Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 25/5
Nuus 25/5 [boodskap #78254] Ma, 26 Mei 2003 05:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1)Joost is 'n bulletjie. Sy vroutjie Amor is dragtig.

2) Omdat Joost al een van die 4 kapteinkandidate is wat beskikbaar is, sal
hy die Springbokspan aanvoer teen die Skotte.

3) Die SA Everest span het besluit om nie 'n derde poging aan te wend om die
kruin te bereik nie. Op die dag wat hulle die aftog geblaas het, het 'n
Sjerpa die rekord opgestel van die vinnigste klim van die basiskamp tot op
die kruin, en 'n ander Suid-Afrikaner, wat lid was van 'n internasionale
span, het ook die kruin bereik. Hy is glo die eerste swartman wat dit kon
regkry.

Annette
Re: Nuus 25/5 [boodskap #78263 is 'n antwoord op boodskap #78254] Ma, 26 Mei 2003 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rudolfie moet sy kop bymekaar kry en Joost ook die WB-kaptein maak.....dis
nou as hy nie met die kous oor dop wil terugkom nie!

"Annette" skryf in boodskap news:bas9ho$2scqo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 1)Joost is 'n bulletjie. Sy vroutjie Amor is dragtig.
>
> 2) Omdat Joost al een van die 4 kapteinkandidate is wat beskikbaar is, sal
> hy die Springbokspan aanvoer teen die Skotte.
>
> 3) Die SA Everest span het besluit om nie 'n derde poging aan te wend om die
> kruin te bereik nie. Op die dag wat hulle die aftog geblaas het, het 'n
> Sjerpa die rekord opgestel van die vinnigste klim van die basiskamp tot op
> die kruin, en 'n ander Suid-Afrikaner, wat lid was van 'n internasionale
> span, het ook die kruin bereik. Hy is glo die eerste swartman wat dit kon
> regkry.
>
> Annette
>
Re: Nuus 25/5 [boodskap #78266 is 'n antwoord op boodskap #78263] Ma, 26 Mei 2003 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat Suidwester - Joost gaan onse rugby se Alan Donald word. Op daardie
ouderdom gaan beserings hom waarskynlik ry - klein Davidson van die Haaie is
die beste skrummie op die oomblik.
(Ek behoort te weet want ek is 'n Haai-ondersteuner.)
Het jy die Ba-Ba vs. Engeland wedstryd gesien - AJ Venter het 'n grootste
wedstryd gespeel - en was voorwaar man van die wedstryd gewes....)

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ed1c840.0@news1.mweb.co.za...
> Rudolfie moet sy kop bymekaar kry en Joost ook die WB-kaptein maak.....dis
> nou as hy nie met die kous oor dop wil terugkom nie!
> "Annette" wrote in message
> news:bas9ho$2scqo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 1)Joost is 'n bulletjie. Sy vroutjie Amor is dragtig.
>>
>> 2) Omdat Joost al een van die 4 kapteinkandidate is wat beskikbaar is, sal
>> hy die Springbokspan aanvoer teen die Skotte.
>>
>> 3) Die SA Everest span het besluit om nie 'n derde poging aan te wend om die
>> kruin te bereik nie. Op die dag wat hulle die aftog geblaas het, het 'n
>> Sjerpa die rekord opgestel van die vinnigste klim van die basiskamp tot op
>> die kruin, en 'n ander Suid-Afrikaner, wat lid was van 'n internasionale
>> span, het ook die kruin bereik. Hy is glo die eerste swartman wat dit kon
>> regkry.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Nuus 25/5 [boodskap #78267 is 'n antwoord op boodskap #78254] Ma, 26 Mei 2003 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, blykbaar word daar intensiewe psogolgiese toetse gedoen op die
moontlikes om uit te vind wie is aanpasbaar by veranderike omstandighede.
Plaas dat hulle die ou lotjie vat en gaan leer hoe om 'n bal te vang, dit
reg vas te hou en behoorlik uit te gee.
Annette

