Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Die Tweeling wat deur hul pa geskiet is
Die Tweeling wat deur hul pa geskiet is [boodskap #78475] Do, 29 Mei 2003 07:27 na volgende boodskap
FoilCut[1]  is tans af-lyn  FoilCut[1]
Boodskappe: 29
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Beeld 28/5/2003 se voorblad
Mense - dit het my vreeslik geruk - seker omdat ek 'n dogtertjie
van omtrent dieselfde ouderdom het.
Gisteraand sleg geslaap !
Die tipe van ding ruk mense seker nie meer nie maar die
een het my erg geraak .

Susan
Re: Die Tweeling wat deur hul pa geskiet is [boodskap #78527 is 'n antwoord op boodskap #78475] Vr, 30 Mei 2003 03:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Dit verstom my aan die hoeveelheid soortgelyke spanningsdruk situasies mens
onderwerp word op 'n daaglikse basis.
En dan dink ek stomp jy af - 'n natuurlike verskansings meganisme. Gelukkig
is jy nog nie daar nie.

"FoilCut" skryf in boodskap news:bb4dh7$9ca$9@ctb-nnrp2.saix.net...
> Beeld 28/5/2003 se voorblad
> Mense - dit het my vreeslik geruk - seker omdat ek 'n dogtertjie
> van omtrent dieselfde ouderdom het.
> Gisteraand sleg geslaap !
> Die tipe van ding ruk mense seker nie meer nie maar die
> een het my erg geraak .
>
> Susan
>
Re: Die Tweeling wat deur hul pa geskiet is [boodskap #78528 is 'n antwoord op boodskap #78527] Vr, 30 Mei 2003 06:26 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat my meer verstom is dat met al die inligting en hulpmiddels wat ons tot
ons beskikking het, mense nog steeds nie kan sien wanneer iemand hulp nodig
het nie.
Wanneer ek die moord van kinders sien, en die selfmoord van die moordenaar,
kan ek nie ander dink dat dit sy/.haar finale manier van wraak is op die
persoon wat agterbly nie.

Annette

"Ben" skryf in boodskap news:bb6jgj$aur$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit verstom my aan die hoeveelheid soortgelyke spanningsdruk situasies mens
> onderwerp word op 'n daaglikse basis.
> En dan dink ek stomp jy af - 'n natuurlike verskansings meganisme. Gelukkig
> is jy nog nie daar nie.
>
> "FoilCut" wrote in message
> news:bb4dh7$9ca$9@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Beeld 28/5/2003 se voorblad
>> Mense - dit het my vreeslik geruk - seker omdat ek 'n dogtertjie
>> van omtrent dieselfde ouderdom het.
>> Gisteraand sleg geslaap !
>> Die tipe van ding ruk mense seker nie meer nie maar die
>> een het my erg geraak .
>>
>> Susan
>>
>
Vorige onderwerp: Nuus 21/5
Volgende onderwerp: Nuus 25/5
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 15:18:52 MGT 2024