Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Swartes vermoor bejaarde vrou
Swartes vermoor bejaarde vrou [boodskap #119363] Vr, 05 Maart 2010 18:19
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Bejaarde vrou op kleinhoewe vermoor
2010-02-13 05:51

Johannesburg - 'n Bejaarde vrou van Soshanguve is Donderdagaand in
haar bed in haar huis op 'n kleinhoewe vermoor, het die polisie gesê.

Insp. Llifi Ramatlo het gesê die 73-jarige vrou se dogter (34) het
haar ma se lyk Vrydagoggend gevind toe sy by die huis aankom.
Die vrou se keel is gesny.

Sy en haar dogter het alleen in die huis gewoon.

Die vrou se dogter het agterdogtig begin raak toe sy by die huis kom
en die erf se hek is gesluit.

Volgens haar sou haar ma gewoonlik die hek oopmaak as sy sy
pensioengeld gaan haal.

Sy het oor die hek geklim en aan haar ma se kamervenster geklop, maar
niemand het geantwoord nie.

Die agterdeur was oop en die kombuis was deurmekaar.

Ramatlo het gesê daar was nie 'n teken van gedwonge toegang nie, maar
die kombuisdeur kon maklik van buite oopgemaak word.
Sy het haar ma se lyk in die kamer gevind en die polisie ontbied.

Sapa
Vorige onderwerp: Swartes val 83 jarige man en familie aan
Volgende onderwerp: Bejaarde man doodgesteek in huis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 21:23:32 MGT 2024