Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Hofsake in 'n ry
Hofsake in 'n ry [boodskap #101111] Di, 25 Januarie 2005 07:00
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Interessante hofsake staan in 'n ry om mediadekking te kry:))
Tans is die leeuhoksaak aan die gang, en binnekort is dit weer die
Shaik/Zuma sirkus en die BoereBrigadeBomplanters, wat seker met nuwe griewe
vorendag gaan kom.
Lees Sondag dat Winnie nog steeds besig is om te stry teen haar
vonnisoplegging.
Die leeuhoksaak se uiteinde gaan seker wees dat net die eienaar gevonnis
gaan word, want die ander twee medepligtiges beweer hulle het glo slegs 'n
opdrag van hom uitgevoer.
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: ANC-opvolg-stryd het reeds begin
Volgende onderwerp: Testikels afgesny toe dokter glo fout maak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 09:03:49 MGT 2024