Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Wat is die verskil...
Wat is die verskil... [boodskap #106930] Di, 08 November 2005 08:03 na volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
...tussen beef jerky en biltong? Wie kyk by wie af?

Dankie
D
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106931 is 'n antwoord op boodskap #106930] Di, 08 November 2005 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek die storie reg het, dan is beef jerky bloot gesoute, gedroogde vleis.
Dit is gedoen om vleis te preserveer in die veld waar geen verkoelgeriewe
was nie. Biltong is in beginsel dieselfde ding, maar het so 'n paar
ekstra kruie in sy proses.

"Deneneile" skryf in boodskap news:dkpm3u$j57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> ...tussen beef jerky en biltong? Wie kyk by wie af?
>
> Dankie
> D
>
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106933 is 'n antwoord op boodskap #106930] Di, 08 November 2005 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Deneneile" skryf

> ...tussen beef jerky en biltong? Wie kyk by wie af?

Ek is van opinie dat hulle beef jerky maak deur die vleis
in soutwater te kook en dan droog te maak. Ek eet dit
uit beginsel nie, want ek vertrou nie dat dit skoon is, of
goeie vleis nie. Ek weet ook nie of beef jerky 'n ou
tradisie is in Noord-Amerika om kos vir die winter
te preserveer nie. Net soos die Inuit vir hulle pemmican
maak, waarvan die vernaamste inhoud lyk dit vir my
harde vet is.
Van snaakse kos gepraat. Hier in Kanada, spesifiek
in New Brunswick, het ek ontdek dat as hulle "mince meat
pies" maak, hulle baie keer gemaalde vleis daarin sit. Ek
was baie verontwaardig toe ek dit die eerste keer uitvind
toe ek al 'n stuk van die tert ge-eet het. Ek het probeer
verduidelik dat mense die woord "mince meat pies"
verkeerd verstaan, en dat die Engelse in Engeland nooit
vleis in hulle mince meat pies sal sit nie, en dat "mince
meat" in Engels alleen verwys na gemaalde droë vrugte.
Maar dan kyk hulle my net so aan asof ek onsin praat.
Gloudina
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106936 is 'n antwoord op boodskap #106930] Di, 08 November 2005 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Jip 'n Dame se vleispasty is maar lekkerrrrr!

"Suidwester" skryf in boodskap news:HuadnWTWYfiuKu3eRVn-tg@is.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:ErCdnVtbCfjWBO3eRVn-pQ@rogers.com...
>> Van snaakse kos gepraat. Hier in Kanada, spesifiek
>> in New Brunswick, het ek ontdek dat as hulle "mince meat
>> pies" maak, hulle baie keer gemaalde vleis daarin sit. Ek
>> was baie verontwaardig toe ek dit die eerste keer uitvind
>> toe ek al 'n stuk van die tert ge-eet het.
> ---Nou het ek jou ook verloor. 'Mince meat' is tog gemaalde vleis?
> Wat's 'n 'mince pie' dan? Dis die eerste keer dat ek hoor dat 'mince
> meat' na gemaalde droë vrugte verwys. Ek het ook nog nooit 'n pasty
> geëet of gesien wat gemaalde droë vrugte in het nie. Is vleis dan nie
> die basisbestanddeel van enige vleispasty nie?
>
>

