Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Bejaarde man doodgesteek in huis
Bejaarde man doodgesteek in huis [boodskap #119364] Vr, 05 Maart 2010 18:23
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
Bejaarde man doodgesteek in huis (waarskynlik deur swartes)

2010-02-24 23:04

Johannesburg – ‘n 76-jarige man se lyk is Woensdag in sy huis in
Edenvale gevind waar hy doodgesteek is, het paramedici gesê.

Volgens Chris Botha van Netcare 911 het die man se bure sy familie
gekontak toe hulle bekommerd geraak het omdat sy motor die hele aand
buite was en hulle hom glad nie gedurende die dag gesien het nie.

“Die familie het ‘n sekuriteitsmaatskappy gekontak, wat na die woning
in Gannetlaan gehaas het.”

“Die man is in ‘n poel bloed op die sitkamervloer gevind. Paramedici
kon hom nie red nie en hy het aan sy ernstige wonde beswyk,” het Botha
gesê.

Polisie was op die toneel en sal die saak ondersoek.

- Sapa

( http://tinyurl.com/yca8snb )
Vorige onderwerp: Swartes vermoor bejaarde vrou
Volgende onderwerp: Gautrain: Govt faces R10bn lawsuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:11:27 MGT 2024