Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Arm witmense
Arm witmense [boodskap #117442] Di, 27 Mei 2008 07:56 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
En hier is iets wat in GEEN koerant voorkom nie - want die kak regering wil
en sal dit nooit toelaat nie, en sal ook niks daaromtrent doen nie.

Gaan kyk na die skakels Gloudina. Ek hoop die maak daai rots hart van jou so
bietjie sagter

A million poor 'whites' are refused any SA government aid -- and are denied
access to the job market, only because they are 'white'...

See the heartbreaking picture gallery by investigative journalist De Wet
Potgieter, writing for the Solidarity trade union's Helping Hand
aid-society:

http://www.helpendehand.co.za/armoede/gallery/15.htm

May 26 2008 -- An extensive campaign has been launched by trade union
Solidarity to break through the silence which surrounds the growing poverty
of many hundreds of thousands of white South Africans - mostly Afrikaners.
They are poor not because they are lazy but because they are being denied
all access to the labour market by the ANC-regime's racist laws.

The trade union movement launched the new information campaign to also
highlight the fact that the ANC-government continues to ignore the fact that
the Poor White Problem is now taking on crisis proportions.

They want to use this campaign not only to raise funds from the Afrikaner
diaspora, but to also put pressure on the ANC-government to start helping
these poor white communities on an equal basis to any other poor group in
South Africa. By law, poor whites don't qualify for food-aid for instance --
only because they are whites. And this, Solidarity says, must change.

A multi-media website was launched this week, http://www.witarmoede.co.za/
which will continuously highlight the poor white problem with videos,
radio-reports and a photogallery.

Solidarity 's own investigative journalist De Wet Potgieter has done most of
the research and photography.

"Hopelessness and the constant knowledge that having to live on the streets
is just around the corner, that's the life of poor white South Africans,
said the fund's managing director Dirk Hermann. "These people all have one
thing in common: their eyes are empty. They have an inherent pride but all
hope has been taken away from them. And it's the hope which must be
restored.'

Of course while the number of whites in SA is considerably less than other
population groups, it's also a worrying fact that the number of poor white
people has increased by 95% between 1996 to 2005 - a much faster growth-rate
in poverty levels than for any other group in the country, he pointed out.
a.. The poverty increase during those seven years among black people was
13,7%, among mixed-race people by 17,3% and among the Indian population,
21%.
Solidarity also plans to raise funds among the white diaspora. At least a
million young white people have already left South Africa -- and the Helping
Hand hopes to that this diaspora will also start contributing to help in the
survival and upliftment programmes for the poor whites of South
Africa.http://www.witarmoedeco.za/
Re: Arm witmense [boodskap #117446 is 'n antwoord op boodskap #117442] Di, 27 Mei 2008 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Gaan kyk na die skakels Gloudina. Ek hoop die maak daai rots hart van jou so
> bietjie sagter
>
> A million poor 'whites' are refused any SA government aid -- and are denied
> access to the job market, only because they are 'white'...

Riaan, ek twyfel nie dat daar wit Afrikaners is wat
nou hulself as arm beskou nie. Hier in Kanada vertel
hulle altyd hoeveel mense onder die "poverty line" leef
en dis skandalig in 'n land waar daar eintlik oorvloed
is. Maar wat ek ook weet, is dat die deursnee witmens
in SA nog in die land van melk en heuning leef in
vergelyking met die duisende der duisende nie-blankes
wat nog nie hulle plek in die son gekry het nie. Moenie
doekies omdraai nie, Riaan. Julle klomp hier op die
nuusgroep bly in die land van melk en heuning. My
familie in SA bly nog in die land van heuning. En soos
ek vantevore opgemerk het, elkeen wat wil werk, kry
nog werk, al is hulle velle wit. Ek dink witmense, veral
Afrikaners, wat begin kla oor wat met hulle gebeur,
kla dat dit nie meer so goed met hulle gaan soos
gedurende die apartheid jare nie, toe elke Jan Rap
en sy maat-Afrikaner in die heuning gesit het.
Moenie vergeet nie - ek was daar en het gesien
hoe die tweede en derderangse ou wit onderwysertjies
prinsipale en vise-prinsipale by swart skole geword
het. En nou dat ek hier in die buiteland is, lees ek
gereeld die Afrikaanse koerante en sien hoeveel
wit mense nog woordvoerders vir hierdie of daardie
regeringsdepartement is. So julle lieg as julle sê
dat Afrikaners nie meer werk kan kry in SA nie.

Gloudina
Re: Arm witmense [boodskap #117450 is 'n antwoord op boodskap #117446] Di, 27 Mei 2008 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 27 May 2008 04:17:14 -0700 (PDT), Hessie
> So julle lieg as julle sê dat Afrikaners nie meer werk kan kry in SA nie.
>
> Gloudina

Ons lieg wel daaroor maar jy was dom genoeg om ons te glo toe
ons gelieg het oor die misdaad hier. Niks van hierdie dinge is die
waarheid nie maar ons geniet dit om jou dit te vertel want
jy is die nar van die groep en skep vermaak.
Re: Arm witmense [boodskap #117460 is 'n antwoord op boodskap #117446] Wo, 28 Mei 2008 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:7802c192-b3c6-4afd-a282-efbc05602ebb@k13g2000hse.google groups.com...