>
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106938 is 'n antwoord op boodskap #106933] Di, 08 November 2005 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:ErCdnVtbCfjWBO3eRVn-pQ@rogers.com...
>
> "Deneneile" skryf
>
>> ...tussen beef jerky en biltong? Wie kyk by wie af?
>
> Ek is van opinie dat hulle beef jerky maak deur die vleis
> in soutwater te kook en dan droog te maak. Ek eet dit
> uit beginsel nie, want ek vertrou nie dat dit skoon is, of
> goeie vleis nie. Ek weet ook nie of beef jerky 'n ou
> tradisie is in Noord-Amerika om kos vir die winter
> te preserveer nie. Net soos die Inuit vir hulle pemmican
> maak, waarvan die vernaamste inhoud lyk dit vir my
> harde vet is.
> Van snaakse kos gepraat. Hier in Kanada, spesifiek
> in New Brunswick, het ek ontdek dat as hulle "mince meat
> pies" maak, hulle baie keer gemaalde vleis daarin sit. Ek
> was baie verontwaardig toe ek dit die eerste keer uitvind
> toe ek al 'n stuk van die tert ge-eet het. Ek het probeer
> verduidelik dat mense die woord "mince meat pies"
> verkeerd verstaan, en dat die Engelse in Engeland nooit
> vleis in hulle mince meat pies sal sit nie, en dat "mince
> meat" in Engels alleen verwys na gemaalde droë vrugte.
> Maar dan kyk hulle my net so aan asof ek onsin praat.
> Gloudina
>
>

Moenie "mince meat pies" met "mince pies" verwar nie. Ek dink die Engelse is
die enigste met "mince pies".

Ek het al "beef jerky" geëet en dit was heerlik! (neem in ag dat ek nie
aldag biltong kan eet nie) Dit was dun velletjies vleis en dit was mnet
allerlei speserye daarop, nie net sout nie. Ek weet nie of daar dik stukke
ook is nie. By die WallMart in Duitsland het hulle verkillende geure gehad,
maar almal dun.
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106939 is 'n antwoord op boodskap #106938] Di, 08 November 2005 14:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneneile  is tans af-lyn  Deneneile
Boodskappe: 65
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina praat van die xmas pies met die vrugtekoek mengesl binne! So gooi
hulle vleis by die vrugte mengsel?

"Max" skryf in boodskap news:4370ba88$0$11065$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "@rogers.com" schreef in bericht
> news:ErCdnVtbCfjWBO3eRVn-pQ@rogers.com...

>> "Deneneile" skryf

>>> ...tussen beef jerky en biltong? Wie kyk by wie af?

>> Ek is van opinie dat hulle beef jerky maak deur die vleis
>> in soutwater te kook en dan droog te maak. Ek eet dit
>> uit beginsel nie, want ek vertrou nie dat dit skoon is, of
>> goeie vleis nie. Ek weet ook nie of beef jerky 'n ou
>> tradisie is in Noord-Amerika om kos vir die winter
>> te preserveer nie. Net soos die Inuit vir hulle pemmican
>> maak, waarvan die vernaamste inhoud lyk dit vir my
>> harde vet is.
>> Van snaakse kos gepraat. Hier in Kanada, spesifiek
>> in New Brunswick, het ek ontdek dat as hulle "mince meat
>> pies" maak, hulle baie keer gemaalde vleis daarin sit. Ek
>> was baie verontwaardig toe ek dit die eerste keer uitvind
>> toe ek al 'n stuk van die tert ge-eet het. Ek het probeer
>> verduidelik dat mense die woord "mince meat pies"
>> verkeerd verstaan, en dat die Engelse in Engeland nooit
>> vleis in hulle mince meat pies sal sit nie, en dat "mince
>> meat" in Engels alleen verwys na gemaalde droë vrugte.
>> Maar dan kyk hulle my net so aan asof ek onsin praat.
>> Gloudina


>
> Moenie "mince meat pies" met "mince pies" verwar nie. Ek dink die Engelse
> is die enigste met "mince pies".
>
> Ek het al "beef jerky" geëet en dit was heerlik! (neem in ag dat ek nie
> aldag biltong kan eet nie) Dit was dun velletjies vleis en dit was mnet
> allerlei speserye daarop, nie net sout nie. Ek weet nie of daar dik stukke
> ook is nie. By die WallMart in Duitsland het hulle verkillende geure
> gehad, maar almal dun.
>
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106940 is 'n antwoord op boodskap #106939] Di, 08 November 2005 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Deneneile" schreef in bericht
news:dkqe1h$dt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gloudina praat van die xmas pies met die vrugtekoek mengesl binne! So
> gooi hulle vleis by die vrugte mengsel?
>

