Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Schabir Shaik se woonstel
Schabir Shaik se woonstel [boodskap #105389] Vr, 26 Augustus 2005 17:59 na volgende boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
so entjie verder af in die straat is Schabir Shaik se woonstel.
Gisteroggend terwyl hy en sy vrou nog gelê en slaap het,
het sy woonstel aan die brand geraak. Hy self is baie geskok
en sê dat hy geen idee het wat gebeur het nie.
Toe ek vanmôre daar verby ry sien ek dat daar steeds
niks gedoen word vir herstelwerk nie, maar dat alles
toegemaak is. Blykbaar sal daar eers ondersoek
ingestel word oor presies wat daar gebeur het
voor daaraan gewerk word.
Re: Schabir Shaik se woonstel [boodskap #105390 is 'n antwoord op boodskap #105389] Vr, 26 Augustus 2005 18:10 Na vorige boodskap
D@D  is tans af-lyn  D@D
Boodskappe: 143
Geregistreer: Mei 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 26 Aug 2005 19:59:06 +0200, DD wrote:
> so entjie verder af in die straat is Schabir Shaik se woonstel.
> Gisteroggend terwyl hy en sy vrou nog gelê en slaap het,
> het sy woonstel aan die brand geraak. Hy self is baie geskok
> en sê dat hy geen idee het wat gebeur het nie.
> Toe ek vanmôre daar verby ry sien ek dat daar steeds
> niks gedoen word vir herstelwerk nie, maar dat alles
> toegemaak is. Blykbaar sal daar eers ondersoek
> ingestel word oor presies wat daar gebeur het
> voor daaraan gewerk word.
>

in opvolg hierop, en die hoofberigte in die media;
die Cosato's, die ANC se kleuterskool, en die
ANC self, wonder ek of die mense wat so graag sê dat
'die witmense nie kan saamstaan nie' steeds nog
dieselfde rympie sal aframmel.

Interessant dat Zuma niks daaraan probeer doen nie.
Soos julle weet is daar nou gevra vir 'n kommissie van
ondersoek na Mbeki en kie se motiewe.
Dit kan handuit ruk as dit nie beheer word nie.
Vorige onderwerp: Testikels afgesny toe dokter glo fout maak
Volgende onderwerp: Eerste plaas gaan in SA onteien word
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 14:24:52 MGT 2024