Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Stormweer in KZN
Stormweer in KZN [boodskap #113597] Di, 20 Maart 2007 19:33
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Die Beeld het heelwat fotos wat wys wat gister se seestorm aan Durban
en omgewing se strande gedoen het. Kliek op
http://www.news24.com/Beeld/Home/0,4125,,00.html
en by die foto van daardie berg van 'n brander
kliek jy op 'kyk na nog foto's'
en daarna op 'gallery.'

Julle sou dit op die nuus gesien het maar hier is veel meer fotos wat
'n omvang van die skade wys. Ek weet nie hoe die Beeld se blad werk
en of dit nog môre beskikbaar sal wees (of vervang wees met môre se
koerant) nie, maar seker sal dit ten minste tot middernag te sien
wees.
Vorige onderwerp: Hier kom disinvestment ..............................
Volgende onderwerp: Swak diens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:52:22 MGT 2024