Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle?
Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111009] Wo, 30 Augustus 2006 12:11 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Een van mees gesoekte transitorowers weer vasgetrek
Aug 30 2006 08:16:48:817AM - (SA)

Borrie la Grange


Sy bynaam is "Seuntjie" maar moenie dat dit jou flous nie - hy is
glo een van die polisie se mees gesoekte transitorowers en nou is hy
weer vas.

Mnr. Christian "Seuntjie" van Wyk (36) was onder 'n vermeende
transitorowerbende van nege wat eergister naby Alberton aan die
Oos-Rand by hul wegkruipplek vasgetrek is ná 'n transitorooftog naby
Duduza.

Sy arrestasie volg nadat speurders in Noordwes hul Gautengse eweknieë
Maandag laat weet het hulle vermoed Van Wyk is dalk aan die Oos-Rand en
dat 'n transitorooftog moontlik te wagte kan wees.

Volgens dir. Sally de Beer, polisiewoordvoerder, was die speurders in
Noordwes al op Van Wyk se spoor sedert 'n transitorooftog op 24 Junie
naby Mothulung in dié provinsie. Vier verdagtes is toe aangekeer weens
dié rooftog.

Volgens De Beer is Van Wyk, van Soshanguve naby Pretoria, al voorheen
aangekeer weens kapings.

'n Pretoriase streekhofaanklaer is in 2002 aangeval en met 'n dwelm
ingespuit tydens 'n kragonderbreking voordat Van Wyk by die
Soshanguve-streekhof verhoor sou word op aanklagte van onder meer
gewapende roof en poging tot moord.

Daar is toe gemeen dié voorval kon dalk deel wees van 'n
ontsnappingsplan vir Van Wyk. Hy is destyds deur verskeie
swaargewapende polisielede by die hof bewaak en in die C-Max-gevangenis
aangehou. Hy is egter vrygespreek op alle aanklagte nadat
sleutelgetuies geweier het om hom te identifiseer. - Borrie le Grange
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111014 is 'n antwoord op boodskap #111009] Wo, 30 Augustus 2006 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wys jou net hoe agter die klip is jy! Die swart mense het g'n van vanne
geken nie in die ou dae nie en baie van die plaaswerkers het hulleself 'n
blanke van gegee deur te vir ander mense bv. te sê dan hy Hans van die van
Wyk's se plaas is. Later is dit verkort na Van Wyk toe. Baie van die
werkers het agterop die donkiekarre die familie by wie hulle werk se vanne
geverf en so is die vanne geërf deur die jare. Geen bymotiewe nie, dit was
'n praktiese reëling wat gewoonte geword het en later met registrasie
amptelik geword het.

"Hessie" wrote in message
news:1156939918.517025.47190@b28g2000cwb.googlegroups.com...

Een van mees gesoekte transitorowers weer vasgetrek
Aug 30 2006 08:16:48:817AM - (SA)

Borrie la Grange

Sy bynaam is "Seuntjie" maar moenie dat dit jou flous nie - hy is
glo een van die polisie se mees gesoekte transitorowers en nou is hy
weer vas.

Mnr. Christian "Seuntjie" van Wyk (36) was onder 'n vermeende
transitorowerbende van nege wat eergister naby Alberton aan die
Oos-Rand by hul wegkruipplek vasgetrek is ná 'n transitorooftog naby
Duduza.

Sy arrestasie volg nadat speurders in Noordwes hul Gautengse eweknieë
Maandag laat weet het hulle vermoed Van Wyk is dalk aan die Oos-Rand en
dat 'n transitorooftog moontlik te wagte kan wees.

Volgens dir. Sally de Beer, polisiewoordvoerder, was die speurders in
Noordwes al op Van Wyk se spoor sedert 'n transitorooftog op 24 Junie
naby Mothulung in dié provinsie. Vier verdagtes is toe aangekeer weens
dié rooftog.

Volgens De Beer is Van Wyk, van Soshanguve naby Pretoria, al voorheen
aangekeer weens kapings.

'n Pretoriase streekhofaanklaer is in 2002 aangeval en met 'n dwelm
ingespuit tydens 'n kragonderbreking voordat Van Wyk by die
Soshanguve-streekhof verhoor sou word op aanklagte van onder meer
gewapende roof en poging tot moord.