"Suidwester" wrote in message
news:3ed1ec0c.0@news1.mweb.co.za...
> Wel, ek stem nie met jou saam nie, sekerlik omdat ek nie 'n Haai is nie?
> Wat ek jou wel kan vertel, is dat ons rugby moet 'n wegdraai maak vanaf
> blindelingse 'inmoer' rugby in die rigting van spelers wat op hulle voete
> kan dink, so nie, sal ons nie maklik met die bestes weer kan saampraat nie.
> Rugby het een beginsel, naamlik jy hol vir die doellyn. Nou weet jy en ek
> dat ons manne so oral dwars oor die veld hol en onbenullige uitgeë maak.
> Hoekom gee jy die bal uit as dit nie die ou langs jou in 'n beter posisie
> gaan plaas nie?
> Dis hier waar ek by Davidson vs Joost kom. Ons het geen strategiese
> denker in ons agterlyn behalwe Joost nie. Craig kan balle vinniger optel
> en aangee, maar weet hy elke keer wat hy wil doen? Of gee hy maar net aan
> omdat aangee aangee is? Daar is nie 'n enkel losskakel in SA wat kan
> vergelyk met Mehrtens of Spencer nie....dis nou ouens wat in 'n oomblik kan
> besluit om die spel te verander. Ons enigste alternatief is Joost. Ek
> sien rugby as 'n spel van strategie en 'n speler wat sonder 'n plan rondhol
> soos 'n hoender sonder 'n kop, a la Fleck, Davidson, ens. beïndruk my glad
> nie. O, en Davidson se Super 12 was ook maar so-so?
> "Jonas" wrote in message
> news:3ed1e000$0$235@hades.is.co.za...
>> Nee wat Suidwester - Joost gaan onse rugby se Alan Donald word. Op daardie
>> ouderdom gaan beserings hom waarskynlik ry - klein Davidson van die Haaie is
>> die beste skrummie op die oomblik.
>> (Ek behoort te weet want ek is 'n Haai-ondersteuner.)
>> Het jy die Ba-Ba vs. Engeland wedstryd gesien - AJ Venter het 'n grootste
>> wedstryd gespeel - en was voorwaar man van die wedstryd gewes....)
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3ed1c840.0@news1.mweb.co.za...
>>> Rudolfie moet sy kop bymekaar kry en Joost ook die WB-kaptein maak.....dis
>>> nou as hy nie met die kous oor dop wil terugkom nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bas9ho$2scqo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> 1)Joost is 'n bulletjie. Sy vroutjie Amor is dragtig.
>>>>
>>>> 2) Omdat Joost al een van die 4 kapteinkandidate is wat beskikbaar is, sal
>>>> hy die Springbokspan aanvoer teen die Skotte.
>>>>
>>>> 3) Die SA Everest span het besluit om nie 'n derde poging aan te wend om die
>>>> kruin te bereik nie. Op die dag wat hulle die aftog geblaas het, het 'n
>>>> Sjerpa die rekord opgestel van die vinnigste klim van die basiskamp tot op
>>>> die kruin, en 'n ander Suid-Afrikaner, wat lid was van 'n internasionale
>>>> span, het ook die kruin bereik. Hy is glo die eerste swartman wat dit kon
>>>> regkry.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Nuus 25/5 [boodskap #78269 is 'n antwoord op boodskap #78266] Ma, 26 Mei 2003 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wel, ek stem nie met jou saam nie, sekerlik omdat ek nie 'n Haai is nie?
Wat ek jou wel kan vertel, is dat ons rugby moet 'n wegdraai maak vanaf
blindelingse 'inmoer' rugby in die rigting van spelers wat op hulle voete
kan dink, so nie, sal ons nie maklik met die bestes weer kan saampraat nie.
Rugby het een beginsel, naamlik jy hol vir die doellyn. Nou weet jy en ek
dat ons manne so oral dwars oor die veld hol en onbenullige uitgeë maak.
Hoekom gee jy die bal uit as dit nie die ou langs jou in 'n beter posisie
gaan plaas nie?
Dis hier waar ek by Davidson vs Joost kom. Ons het geen strategiese
denker in ons agterlyn behalwe Joost nie. Craig kan balle vinniger optel
en aangee, maar weet hy elke keer wat hy wil doen? Of gee hy maar net aan
omdat aangee aangee is? Daar is nie 'n enkel losskakel in SA wat kan
vergelyk met Mehrtens of Spencer nie....dis nou ouens wat in 'n oomblik kan
besluit om die spel te verander. Ons enigste alternatief is Joost. Ek
sien rugby as 'n spel van strategie en 'n speler wat sonder 'n plan rondhol
soos 'n hoender sonder 'n kop, a la Fleck, Davidson, ens. beïndruk my glad
nie. O, en Davidson se Super 12 was ook maar so-so?