Maar wat ek ook weet, is dat die deursnee witmens
in SA nog in die land van melk en heuning leef in
vergelyking met die duisende der duisende nie-blankes
wat nog nie hulle plek in die son gekry het nie.

Ons lewe in 'n land waar daar NIKS was nie, wat deur ons opgebou is tot 'n
eerste wereld land. 'n Land wat in die 70's deur baie meer onwettige SWART
imigrante binnegedring is omdat hulle gehou het van wat hier aangaan, en 'n
beter lewe gehad het as die kamtige vryheid onder sy diktator regering.

Moenie doekies omdraai nie, Riaan. Julle klomp hier op die
nuusgroep bly in die land van melk en heuning. My
familie in SA bly nog in die land van heuning. En soos
ek vantevore opgemerk het, elkeen wat wil werk, kry
nog werk, al is hulle velle wit.

Ag moenie kom kak praat nie toe

Ek dink witmense, veral Afrikaners, wat begin kla oor wat met
hulle gebeur,
kla dat dit nie meer so goed met hulle gaan soos
gedurende die apartheid jare nie, toe elke Jan Rap
en sy maat-Afrikaner in die heuning gesit het.
Moenie vergeet nie - ek was daar en het gesien
hoe die tweede en derderangse ou wit onderwysertjies
prinsipale en vise-prinsipale by swart skole geword
het. En nou dat ek hier in die buiteland is, lees ek
gereeld die Afrikaanse koerante en sien hoeveel
wit mense nog woordvoerders vir hierdie of daardie
regeringsdepartement is. So julle lieg as julle sê
dat Afrikaners nie meer werk kan kry in SA nie.

Vir 'n witman om werk te kry beteked dit grotendeels begin jou eie
besigheid. Dit doen die mense nou op strepe, maar alas Sipho sien die
resultaat en 'n kans om te vat wat nie syne is nie, soos gesien kan word in
die talle besighede wat nou swartes in top poste moet aanstel anders oortree
hulle die wet.

In een woord PATETIES !
Re: Arm witmense [boodskap #117462 is 'n antwoord op boodskap #117460] Wo, 28 Mei 2008 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
, "Riaan"
>
>
> Moenie doekies omdraai nie, Riaan. Julle klomp hier op die
> nuusgroep bly in die land van melk en heuning. My
> familie in SA bly nog in die land van heuning. En soos
> ek vantevore opgemerk het, elkeen wat wil werk, kry
> nog werk, al is hulle velle wit.
>
> Ag moenie kom kak praat nie toe
>

Miskien is, wat sy hier sê, gedeeltelik waar, Riaan.
Onthou dat ek by my stelling bly dat sy nie wit is nie
maar swart is en voorgee om wit te wees. Dat sy 'n ding
met die wit boer op die plaas waar sy groot geword het, aan
die gang gehad het en toe landuit gevlug het.
En.., as ek reg sou wees, bly haar familie wel in 'n land van heuning.
Vir hulle word daar selfs huise gebou en is daar werksbevoorregting.
Re: Arm witmense [boodskap #117494 is 'n antwoord op boodskap #117462] Do, 29 Mei 2008 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Walvis  is tans af-lyn  Hans Walvis
Boodskappe: 2
Geregistreer: Desember 2007
Karma: 0
Junior Lid
Dave skryf :
> Onthou dat ek by my stelling bly dat sy nie wit is nie
> maar swart is en voorgee om wit te wees. Dat sy 'n ding
> met die wit boer op die plaas waar sy groot geword het, aan
> die gang gehad het en toe landuit gevlug het.

Hans Walvis :
Miskien kan ek vir julle hierdie ding bylê...... Gloudina is so wit
soos enige van julle ouens. Ek kan so sê want ek het 'n foto gesien
waar sy, haar man, Izak en 'n besoeker uit SA (ene Annette de Wet as
ek reg onthou) in die voorportaal van 'n openbare gebou afgeneem is.

Verder - haar ouer suster, Johanna (nou reeds oorlede) was lank lid
van 'n gespreksgroep waartoe ek behoort en sy was 'n bekende by baie
van my joernalisvriende in Pretoria. Leliewit mens gewees. Ek
aanvaar die res van die susters sal nie veel anders lyk nie....

Dus Dave - temper nou gerus daardie bewerings nou oor haar kleur.
Sal jy ????? :-)
Re: Arm witmense [boodskap #117495 is 'n antwoord op boodskap #117494] Do, 29 Mei 2008 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 May 2008 13:17:14 -0700 (PDT), Hans Walvis
>
> Dus Dave - temper nou gerus daardie bewerings nou oor haar kleur.
> Sal jy ????? :-)

albino miskien Hans?
En jy's 'n spoilsport.
Re: Arm witmense [boodskap #117499 is 'n antwoord op boodskap #117494] Vr, 30 Mei 2008 12:12 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hans Walvis skryf

.     Ek > aanvaar die res van die susters sal nie veel anders lyk
nie....
> Dus Dave - temper nou gerus daardie bewerings nou oor haar kleur.

Hoe weet jy nie dat ek Johanna se halfsuster
is nie, Hans?

Gloudina
Vorige onderwerp: die blêddie apartheidsvarke..!
Volgende onderwerp: Uit Litnet - Xenophobia-oplossings a la OZ
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:20:56 MGT 2024