Daar is toe gemeen dié voorval kon dalk deel wees van 'n
ontsnappingsplan vir Van Wyk. Hy is destyds deur verskeie
swaargewapende polisielede by die hof bewaak en in die C-Max-gevangenis
aangehou. Hy is egter vrygespreek op alle aanklagte nadat
sleutelgetuies geweier het om hom te identifiseer. - Borrie le Grange
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111022 is 'n antwoord op boodskap #111014] Do, 31 Augustus 2006 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" Die swart mense het g'n van vanne geken nie in die ou dae nie en baie van[/color]
> die plaaswerkers het hulleself 'n blanke van gegee deur te vir ander mense
> bv. te sê dan hy Hans van die van Wyk's se plaas is.

Waar wat jy sê.

Baie het ook die Afrikaanse vanne by die plaasskooltjies gekry waar al die
kinders van 'n bepaalde plaas, wit en swart, onder die plaaseienaar se van
ingeskryf is.

Swart "bywoners" het inderdaad dikwels so met die wit plaaseienaars
geidentifiseer dat hulle nie net die vanne nie, maar selfs ook voorname, die
Afrikaanse taal en wit gesin se godsdiens aangeneem het.

Ek het al op die ng verwys na die Van der Merwes in Ovamboland, swartes,
oorspronklik Zoeloes, wat saam met die dorslandtrekkers Angola toe is -
lidmate van die Gereformeerde Kerk - "Doppers".

In die Paarl omgewing is daar 'n Pretorius familie - afkomstig van Eldoret
in Kenia - swartes wat die wittes se van, taal en godsdiens aangeneem het.

Ek ken 'n William Botha in Oos-Londen - 'n swart Xhosa!

In die Pietersburg omgewing is 'n hele "clan" wat hulleself met die
Boerevolk identifiseer. Hulle het die fotos van Kruger, Steyn en die
Boeregeneraals teen hulle mure, sing nog "Ken gij dat volk..." ens.

Voorbeelde is legio en die land vol.

Maar, Suidwester, hierdie mense is een van die ernstigste aanklagte teen die
apartheidsbeleid en die definisie van die Afrikaners onder apartheid oor wie
tot ons "herren volk" behoort - daardie definisie wat net vir wittes plek
het - wat al die ander wat nie so maklik 'n kam deur die hare kon trek nie,
eenvoudig uitgesluit het. Ons het hierdie mense wat met ons geidentifiseer
het en deel van ons wou wees, eenvoudig weggejaag en vervreem, bloot op
grond van hulle ras, terwyl ons Grieke, Russe, en watter wittes ookal met
ons wou identifiseer, as Afrikaners verwelkom het, ongeag of hulle die taal
ordentlik kon praat of dieselfde godsdiensoortuigings gehad het.

Ek wonder of dit ooit omgekeer kan word...

Torreke
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111030 is 'n antwoord op boodskap #111009] Do, 31 Augustus 2006 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Mnr. Christian "Seuntjie" van Wyk (36) was onder 'n vermeende
> transitorowerbende van nege wat eergister naby Alberton aan die
> Oos-Rand by hul wegkruipplek vasgetrek is ná 'n transitorooftog naby
> Duduza.
>
> Sy arrestasie volg nadat speurders in Noordwes hul Gautengse eweknieë
> Maandag laat weet het hulle vermoed Van Wyk is dalk aan die Oos-Rand en
> dat 'n transitorooftog moontlik te wagte kan wees.
.
So is Seuntjie swart of is Seuntjie wit?

Gloudina
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111032 is 'n antwoord op boodskap #111030] Do, 31 Augustus 2006 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sallie wetie...dis jou storie! Of het jy vergeet?
"Hessie" wrote in message
news:1157021591.660086.36870@i42g2000cwa.googlegroups.com...

.
So is Seuntjie swart of is Seuntjie wit?

Gloudina
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111034 is 'n antwoord op boodskap #111030] Do, 31 Augustus 2006 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Seuntjie is 'n Suid-Afrikaanse misdadiger.

( Ek dink ek sou ook miskien 'n misdadiger gewees het as ek op 36 nog
steeds dogtertjie genoem word)
Annette

"Hessie" wrote in message
news:1157021591.660086.36870@i42g2000cwa.googlegroups.com...

> Mnr. Christian "Seuntjie" van Wyk (36) was onder 'n vermeende
> transitorowerbende van nege wat eergister naby Alberton aan die
> Oos-Rand by hul wegkruipplek vasgetrek is ná 'n transitorooftog naby
> Duduza.
>
> Sy arrestasie volg nadat speurders in Noordwes hul Gautengse eweknieë
> Maandag laat weet het hulle vermoed Van Wyk is dalk aan die Oos-Rand en
> dat 'n transitorooftog moontlik te wagte kan wees.
.
So is Seuntjie swart of is Seuntjie wit?