Nee, dis so 'n donker jêmmerige mengsel. Ga sies!
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106942 is 'n antwoord op boodskap #106933] Di, 08 November 2005 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:ErCdnVtbCfjWBO3eRVn-pQ@rogers.com...
> Van snaakse kos gepraat. Hier in Kanada, spesifiek
> in New Brunswick, het ek ontdek dat as hulle "mince meat
> pies" maak, hulle baie keer gemaalde vleis daarin sit. Ek
> was baie verontwaardig toe ek dit die eerste keer uitvind
> toe ek al 'n stuk van die tert ge-eet het.
---Nou het ek jou ook verloor. 'Mince meat' is tog gemaalde vleis? Wat's
'n 'mince pie' dan? Dis die eerste keer dat ek hoor dat 'mince meat' na
gemaalde droë vrugte verwys. Ek het ook nog nooit 'n pasty geëet of gesien
wat gemaalde droë vrugte in het nie. Is vleis dan nie die basisbestanddeel
van enige vleispasty nie?

>
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106944 is 'n antwoord op boodskap #106938] Di, 08 November 2005 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Moenie "mince meat pies" met "mince pies" verwar nie. Ek dink die Engelse is
> die enigste met "mince pies".

Nee, Max, ek sal die twee Engelse konsepte nie verwar
nie. 'n "mince pie" het net vleis in. Die Engelse praat egter
ook van "mince meat" as hulle van verskillende gemaalde
droogte vrugte praat, en dus is 'n "mince meat pie"
vegetaries. Maar die mense in New Brunswick meng die
twee saam, en ek sal dit nie eet nie, want ek weet nie
wanneer die vleis daarin gesit was nie.

Gloudina
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106945 is 'n antwoord op boodskap #106939] Di, 08 November 2005 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Deneneile" skryf

> Gloudina praat van die xmas pies met die vrugtekoek mengesl binne! So gooi
> hulle vleis by die vrugte mengsel?

Ja, dis wat hulle doen, en mens kan skaars die vleis proe.

Gloudina
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106946 is 'n antwoord op boodskap #106942] Di, 08 November 2005 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

Dis die eerste keer dat ek hoor dat 'mince meat' na
> gemaalde droë vrugte verwys. Ek het ook nog nooit 'n pasty geëet of gesien
> wat gemaalde droë vrugte in het nie.

Wel, ek kan nie help dat jy nie so geskoold is
in die kook en bak taal van die Britse gemenebes
nie.

Gloudina
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106947 is 'n antwoord op boodskap #106946] Wo, 09 November 2005 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:X96dnQobwYB1Ze3enZ2dnUVZ_v-dnZ2d@rogers.com...
> Wel, ek kan nie help dat jy nie so geskoold is
> in die kook en bak taal van die Britse gemenebes
> nie.

------Dis nou die een nasie vir wie se kos ek niks voor omgee nie. Ek gril
nou nog oor die snotterige hoenderboudjies wat ons op ge-'treat' was deur
ons Engelse gasheer in 'n tipiese Engelse pub. Hulle sny nie die hoender
se klou af nie en dan kook hulle die hoender op tot so 'n vaal, snotterige
substansie. Van daar af het ons maar na die naaste Wimpy gehou! Nee hel
man, mens lewe mos om te lewe en die lewe te geniet.......
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106950 is 'n antwoord op boodskap #106946] Wo, 09 November 2005 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
news[3]  is tans af-lyn  news[3]
Boodskappe: 61
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:X96dnQobwYB1Ze3enZ2dnUVZ_v-dnZ2d@rogers.com...

"Suidwester" skryf

Dis die eerste keer dat ek hoor dat 'mince meat' na
> gemaalde droë vrugte verwys. Ek het ook nog nooit 'n pasty geëet of gesien
> wat gemaalde droë vrugte in het nie.