"Jonas" skryf in boodskap news:3ed1e000$0$235@hades.is.co.za...
> Nee wat Suidwester - Joost gaan onse rugby se Alan Donald word. Op daardie
> ouderdom gaan beserings hom waarskynlik ry - klein Davidson van die Haaie is
> die beste skrummie op die oomblik.
> (Ek behoort te weet want ek is 'n Haai-ondersteuner.)
> Het jy die Ba-Ba vs. Engeland wedstryd gesien - AJ Venter het 'n grootste
> wedstryd gespeel - en was voorwaar man van die wedstryd gewes....)
> "Suidwester" wrote in message
> news:3ed1c840.0@news1.mweb.co.za...
>> Rudolfie moet sy kop bymekaar kry en Joost ook die WB-kaptein maak.....dis
>> nou as hy nie met die kous oor dop wil terugkom nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bas9ho$2scqo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> 1)Joost is 'n bulletjie. Sy vroutjie Amor is dragtig.
>>>
>>> 2) Omdat Joost al een van die 4 kapteinkandidate is wat beskikbaar is, sal
>>> hy die Springbokspan aanvoer teen die Skotte.
>>>
>>> 3) Die SA Everest span het besluit om nie 'n derde poging aan te wend om die
>>> kruin te bereik nie. Op die dag wat hulle die aftog geblaas het, het 'n
>>> Sjerpa die rekord opgestel van die vinnigste klim van die basiskamp tot op
>>> die kruin, en 'n ander Suid-Afrikaner, wat lid was van 'n internasionale
>>> span, het ook die kruin bereik. Hy is glo die eerste swartman wat dit kon
>>> regkry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Nuus 25/5 [boodskap #78270 is 'n antwoord op boodskap #78254] Ma, 26 Mei 2003 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy kyk met 'n roosgetinte bril na my berig Gloudina. Ek gee net weer wat ek
oor die RSG nuus hoor. Vir al wat ek weet is daar al sedert die dae van
Edmund Hillary nie-blankes wat ook die berg oorwin.
Ek weet nie eers of die persoon die eerste swartman uit Afrika is, of net
van Suid-Afrika nie.
Maar ek is baie bly wat hy as Suid-Afrikaner reggekry het.

Annette

skryf in boodskap news:3ED1FF1B.5080809@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
> Hy is glo die eerste swartman wat dit kon
>> regkry.
>
> Besef jy hoe hierdie observasie van jou
> gelaai is met witnerf-arrogansie? Asof
> dit nou 'n eendagswonder is dat 'n
> "swartman" dit "regkry." En wie is nou
> "swartmanne"?
> "Bergklim" as 'n sport was tot kort
> gelede die sport van die gegoede witnerwe.
> Net soos tennis en golf en swem eers die
> gebied van die "witman" was, en mense gesê
> het dat "swartmanne" nie goed is in golf
> en tennis en dies meer nie. The rest is
> history.
>
> Die mense van Swellendam
>
Re: Nuus 25/5 [boodskap #78271 is 'n antwoord op boodskap #78254] Ma, 26 Mei 2003 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

Hy is glo die eerste swartman wat dit kon
> regkry.