Gloudina
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111036 is 'n antwoord op boodskap #111032] Do, 31 Augustus 2006 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die anti vra jou 'n strikvraag Suidwester.

Maak nie saak wat jy sê nie, hierdie geval is haar bewys dat dit eintlik die
witmense is wat kaap, roof en moor.
Veralgemening is 'n euwel.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:pK6dnVPhDdZHVWvZnZ2dnUVZ_rOdnZ2d@is.co.za...
> Sallie wetie...dis jou storie! Of het jy vergeet?
> "Hessie" wrote in message
> news:1157021591.660086.36870@i42g2000cwa.googlegroups.com...
>
> .
> So is Seuntjie swart of is Seuntjie wit?
>
> Gloudina
>
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111039 is 'n antwoord op boodskap #111034] Do, 31 Augustus 2006 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Bly om te sien jy's weer in die land van die styendes!

"Annette" skryf in boodskap news:QrudnSm2bYJfRGvZnZ2dnUVZ_oadnZ2d@is.co.za...
> Seuntjie is 'n Suid-Afrikaanse misdadiger.
>
> ( Ek dink ek sou ook miskien 'n misdadiger gewees het as ek op 36 nog
> steeds dogtertjie genoem word)
> Annette
>
> "Hessie" wrote in message
> news:1157021591.660086.36870@i42g2000cwa.googlegroups.com...
>
>> Mnr. Christian "Seuntjie" van Wyk (36) was onder 'n vermeende
>> transitorowerbende van nege wat eergister naby Alberton aan die
>> Oos-Rand by hul wegkruipplek vasgetrek is ná 'n transitorooftog naby
>> Duduza.

>> Sy arrestasie volg nadat speurders in Noordwes hul Gautengse eweknieë
>> Maandag laat weet het hulle vermoed Van Wyk is dalk aan die Oos-Rand en
>> dat 'n transitorooftog moontlik te wagte kan wees.
> .
> So is Seuntjie swart of is Seuntjie wit?
>
> Gloudina
>
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111040 is 'n antwoord op boodskap #111030] Do, 31 Augustus 2006 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
As Radio 702 geglo moet word is Seuntjie se pa 'n Kleurling en sy ma Swart

So wat is Seuntjie - Jou raai is net so goed soos myne

"Hessie" wrote in message
news:1157021591.660086.36870@i42g2000cwa.googlegroups.com...

So is Seuntjie swart of is Seuntjie wit?
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111042 is 'n antwoord op boodskap #111039] Do, 31 Augustus 2006 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is die mees vreedsame mens wat ek ken:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:OImdnfEsqosxQ2vZnZ2dnUVZ_s6dnZ2d@is.co.za...
> Bly om te sien jy's weer in die land van die styendes!
> "Annette" wrote in message
> news:QrudnSm2bYJfRGvZnZ2dnUVZ_oadnZ2d@is.co.za...
>> Seuntjie is 'n Suid-Afrikaanse misdadiger.

>> ( Ek dink ek sou ook miskien 'n misdadiger gewees het as ek op 36 nog
>> steeds dogtertjie genoem word)
>> Annette

>> "Hessie" wrote in message
>> news:1157021591.660086.36870@i42g2000cwa.googlegroups.com...

>>> Mnr. Christian "Seuntjie" van Wyk (36) was onder 'n vermeende
>>> transitorowerbende van nege wat eergister naby Alberton aan die
>>> Oos-Rand by hul wegkruipplek vasgetrek is ná 'n transitorooftog naby
>>> Duduza.
>
>>> Sy arrestasie volg nadat speurders in Noordwes hul Gautengse eweknieë
>>> Maandag laat weet het hulle vermoed Van Wyk is dalk aan die Oos-Rand en
>>> dat 'n transitorooftog moontlik te wagte kan wees.
>> .
>> So is Seuntjie swart of is Seuntjie wit?

>> Gloudina


>
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111043 is 'n antwoord op boodskap #111040] Do, 31 Augustus 2006 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So 'n 75% mengsel?

"Riaan" skryf in boodskap news:ssadnRtXsYMvcGvZnZ2dnUVZ_sCdnZ2d@is.co.za...
> As Radio 702 geglo moet word is Seuntjie se pa 'n Kleurling en sy ma Swart
>
> So wat is Seuntjie - Jou raai is net so goed soos myne
>
>
> "Hessie" wrote in message
> news:1157021591.660086.36870@i42g2000cwa.googlegroups.com...
>
> So is Seuntjie swart of is Seuntjie wit?
>
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111044 is 'n antwoord op boodskap #111036] Do, 31 Augustus 2006 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het die aanvanklike vraag gelees asof sy vra hoe 'n Van Wyk in swart man
kan wees en vir haar probeer demonstreer dat dit heel moontlik is. Hier bo
in ons Kaokoveld bly swart Van der Merwes al doer uit die
Dorslandtrekker-tye uit. Sy moet haarself vra hoe kom jy by 'n swart
Bouwer uit!