Wel, ek kan nie help dat jy nie so geskoold is
in die kook en bak taal van die Britse gemenebes
nie.

Gloudina

Gloudina, ek weet nou nie wat julle daar in Kanada doen nie, maar ek het in
London gewoon en het gesien van mince pies, so ook pork pies, en steak n
kidney pies. Dan maak Crosse & Blackwell mince pie filling, dis rosyntjies
en ander droe vrugte, wat, ek dink, in een of ander alkohol geweek is, daar
is ook lemoensnippertjies ens. en dan maak hulle pasteie gedurende Kersfees,
so ook lemon curd. En dis wat ons in die States kry ook, mince pies,
sonder vleis. Ek kan nie sien hoe julle vleis by die droe vrugte gooi nie,
maar dalk kan dit werk, dis dan soos bototie met rosyntjies.
Weet nie hoekom jy dit nie eet omdat jy nie weet waar die vleis vandaaan kom
nie, eet jy
enige vorm van wors?

Ellie
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106953 is 'n antwoord op boodskap #106942] Wo, 09 November 2005 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 8 Nov 2005 16:33:20 -0000, "Suidwester" wrote:

Dis die eerste keer dat ek hoor dat 'mince meat' na
> gemaalde droë vrugte verwys. Ek het ook nog nooit 'n pasty geëet of gesien
> wat gemaalde droë vrugte in het nie. Is vleis dan nie die basisbestanddeel
> van enige vleispasty nie?

Hier in SA elke Kersfees le die hele Woolworths en P&P ens vol "pies"
gemaak met die gemaalde droe vrugte.

Nou al lank al.
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106954 is 'n antwoord op boodskap #106947] Wo, 09 November 2005 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 9 Nov 2005 08:02:26 -0000, "Suidwester" wrote:

> ------Dis nou die een nasie vir wie se kos ek niks voor omgee nie.


Hul brood-poedings in wel noemenswaardig. So ook slap tjips.
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106956 is 'n antwoord op boodskap #106947] Wo, 09 November 2005 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> "@rogers.com" > > Wel, ek kan nie help dat jy nie so geskoold is
>> in die kook en bak taal van die Britse gemenebes
>> nie.
>
> ------Dis nou die een nasie vir wie se kos ek niks voor omgee nie.

Die Britse gemenebes bestaan uit 'n
hele klomp nasies. Kanada en Suid-
Afrika ingeslote.

Gloudina
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106957 is 'n antwoord op boodskap #106950] Wo, 09 November 2005 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"news" skryf

> Gloudina, ek weet nou nie wat julle daar in Kanada doen nie, maar ek het in
> London gewoon en het gesien van mince pies, so ook pork pies, en steak n
> kidney pies. Dan maak Crosse & Blackwell mince pie filling, dis rosyntjies
> en ander droe vrugte, wat, ek dink, in een of ander alkohol geweek is, daar
> is ook lemoensnippertjies ens. en dan maak hulle pasteie gedurende Kersfees,
> so ook lemon curd. En dis wat ons in die States kry ook, mince pies,
> sonder vleis. Ek kan nie sien hoe julle vleis by die droe vrugte gooi nie,
> maar dalk kan dit werk, dis dan soos bototie met rosyntjies.
> Weet nie hoekom jy dit nie eet omdat jy nie weet waar die vleis vandaaan kom
> nie, eet jy
> enige vorm van wors?

Sover ek weet, doen alleen sommige New Brunswickers
die ding om die vleis en die gemaalde vrugte bymekaar te
sit. En dan sit hulle dit in die vertoonvenster by die gewone
terte, en dan vertrou ek nie die ding nie, want hoeveel dae
lank sit die vleis in die tert daar in die vertoonvenster. Met
wors weet ek dis net vleis en ek neem die gewone maatreëls
teen nie ou vleis eet nie.
In Kanada noem hulle gewoonlik "mince meat"
"ground beef" en die tert word dan "beef pie" genoem,
alhoewel jy seker mense sal kry wat dit "mince pie" sal
noem.
Ja, daar is 'n verwarring tussen die "mince pies" wat
vleis in het en dié wat nie vleis in het nie. Maar het jy al
ooit gehoor van mense wat albei bymekaar sit? Miskien
is dit 'n ou Eerste Nasie gewoonte om hulle proviand vir
die winter voor te berei, maar ek vertrou die ding nie. Ek
eet in alle geval min gemaalde vleis. Ek kook vegetaries
want my man is vegetaries.

