Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » SA voer moord uit
SA voer moord uit [boodskap #119349] Do, 04 Maart 2010 08:53
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
George Champion Sithole = swart Suid-Afrikaner
============================================================ ========
Kaapstad - 'n Suid-Afrikaanse man is in hegtenis geneem in verband met
die moord op 'n sesjarige meisie in die Verenigde Koninkryk.

Klein Dumo Sibanda is op 26 Oktober 2004 dood ná ’n brand by haar huis
in Crawley, Wes-Sussex.

Die polisie is sedertdien op die spoor van die hoofverdagte, George
Champion Sithole, wat kort ná die brand na Afrika gevlug het.

( http://tinyurl.com/y99dzqh )
Vorige onderwerp: Arrestaties in moord op Vlaams zakenman in Zuid-Afrika
Volgende onderwerp: Julius Malema, die grapgat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 16:26:50 MGT 2024