"Annette" skryf in boodskap news:77mdnRlNdO7TR2vZnZ2dnUVZ_vWdnZ2d@is.co.za...
> Die anti vra jou 'n strikvraag Suidwester.
>
> Maak nie saak wat jy sê nie, hierdie geval is haar bewys dat dit eintlik
> die witmense is wat kaap, roof en moor.
> Veralgemening is 'n euwel.
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:pK6dnVPhDdZHVWvZnZ2dnUVZ_rOdnZ2d@is.co.za...
>> Sallie wetie...dis jou storie! Of het jy vergeet?
>> "Hessie" wrote in message
>> news:1157021591.660086.36870@i42g2000cwa.googlegroups.com...

>> .
>> So is Seuntjie swart of is Seuntjie wit?

>> Gloudina


>
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111045 is 'n antwoord op boodskap #111043] Do, 31 Augustus 2006 21:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Seker "Offf White"
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111051 is 'n antwoord op boodskap #111009] Vr, 01 September 2006 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jammer om jou bubble te bars, Hessie, maar Anna van Wyk wat saam met my in
die Apteek werk se vel is net so swart soos my hart.

Soois

"Hessie" wrote in message
news:1156939918.517025.47190@b28g2000cwb.googlegroups.com...

Een van mees gesoekte transitorowers weer vasgetrek
Aug 30 2006 08:16:48:817AM - (SA)

Borrie la Grange

Sy bynaam is "Seuntjie" maar moenie dat dit jou flous nie - hy is
glo een van die polisie se mees gesoekte transitorowers en nou is hy
weer vas.

Mnr. Christian "Seuntjie" van Wyk (36) was onder 'n vermeende
transitorowerbende van nege wat eergister naby Alberton aan die
Oos-Rand by hul wegkruipplek vasgetrek is ná 'n transitorooftog naby
Duduza.

Sy arrestasie volg nadat speurders in Noordwes hul Gautengse eweknieë
Maandag laat weet het hulle vermoed Van Wyk is dalk aan die Oos-Rand en
dat 'n transitorooftog moontlik te wagte kan wees.

Volgens dir. Sally de Beer, polisiewoordvoerder, was die speurders in
Noordwes al op Van Wyk se spoor sedert 'n transitorooftog op 24 Junie
naby Mothulung in dié provinsie. Vier verdagtes is toe aangekeer weens
dié rooftog.

Volgens De Beer is Van Wyk, van Soshanguve naby Pretoria, al voorheen
aangekeer weens kapings.

'n Pretoriase streekhofaanklaer is in 2002 aangeval en met 'n dwelm
ingespuit tydens 'n kragonderbreking voordat Van Wyk by die
Soshanguve-streekhof verhoor sou word op aanklagte van onder meer
gewapende roof en poging tot moord.

Daar is toe gemeen dié voorval kon dalk deel wees van 'n
ontsnappingsplan vir Van Wyk. Hy is destyds deur verskeie
swaargewapende polisielede by die hof bewaak en in die C-Max-gevangenis
aangehou. Hy is egter vrygespreek op alle aanklagte nadat
sleutelgetuies geweier het om hom te identifiseer. - Borrie le Grange
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111059 is 'n antwoord op boodskap #111051] So, 03 September 2006 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Francois Human skryf
> maar Anna van Wyk wat saam met my in
> die Apteek werk se vel is net so swart soos my hart.

Jy praat so van jou swart hart, François, maar
ek dink jy het een van die skoonste harte hier
rond.

Gloudina
Re: Van wanneer af kry mens Van Wyk-swartvelle? [boodskap #111082 is 'n antwoord op boodskap #111059] Sa, 09 September 2006 16:33 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jislaaik antie, dan wil ek nie die res van die mense se harte sien nie!!

"Hessie" wrote in message news:1157285265.361834.144240@p79g2000cwp.googlegroups.com.. .

Francois Human skryf
> maar Anna van Wyk wat saam met my in
> die Apteek werk se vel is net so swart soos my hart.

Jy praat so van jou swart hart, François, maar
ek dink jy het een van die skoonste harte hier
rond.

Gloudina
Gloudina
Vorige onderwerp: Roelfie
Volgende onderwerp: "Chikane weet nou alles" deur Liezel de Lange in "Beeld"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:13:41 MGT 2024