Gloudina
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106961 is 'n antwoord op boodskap #106957] Wo, 09 November 2005 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek praat onder koreksie maar het jy ons nie op 'n tyd vertel van jou man wat
as hy in Nederland aankom hy onmiddelik vir hom 'n kroket (spelling ?) koop
nie. Besef die man daar is vleis in

"@rogers.com" skryf in boodskap news:dOKdncdazfbecezenZ2dnUVZ_v2dnZ2d@rogers.com...

> . Ek kook vegetaries want my man is vegetaries.
>
> Gloudina
>
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106963 is 'n antwoord op boodskap #106953] Wo, 09 November 2005 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig bly ek in 'n plek waar volop vleis is!!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:4376cf92.423023305@news.saix.co.za...
> On Tue, 8 Nov 2005 16:33:20 -0000, "Suidwester"
> wrote:
>
> > gemaalde droë vrugte verwys. Ek het ook nog nooit 'n pasty geëet of
>> gesien
>> wat gemaalde droë vrugte in het nie. Is vleis dan nie die
>> basisbestanddeel
>> van enige vleispasty nie?
>
> Hier in SA elke Kersfees le die hele Woolworths en P&P ens vol "pies"
> gemaak met die gemaalde droe vrugte.
>
> Nou al lank al.
>
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106964 is 'n antwoord op boodskap #106961] Wo, 09 November 2005 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Ek praat onder koreksie maar het jy ons nie op 'n tyd vertel van jou man wat
> as hy in Nederland aankom hy onmiddelik vir hom 'n kroket (spelling ?) koop
> nie. Besef die man daar is vleis in

Dit moet seker gedurende sy non-vegetariese
periode gewees het. Maar ek neem aan daar
is ook vegetariese krokette in die masjiene.
'n Kroket is 'n seker manier van gaarmaak,
nie altyd van vleis nie.

Gloudina
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106969 is 'n antwoord op boodskap #106964] Wo, 09 November 2005 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:H72dnS9g7c-1YuzeRVn-sA@rogers.com...
> Dit moet seker gedurende sy non-vegetariese
> periode gewees het. >
> Gloudina

----En die weerhaan draai, en draai....hoe onthou jy wat jy laas gelieg het?
>
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106970 is 'n antwoord op boodskap #106930] Wo, 09 November 2005 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lukas Louw  is tans af-lyn  Lukas Louw
Boodskappe: 11
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Die Amerikaners wat ek hier ken droog jerky in die oond uit, so dis baie
droer, and and spyse as biltong. Tusgemaakte of winkel herky smaak nie
halfpad so goed soos biltong nie,

Lukas

> ...tussen beef jerky en biltong? Wie kyk by wie af?
>
> Dankie
> D
>
Re: Wat is die verskil... [boodskap #106971 is 'n antwoord op boodskap #106957] Wo, 09 November 2005 23:18 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf

Miskien
> is dit 'n ou Eerste Nasie gewoonte om hulle proviand vir
> die winter voor te berei

Ons het 'n boek "Trees of Ontario" en ek blaai vandag
daarin en kom op die volgende af. Hulle beskryf die
"Fleshy Hawthorn." Hulle sê "although the haws are
rich in pectin, they are often very seedy, so usually they
are combined with other fruit to make jams, jellies and
compotes....Some tribes mixed the flesh of haws to make
pemmican. "

Gloudina
Vorige onderwerp: Varkboud resep
Volgende onderwerp: Malva poeding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 17:50:52 MGT 2024