Besef jy hoe hierdie observasie van jou
gelaai is met witnerf-arrogansie? Asof
dit nou 'n eendagswonder is dat 'n
"swartman" dit "regkry." En wie is nou
"swartmanne"?
"Bergklim" as 'n sport was tot kort
gelede die sport van die gegoede witnerwe.
Net soos tennis en golf en swem eers die
gebied van die "witman" was, en mense gesê
het dat "swartmanne" nie goed is in golf
en tennis en dies meer nie. The rest is
history.

Die mense van Swellendam
Re: Nuus 25/5 [boodskap #78282 is 'n antwoord op boodskap #78270] Ma, 26 Mei 2003 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

Vir al wat ek weet is daar al sedert die dae van
> Edmund Hillary nie-blankes wat ook die berg oorwin.

Natuurlik. Sherpas en Japannese en 'n
duisternis ander mense. En daar was
sprake daarvan die die Sherpa by Edmund
Hilary eintlik ook eerste op Everest
was.

Gloudina
Re: Nuus 25/5 [boodskap #78283 is 'n antwoord op boodskap #78271] Ma, 26 Mei 2003 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soek jy rassisme in alles?

E

wrote:>

> Besef jy hoe hierdie observasie van jou
> gelaai is met witnerf-arrogansie? Asof
> dit nou 'n eendagswonder is dat 'n
> "swartman" dit "regkry." En wie is nou
> "swartmanne"?
> "Bergklim" as 'n sport was tot kort
> gelede die sport van die gegoede witnerwe.
> Net soos tennis en golf en swem eers die
> gebied van die "witman" was, en mense gesê
> het dat "swartmanne" nie goed is in golf
> en tennis en dies meer nie. The rest is
> history.
>
> Die mense van Swellendam
>
Re: Nuus 25/5 [boodskap #78309 is 'n antwoord op boodskap #78282] Di, 27 Mei 2003 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 26 May 2003 13:05:51 GMT, "@rogers.com" served
the following shit to the group:

>
> Annette wrote:
>
> Vir al wat ek weet is daar al sedert die dae van
>> Edmund Hillary nie-blankes wat ook die berg oorwin.
>
> Natuurlik. Sherpas en Japannese en 'n
> duisternis ander mense. En daar was
> sprake daarvan die die Sherpa by Edmund
> Hilary eintlik ook eerste op Everest
> was.

hip fokken hoera. gee hom `n sak mielie meel.

>
> Gloudina

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Ês gholf, Gloudina [boodskap #78339 is 'n antwoord op boodskap #78271] Di, 27 Mei 2003 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Net soos tennis en golf en swem eers die
gebied van die "witman" was, en mense gesê
het dat "swartmanne" nie goed is in golf
en tennis en dies meer nie.

Wouter
Ês gholf, Gloudina, ês gholf. Golwe is wat jy maak en
soos jy self sê kan jou "swartmanne" nie goed golfry nie.
Re: Ês gholf, Gloudina [boodskap #78342 is 'n antwoord op boodskap #78339] Di, 27 Mei 2003 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Absence makes the heart go falter ...

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:bb01c4$67u$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Gloudina
> Net soos tennis en golf en swem eers die
> gebied van die "witman" was, en mense gesê
> het dat "swartmanne" nie goed is in golf
> en tennis en dies meer nie.
>
> Wouter
> ís gholf, Gloudina, ís gholf. Golwe is wat jy maak en
> soos jy self sê kan jou "swartmanne" nie goed golfry nie.
>
Re: Ês gholf, Gloudina [boodskap #78348 is 'n antwoord op boodskap #78339] Di, 27 Mei 2003 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Ês gholf, Gloudina, ês gholf. Golwe is wat jy maak en
> soos jy self sê kan jou "swartmanne" nie goed golfry nie.

