vryheid
Nie so opgewonde oor vryheid [boodskap #119655] Do, 29 April 2010 21:32
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
deur Sakkie van der Merwe
2010-04-28 07:25

Ek reageer op Johan v/d Merwe se brief (
http://www.feedblitz.com/t2.asp?/84250/14048670/3830177/http ://www.nuus24.com/MyNuus24/JouStorie/Die-dag-toe-Vryheid-geb ore-is-20100427
) oor vryheidsdag.

Johan ons deel dieselfde van, maar nie dieselfde sentiment rondom
hierdie dag nie.

Hierdie dag is geteken in die bloed van duisende Suid-Afrikaners wat
sedert "vryheidsdag" gesterf, verkrag, geroof/beroof, gekaap en
ontvoer is.

Hoe kan 'n redelike mens hierdie dag as positief beleef?

Van 'n eerstewêreldland na 'n piesangrepubliek in sestien jaar! Hier
waar alles afgebreek word wat deur "wittes" opgebou is.

Hier waar 'n een-jarige baba gruwelik aangerand word ens ens. Nee
Johan, kyk weer na vryheidsdag en ween oor wat dit oor ons land en sy
mense gebring het.

Afrika het nie plek vir 'n witmens nie. Gelukkig kan ons deur geloof
bly hoop op 'n verandering.

Oorsprong:Nuus24
( http://www.nuus24.com/MyNuus24/Briewe/Nie-so-opgewonde-oor-v ryheid-20100428
)
Vorige onderwerp: Vermeende swart babaslaners wil vrygelaat word
Volgende onderwerp: 2 Swartes vermoor wit man en kom weg oor polisiefout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 13:11:13 MGT 2024