Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Man shot on farm
Man shot on farm [boodskap #119393] So, 14 Maart 2010 10:02 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 14, 10:25 am, Etienne Marais wrote:
> Man shot on farm
> 2010-03-14 08:42
>
> Pretoria - A 46-year-old man has been shot and wounded on a farm in
> Potchefstroom on Saturday night.
>
> Unknown attackers apparently shot the man with a shotgun through his
> bedroom window as he lay asleep.  The man’s father, who was also
> asleep in the house, was not injured.
>
> ER24 paramedics rushed the injured man to hospital where his condition
> is critical.
>
> Police are investigating the incident.
>
> - News24
> (http://tinyurl.com/yl43kjf)
========================================================
Nog ‘n plaasmoord in Noordwes
2010-03-14 10:02

Johannesburg – ‘n Boer is in sy bed in sy huis op sy plaas naby
Potchefstroom doodgeskiet. Paramedici sê die man (46) is noodlottig
gewond toe skote deur sy kamervenster gevuur is.

“Hy het menigte skietwond aan die linkerkant van sy rug opgedoen. Sy
beserings was noodlottig,” het Vanessa Jackson, woordevoerder vir
ER24, Sondag gesê.

Die man se pa, wat ook in die huis was tydens die voorval, is nie
beseer nie.

Polisie in die Noordwes wou nie kommentaar lewer nie.

-Sapa
( http://tinyurl.com/yl5vkqb )
Re: Man shot on farm [boodskap #119394 is 'n antwoord op boodskap #119393] So, 14 Maart 2010 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ikke  is tans af-lyn  ikke
Boodskappe: 33
Geregistreer: Augustus 2009
Karma: 0
Volle Lid
Hoeveel boere is nou al doodgeskiet?
Re: Man shot on farm [boodskap #119436 is 'n antwoord op boodskap #119394] So, 21 Maart 2010 11:22 Na vorige boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Hoeveel boere is nou al doodgeskiet?

Hi Ikke, ek kan nie die amptelike getal kry nie,
ek weet nie eens of iemand behoorlik rekening
hou nie. Sommige koerantberigte plaas dit op
ongeveer 1500 maar Adriana Stuijt wat baie
navorsing daaroor doen plaas dit op meer as
3000. Sy het al voorheen gesê dat die getal baie
hoër moet wees want die staat het vir maande lank
nie statestiek vrygestel nie.
Vorige onderwerp: Te kwaad om te vergewe, getuig seun
Volgende onderwerp: 5 met grawe, messe in dorpshuis aangeval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 15:13:02 MGT 2024