Ja. Wouter. Toe ek dit geskryf het,
het ek onthou jy het my die vorige
keer oor die vingers getik, maar ek
kon nie onthou watter die regte een
was nie. Toe vat ek maar 'n kans.
Waar kom die woord "gholf" vandaan?

Gloudina
Re: Ês gholf, Gloudina [boodskap #78370 is 'n antwoord op boodskap #78348] Di, 27 Mei 2003 20:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Volgens sommige bronne is golf 'n speletjie wat deur die Skotte begin is.
Dit was getiteld "Gentlemen Only Ladies Forbidden" en van daar is die naam
GOLF gebore :-)) Kan seker reg of verkeerd wees wie weet?

Elaine

wrote:
>
> Ja. Wouter. Toe ek dit geskryf het,
> het ek onthou jy het my die vorige
> keer oor die vingers getik, maar ek
> kon nie onthou watter die regte een
> was nie. Toe vat ek maar 'n kans.
> Waar kom die woord "gholf" vandaan?
>
> Gloudina
>
Re: Ês gholf, Gloudina [boodskap #78374 is 'n antwoord op boodskap #78348] Di, 27 Mei 2003 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
Waar kom die woord "gholf" vandaan?

Wouter
Ek weet min van woorde se oorsprong, maar ek reken ek ken dié een.
Toevallig.

Die oorspronklike woord in Nederlands was kolf, maar soos ek dit verstaan is
dit na golf verbuig. Die woord "golf" het 'n paar betekenisse in Nederlands,
dit kan soos die Afrikaanse golf ook 'n brander wees. In Afrikaans is die
woord waarskynlik uit Engels oorgeneem (dalk Duits?), met die Engelse/Duitse
uitspraak en al. Daarvoor is 'n "gh" in plaas van 'n "g" nodig. Anders as
in Nederlands, onderskei ons met die spelling en uitspraak tussen golf
(brander) en gholf (sport).
Re: Ês gholf, Gloudina [boodskap #78493 is 'n antwoord op boodskap #78374] Do, 29 Mei 2003 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ben  is tans af-lyn  Ben
Boodskappe: 38
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:bb0moa$18a9$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Gloudina
> Waar kom die woord "gholf" vandaan?
>
> Wouter
> Ek weet min van woorde se oorsprong, maar ek reken ek ken dié een.
> Toevallig.
>
> Die oorspronklike woord in Nederlands was kolf, maar soos ek dit verstaan is
> dit na golf verbuig. Die woord "golf" het 'n paar betekenisse in Nederlands,
> dit kan soos die Afrikaanse golf ook 'n brander wees. In Afrikaans is die
> woord waarskynlik uit Engels oorgeneem (dalk Duits?), met die Engelse/Duitse
> uitspraak en al. Daarvoor is 'n "gh" in plaas van 'n "g" nodig. Anders as
> in Nederlands, onderskei ons met die spelling en uitspraak tussen golf
> (brander) en gholf (sport).
>
Re: Ês gholf, Gloudina [boodskap #78635 is 'n antwoord op boodskap #78339] Sa, 31 Mei 2003 17:59 Na vorige boodskap
pureplaas  is tans af-lyn  pureplaas
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Die wêreld se beste gholfspeler is nou 'n swartman, en hoe gaan die res van
die rympie Mnr Plaasvark ?

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:bb01c4$67u$2@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Gloudina
> Net soos tennis en golf en swem eers die
> gebied van die "witman" was, en mense gesê
> het dat "swartmanne" nie goed is in golf
> en tennis en dies meer nie.
>
> Wouter
> ís gholf, Gloudina, ís gholf. Golwe is wat jy maak en
> soos jy self sê kan jou "swartmanne" nie goed golfry nie.
>
Vorige onderwerp: Die Tweeling wat deur hul pa geskiet is
Volgende onderwerp: Nuwe Konsepwet: Grondonteiening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 07:56:26 MGT 2024