Krieket vandag 24/2 [boodskap #73923] |
Ma, 24 Februarie 2003 13:52 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kenia het nounet vir Sri Lanka gewen met 57 lopies.
Hoo Boy!! Afrika gaan die Oosterse lande verbysteek!:))
Annette
|
|
|
Re: Krieket vandag 24/2 [boodskap #73945 is 'n antwoord op boodskap #73923] |
Ma, 24 Februarie 2003 20:25 |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek was nogal erg verbaas! Lyk my Kenia het goed voordeel getrek uit die
"home court advantage" soos die Ingelse dit noem. Sri Lanka is nogal 'n
sterk span ook, daar's hoop vir Suid Afrika!!
Lyk my jy't toe darem die vuur oorleef?
E
"Annette" skryf in boodskap news:b3d8bi$1k0g6f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kenia het nounet vir Sri Lanka gewen met 57 lopies.
> Hoo Boy!! Afrika gaan die Oosterse lande verbysteek!:))
> Annette
>
|
|
|