Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket 26/2
Krieket 26/2 [boodskap #74089] Do, 27 Februarie 2003 07:52
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Engeland het gister teen Indië verloor.
Indië het natuurlik die nodige aansporing gehad om te moet wen, anders het
hulle nie huise gehad om na terug te keer nie;))
SAA het 10 ekstra vlugte vanaf Indië aangelê om al die ondersteuners te kan
vervoer.
Miskien maak SAA hierdie jaar, met al die spanne wat herwaart en derwaarts
vlieg, 'n winsie:)

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Vorige onderwerp: Krieket vandag 24/2
Volgende onderwerp: Kanada se krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 03:23:25 MGT 2024