Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Varkboud resep
Varkboud resep [boodskap #106688] Sa, 22 Oktober 2005 21:24 na volgende boodskap
Lukas Louw  is tans af-lyn  Lukas Louw
Boodskappe: 11
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek woon nou 'n ruk in die VSA, en het lus om 'n varkboud te bak vir
verandering, maar het nie enige goeie resepte nie, en gebruik seker die
verkeerde keywords met Google.

Ek sal dit waardeer as iemand 'n resep hier kan pos, of miskien 'n link of
twee kan gee?

Dankie,
Lukas
Re: Varkboud resep [boodskap #106689 is 'n antwoord op boodskap #106688] So, 23 Oktober 2005 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vertel eers wat jy met die varkboud wil maak.
--
Groetnis
Annette

"Lukas Louw" wrote in message news:26y6f.168348$qY1.93431@bgtnsc04-news.ops.worldnet.att.n et...
> Ek woon nou 'n ruk in die VSA, en het lus om 'n varkboud te bak vir
> verandering, maar het nie enige goeie resepte nie, en gebruik seker die
> verkeerde keywords met Google.
>
> Ek sal dit waardeer as iemand 'n resep hier kan pos, of miskien 'n link of
> twee kan gee?
>
> Dankie,
> Lukas
>
Re: Varkboud resep [boodskap #106692 is 'n antwoord op boodskap #106689] So, 23 Oktober 2005 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lukas Louw  is tans af-lyn  Lukas Louw
Boodskappe: 11
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
In die oond bak met knoffel and cloves, is omtrent al wat ek kan onthou :)

Lukas

> Vertel eers wat jy met die varkboud wil maak.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Lukas Louw" wrote in message
> news:26y6f.168348$qY1.93431@bgtnsc04-news.ops.worldnet.att.n et...
>> Ek woon nou 'n ruk in die VSA, en het lus om 'n varkboud te bak vir
>> verandering, maar het nie enige goeie resepte nie, en gebruik seker die
>> verkeerde keywords met Google.

>> Ek sal dit waardeer as iemand 'n resep hier kan pos, of miskien 'n link of
>> twee kan gee?

>> Dankie,
>> Lukas
Re: Varkboud resep [boodskap #106715 is 'n antwoord op boodskap #106692] So, 23 Oktober 2005 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okei - kyk solank of jy hier regkom:
http://funkymunky.co.za

--
Groetnis
Annette
> In die oond bak met knoffel and cloves, is omtrent al wat ek kan onthou :)
>
> Lukas
>
>
>
>> Vertel eers wat jy met die varkboud wil maak.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Lukas Louw" wrote in message
>> news:26y6f.168348$qY1.93431@bgtnsc04-news.ops.worldnet.att.n et...
>>> Ek woon nou 'n ruk in die VSA, en het lus om 'n varkboud te bak vir
>>> verandering, maar het nie enige goeie resepte nie, en gebruik seker die
>>> verkeerde keywords met Google.
>
>>> Ek sal dit waardeer as iemand 'n resep hier kan pos, of miskien 'n link of
>>> twee kan gee?
>
>>> Dankie,
>>> Lukas
>
Re: Varkboud resep [boodskap #106737 is 'n antwoord op boodskap #106715] Ma, 24 Oktober 2005 12:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lukas Louw  is tans af-lyn  Lukas Louw
Boodskappe: 11
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Dankie - Ek het dit gister gebak, ons het vriende oor gehad vir aandete.
Gestop met knoffel end cloves, 'n bietjie oregano, mosterd en allspice
ingevryf, en vir 9 uur op 200 grade F gebak - heerlik :)

Lukas

> Okei - kyk solank of jy hier regkom:
> http://funkymunky.co.za
>
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Varkboud resep [boodskap #106743 is 'n antwoord op boodskap #106688] Ma, 24 Oktober 2005 16:41 Na vorige boodskap
Lukas Louw  is tans af-lyn  Lukas Louw
Boodskappe: 11
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
:)

> Ja ou maat - hier is hy:
>
> Kry n boER (nes 'n vark) en sit 'n lang stukkie yster in sy gat
> in.
>
> Sit hom oppie braai.
>
> Draai elke twee ure.
>
> Hy sal soos vrot kak smaak so pasop.
>
> Dit was 'n plesier om vir jou in te lig.
>
Vorige onderwerp: Biltong Resep
Volgende onderwerp: Wat is die verskil...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 07:39:12 MGT 2024